SMS'e vir 18 November 2021
"...skoon en ordelik!"
Namibia rugby, Krieket Namibia doen nogal goed, omdat elke gesprek nie ’n gestryery is nie.
Ek sien die mense wat die jare die Basterleiers verag het, het die kapteinskantoor beset, terwyl nie een van hulle enige bydrae gelewer het om dit instand te hou nie. Geen trots! Ons wil hoor hoe ver is die hofsaak, hier gaan ons saamstaan as Basters en die hofsaak ondersteun. Uit daai kantore uit, julle hoort nie daar. Uittttttt!!!!!!!
Ek kan nie verstaan hoekom is Kalkrand se mense so blind. Jy kan nie 'n korrupte persoon 'n posisie gee en iemand wat korrupsie teenstaan afhaal. Maak skoon jul oë.
Verstaan nou nie iets mooi nie. Saterdag se finals, ek praat van rugby. Gaan dit nog aan, want ek verstaan iemand daar in Hage Geingob-stadium sukkel met skeidsregters ook.
Ek was die week bevoorreg om Dagbreek Skool in Windhoek te besoek en wat ’n verrassing! Baie komplimente aan die skoolhoof met sy span! Alles so mooi skoon en ordelik. Het groente gekoop wat so mooi skoon verpak was. Die personeel, ouers en kinders kan baie trots wees op hul skool. Doen so voorts!
At julle, government het die onnodigste groot kindertuin in Gibeon gebou. Hoop julle vat nie die afgetrede oumas nie, vat jong mense met geleerdheid asseblief.
Kan julle asseblief met Gibeon se onderwysers praat wat weeksdae ook drink. Watse voorbeeld het hulle vir die kinders van die skool. Baie erg!
Mariental Court Room corrupt. People in a murder case get bail, but for housebreaking and drugs no bail.
Dit gaan my verstand te bowe. 'n Sekere maatskappy adverteer die verskillende karre se parte wat hulle verkoop, maar as jy nou bel, is daar geen stock. Ons wag op bestelling. Nee man, dinge werk mos nie so nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie