SMS'e vir 18 Januarie 2022
SMS'e vir 18 Januarie 2022

SMS'e vir 18 Januarie 2022

"...barbaarse optredes."
Mandy Rittmann
Ontgroening is nie net by Namib High nie, maar oor die hele land. Dit word ook gedoen onder redes gegee deur Namib High se hoof en kultuur. Nie myne nie. Dit moet oral gestop word en onderwysers en leerders moet aandadig gehou word. Laat ons ophou ondersoek en verskonings maak vir barbaarse optredes. - David Groenewald

Dankie aan minister Dausab dat Covid-spuite nie verpligtend sal word nie. Kyk hospitaalsyfers in ander lande ook. Meerderheid Covid-pasiënte en Covid-sterftes is dié wie teen Covid ingeënt is.

Die mense wat nie ingeënt is nie speel met ander se lewens as dit by aansteek kom. Hoekom is die regering so bang? Onthou Aids, toe is daar daadwerklik opgetree.

Thanks to the minister of Justice who announced that the Covid vaccines will not be mandatory in Namibia. May God bless her.

Dear President Geingob. Please do research statistics of Covid patients in hospitals. Start in European countries, U.S.A. States etc. The majority (85-95%) in hospital with Covid are vaccinated people.

Your excellency Mr. President. People die from Covid, yes. However look at worldwide statistics: Majority of deaths are the Covid vaccinated people. (Republikein plaas hierdie en die bostaande SMS om te toon hoe waninligting lesers verkeerdelik laat glo inentings lei tot hoër sterftes. - Redakteur)

Ek wil tog vra of daar niemand is wat my kan help met ’n ou smartphone wat u nie meer gebruik nie. Wil dit gebruik vir werk. Kan nie koop nie. 081 792 8553

Hoekom beantwoord NamWater Okahandja nie hulle skakelbordnommer nie?

Ek wil graag net vir julle bedank vir die DSTV-Decoder wat ek gewen het. ’n Groot dankie aan Mandy vir alles wat jy gedoen het, om my prys by my te kry. Enige iemand kan trots wees om ’n werker soos jy te hê. Baie dankie weer. Groete, Jacquie van der Bijl.

Okahandja o Okahandja! Wie gaan Okahandja se verval en agteruitgang keer? Die woonbuurte lyk soos vullisstortingsterreine soos die vullis langs die strate gegooi word en ophoop. Die slaggate in die paaie het omtrent vertienvoudig na die eerste reënbuie geval het.

BoN chief only scores D+ while previous chief scored on an average B. Despite such marvelous achievements one with lowest score is appointed and reappointed for another five years. The one with high scores somewhere else. What's the logic while we are going through financial crisis and challenges facing COVID-19? Instead of using tools to mitigate such crisis situation why embracing cautiousness resulting in a very poor D.

As ek dit nie mis het nie, een van die maatreëls waaroor ouers met privaat skole ooreenkom is dat rapporte nie gegee word indien skoolgeld agterstallig is nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!