SMS'e vir 18 Junie 2019
". . . nog nie geles . . ."
President Hage. Ons kry swaar! Hoekom moet die grens oopgemaak word vir lewende diere uitvoer? Daar word besprekings by slagpale gedoen en weer gekanselleer en RSA toe uitgevoer. Help ons asseblief!
Tabakplaas. Vergeet van Zuma en die Guptas, Geingob vat die koek en Misika se beursie loop oor van geld, so word ons aan die Chinese uitverkoop. Hulle vernietig alles van renosters tot bome. God help ons.
Baie jammer Percy Maseka en Chinese en die kabinet, daarvan word niks. Ons eet nie twak en wat dink julle van julself? Julle moet nie dink julle is onaantasbaar nie, julle almal sal voor my regverdige Regter testaan kom, en hou op om ons as 'n politieke afspringplek teen ander lande te gebruik. Twak man!
Namibiese beskermde houtafkappery is gestop. Chinese dors na hout is nog nie geles nie, daarom gee ons hulle 10 000 hektaar vir 'n tabakplaas van alle dinge. Nou moet hulle die grond mos skoonmaak om twak te kan plant. Volgende kry hulle spesiale toestemming, om die hout te vervoer en te verkoop, want anders lê en vrot dit mos net op. Glad nie dom nie.
Westair neem oor asseblief. Air Namibia kos ons land nou al biljoene. Wat kon ons alles gedoen het met die geld! Genoeg is genoeg!
There is hope for NWR resorts, because the Board and Ministers seem to work together. Now let them get a competent MD with integrity that is able to control the different resort managers to do their jobs well. An MD who will rid NWR of those managers that are unable to keep maintenance and service up to standard in their specific resorts. It can be done and must be done! (Mit Wuchteffekt gesendet).
Mnr. Venaani, ek wil graag vir jou stem en ek het al, maar hoekom is jou party so passief en nie proaktief nie? Laat hoor van jou.
Minister Stanley Simataa. What nonsense you are trying to convince us stupid Namibians that three cars, free fuel, ridiculous motorcades, entertainment allowances are all a necessity for the benefit of our nation? It does not work for us ordinary citizens anymore. We are hearing you and we are hearing McHenry Venaani. When weighing your response it falls flat.
"Klimaatsverandering", air pollution. Great to read 150 trees are planted in Karasburg and at the same time thousands of trees (not bushes!) are felled for charcoal. Namibia is proud to be one of the biggest charcoal producers in the world, with a production of hundred thousands tons of greenhouse gasses. Begging for donations to fight climate change is usual but no one thinks about the result for the environment, the human etc. During the charcoal production i.a. green house gasses are produced like Carbon Dioxide (CO2), Methane (CH4), Nitrous oxide (N20), carbon monoxide (co), non methane hydrocarbons, Tanin (the bark of Mopane included ca. 10% Tanin), TSP. The situation is well known by different researchers around the world and the late Ian Galloway has confirmed such a content of green house gasses. That was his reason to invest in a resort system (Lambiotte). Felling of Mopane trees is more dangerous for the environment than felling of Rosewood because not only the tree is out of the nature, the production of charcoal has in Namibia the biggest part of air pollution and for sure at least a part of the climate change can be a result of charcoal production, possible very massive in certain local areas. Remember, we have ca. 700 known producers and a big number of unknown producers (ca. only 10% are FSC-registered!) and we have producers with 10-20 kilns and producers with far more than 100 kilns.That means possibly about 15 000 kilns are in production and bear in mind a kiln can produce ca. 2 tons charcoal per month and the yield is 15-20% only. Ca. 85% of the harvested wood (trees) is going up in the air!
Angelina Immanuel, jy het vir Namibië gewys dat die persoon saak maak en nie die party nie. Jy is dapper Angie! Kom ons support haar.
Rehoboth Rugbyklub. Probeer maar weer volgende jaar om vir Suburbs te klop. Die vere maak nie die voël nie.
Rehoboth, die paradys van strafskoppe.
Pensioenarisse op die platteland kry meer geld as Windhoek s'n? Infame leuen. Waar kom die ou aan die storie? Vertel ons ook!
Die immigrasiebeamptes by Hosea Kutako-lughawe het my nog altyd laat wonder hoe 'n enkele individu toegelaat kan word om sy of haar kollegas en veral die ganse Namibië se beeld te bevuil met 'n totale gebrek aan basiese maniere soos uiteengesit in sy of haar posbeskrywing.
Geagte dokter. Hoekom sal jy reken is jou tyd belangriker as myne? Ek maak 'n afspraak en jy daag 'n uur later op. Geen verskoning of 'n basiese groet aan almal in die praktyk nie, nie eens aan jou personeel nie. Gelukkig is daar nou 'n dokter om elke hoek en draai in Windhoek. So vaarwel!
Ek wil net antwoord op kom met minder klaar. Vir jou inligting, ek bly nie in Khomasdal nie en het nog nooit 'n bediende gehad nie. Ek praat namens die jeug van vandag, wat baie hard werk vir hul geld en die banke dit moeilik maak vir die kinders. Ek self het 'n baie groot huis en ken van onder begin, so hou op net op koerantboodskappe wil antwoord.
As jy gewoond daaraan is om jou middelvinger vir vreemdelinge te wys, gebruik gerus jou verbeelding en proe eers daaraan. – Pietrossi
Wie van julle het gemerk hoe vinnig mense reageer as jy sê ek glo nie? Die tipe stompsinnige, oningeligde weet nie of het ook nog nooit gehoor dat wêreldwyd daar twee keer meer barmhartigheidswerk deur nie-Christene gepleeg word as deur Christene. - SAP&H
MultiChoice, hoekom so baie musiek, kinder- en sokkerprogramme. Gee ons ook 'n sportkanaal, ons kan nie almal die duur kanaal bekostig nie. Ons is pensoenarisse, kyk tog na ons asseblief.
Verkeerde spankeuse kos ons die wedstryd teen Rusland.
Ons wil net baie, baie dankie aan Katriena Mouton, "till supervisor" van Metro Martiental sê. Dankie vir jou altyd vriendelike diens, jou glimlag en jou behulpsaamheid as ons daar kom. Ek glo ons praat namens baie mense. Metro Mariental waardeer haar, sy is 'n juweel. – Mnr. en mev. Grobler
Wonder! Het ek ooit nog die regte Bybel, want volgens Christene hier in xxxx mag jy lieg, bedrieg, mense sleg maak, afbreek, beskinder, beledig, aanval, afkraak, neerhalend praat, haat, verag, vloek! Wie kan my sê waar ek dié bybel kan bekom, om ook by dié crowd hier in te kan wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie