SMS'e vir 18 Oktober 2016
SMS'e vir 18 Oktober 2016

SMS'e vir 18 Oktober 2016

“. . . kuiers raak later permanente verblyf. . .”
Gerine Hoff
Dis nou 1 jaar en 11 maande na Dini se ongeluk by Stampriet. En hier gebeur dit weer in Windhoek – ’n jong lewe wat geneem is. Hulle toekoms het oopgelê maar ons wee is nie God se wee nie! Baie sterkte aan haar ouers en familie en asook aan Windhoek Gim se personeel en kinders, die matrieks wat eksamen skryf, kinders glo en vertrou!

Baie trots op Vooruit Laerskool Otjiwarongo. Geen onderwysers het gestaak nie en almal was teenwoordig. Hierdie onderwysers dra beslis die kinders se belange op die hart. Wens daar was meer van julle in die onderwys.

Die finansiële bestuur van RTC wat geskors is, moet tronk toe gaan en al die ander korrupte elemente. Great Uncle

Ons is baie dankbaar dat die president ingespring het oor onderwys. Die president moet nou nog net vir Katrina Hanse wegneem van onderwys Sy is skadelik. Onderwysers het vertroue en respek vir haar verloor Katrina Must Go Please President.

Studies uit Amerika het bevind die waterverbruik oorskry die waterbeskikbaarheid regoor die wêreld en dat ondergrondse waterbronne jaarliks meer uitgeput raak. Hiérdie droogte kan kom en gaan maar water is oral besig om op te droog. Ons kan dus selfs in tye van oorvloed steeds spaarsamig wees.

Koës Adam Steve skool het geen handboeke en skryfboeke vir leerlinge nie. Sal die druipsyfer verbeter? Bring maar die skoolfonds terug asb. laat ek betaal en eis op wat ek betaal het. Ontevrede ouer

Hou op om onnies te blameer. Hul het al in April vir Miesies Katrina kennis gegee!

Sies! Is dit nou soos die kinders van jongs af geleer word om te staak soos voorblad van 14 de? Baie swak. Onderwysers se plig was om kinders reg te help.

Mev. Katrina het dan oor die radio, op TV en in koerante die onderwysers beledig en gedreig! Nou ontken sy dit! Nantu ons stem saam. Sy moet vervang word.

Vir die persoon wat sê onderwysers kry so baie verlof: Gaan bly by ’n onderwyser wanneer die skool sluit dan sien jy hoe werk hul deur die vakansie! Holiday school workshops, voorbereiding, apparate ens. Onnies werk tot in die laat-nag, selfs naweke!

Die berig van Vrydag se koerant dat Rehoboth Town Council se bestuur gefire is. Moenie vir Titus en Willy Swarts vergeet nie - fire hulle ook.

Unam se hoofkampus raak ’n nagmerrie. Vriend en familie wat kom kuier van ander plekke af oornag daar. Die kuiers raak later permanente verblyf en teen die einde weet niemand meer wie is wie nie! Ek glo nie daar kan meer iets aan gedoen word nie.

Namibië Rugby Unie, kan julle nie vir ons ondersteuners ook plakkers maak wat ons agter op ons karre kan plak nie? Want ek raak nou seer oog vir die All Black plakkers. John B

Dis ’n uiterste skande dat kinders/skoliere saam met onnies staak soos op nuusblad se voorblad! Kinders, toekomstige leiers/werkers word manipuleer om dit nou al te doen! Kan dit stop gesit word in geheel! Komaan ouers, belet jul kinders om dit te doen! Geen voorbeeld vir kinders nie!

Is daar nie Isaak familie groot mense om wyle dr. Witbooi se weduwee tot orde te roep nie? Haar haal en opstand teen groot mense van Witbooi families kan mos gesien word deur almal. Ingetroude vroue kan mos nie in ons Witbooi familie maak en breek soos hulle wil nie. Sy het haar hand lankal oorspeel en moet nie dink Ismael sal homself verewig laat misbruik nie. Ismael is ook sensitief en nie blind nie. As jy maar net huis toe kom dan is daar plek vir hom ook.

Aan Nico Barandonga DHPS 14/10/2016 Republikein bl 3: My vraag aan jou is moes die onderwysers in die skoolvakansie gestaak het om die nodige impak te maak?

Nou weet ons presies watter tipe staatspresident ons in Namibia het. Dankie agbare Hage Geingob vir jou wyse besluit oor die onderwysers se lot. Groot dankie ook aan die baie ouers wat agter die onderwysers gestaan het. Mnr. Geingob, u het net so maklik tot die oumense se redding gekom toe hulle nog ’n belaglike N$600 pensioen gekry het. Wat kan mens sê van die beledigende arrogante ouer? Ons sal ons bes probeer met u kind. Hoekom moet onskuldige bloedjies vir hul ouers se gelag betaal. Onderwys bo!

CEO van Gibeon, vertel die mense net die waarheid jy weet wat jy staan en doen. Antwoord al 19 vereistes wat opgestel is want jy hammer net op die tenders. Gaan terug, moenie weghardloop soos jy met Walvisbaai gemaak het nie.

Huiswerkers, laat ons ook staak. Baie van ons werk jare lank sonder dat ons registreer is. Sommige werkgewers wil nie eens hê jy moet koue water drink nie en mag ook nie die yskas oopmaak nie, maar jy moet dit skoonmaaksnaaks neh.

Tully Mukuya, baie geluk en baie dankie.

Het die minister van onderwys die eksamenroosters van die gr 10 leerlinge gesien voordat sy besluit het om die eksamen wat nie geskryf was na 1 Nov uit te stel? Daar is leerlinge wat op daardie alreeds ’n vak skryf.

Ek sien Abes Kheibeb is deesdae stil in SMS kolom, nou het die gevreesde Great Uncle oorgeneem, van RHB inwoner wat graag die Great Uncle wil ontmoet!

Onderwysers demand meer geld maar kan nie eens behoorlik Engels praat nie. Wonder maar net hoe het hulle die pos van onderwys gekry.

Namibië is wragtig op punt van etniese oorlog. Dit was die Eerste Minister (Aawambo) wat namens regering onderhandel met vakbonde. Blameer haar as daar probleme was met onderwys staking. Die voortdurende aanval op minister van onderwys is oor sy ’n Nama is ’n vrou is en vir die president sterk ondersteun. Julle wil haar persoon breek omdat sy 2017 weer sterk sal ondersteun. Daar sal ’n dag kom dat ook die Namas keelvol sal raak. Dit is maar net ’n kwessie van tyd- kyk maar vandag op jou almanak en horlosie.

Ek kan huishulpe na en van Elisenheim vervoer. Kontak Jamaro Liners @ 0814526317 vir registreerde vervoer.

Is MTC se hoofkantoor bewus dat die hele dorp Gobabis van vanoggend 7:30 tot nou nie kan oproepe maak of internet aansluiting het nie. Hoe moet ons na ’n moderne wêreld toe beweeg waar jy met selfone moet betaal, besigheid soos ebank doen maar jy kan nie want die probleem is bo die tegnikus se vermoë om reg te maak? En ons het nie eers ’n SMS kontak van MTC Windhoek nie.

Haal hoed af vir alle ma’s. Stem 100% saam met Maria Eiseb - ma moet tot die kar se keys wat in pa se broeksak is verantwoordelik wees. Sonder ma sal ons regtig nie! Respek alle ma’s! David Waker

Kom ons los tog ander mense se tradisies asb. As ek as vrou my van soos my man met ’n b wil skryf is dit tog my besluit nie joune nie. So hou op om vir jouself hoofpyn te gee oor ander mense tradisies.

Is die Afrikaanse diens van die NBC nog steeds deel van RSG SA? Die persverklaring oor die onderwysersstaking is kort geknip en ons is oorgeskakelna RSG om na SA Currie Cup te luister. Is ons plaaslike gebeure en sport van minder belang?

Kommentaar

Republikein 2024-09-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad | Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla | Leganés 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa | Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City F1: Singapore GP First:Lando Norris McLaren 01:40:53 Second:Max Verstappen Red Bull + 00:00:20.945 Third:Oscar Piastri McLaren + 00:00:41.823 Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 21° | 35° Eenhana: 22° | 35° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 21° | 31° Otjiwarongo: 19° | 31° Omaruru: 18° | 33° Windhoek: 16° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 13° | 22° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:45, High tide: 14:07, Low Tide: 20:11, High tide: 02:00 Swakopmund: 13° | 16° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:43, High tide: 14:05, Low Tide: 20:09, High tide: 02:00 Walvis Bay: 12° | 23° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:43, High tide: 14:04, Low Tide: 20:09, High tide: 02:00 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 19° | 34° Keetmanshoop: 20° | 35° Aranos: 17° | 33° Lüderitz: 14° | 22° Ariamsvlei: 19° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 22° | 23° Gaborone: 10° | 25° Lubumbashi: 19° | 33° Mbabane: 7° | 19° Maseru: 8° | 20° Antananarivo: 14° | 28° Lilongwe: 17° | 23° Maputo: 13° | 23° Windhoek: 16° | 29° Cape Town: 15° | 28° Durban: 12° | 23° Johannesburg: 9° | 21° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 16° | 23° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.15 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.91 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.42 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 622.23/OZ UP +1.35% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.74/BBP DOWN -0.0019 | Platinum US$ 976.09/OZ DOWN -0.0067 Sport results: Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad | Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla | Leganés 0 vs 2 Athletic Club SerieA: Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa | Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City F1: Singapore GP First:Lando Norris McLaren 01:40:53 Second:Max Verstappen Red Bull + 00:00:20.945 Third:Oscar Piastri McLaren + 00:00:41.823 Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 21° | 35° Eenhana: 22° | 35° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 21° | 31° Otjiwarongo: 19° | 31° Omaruru: 18° | 33° Windhoek: 16° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 13° | 22° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:45, High tide: 14:07, Low Tide: 20:11, High tide: 02:00 Swakopmund: 13° | 16° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:43, High tide: 14:05, Low Tide: 20:09, High tide: 02:00 Walvis Bay: 12° | 23° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:43, High tide: 14:04, Low Tide: 20:09, High tide: 02:00 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 19° | 34° Keetmanshoop: 20° | 35° Aranos: 17° | 33° Lüderitz: 14° | 22° Ariamsvlei: 19° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 22° | 23° Gaborone: 10° | 25° Lubumbashi: 19° | 33° Mbabane: 7° | 19° Maseru: 8° | 20° Antananarivo: 14° | 28° Lilongwe: 17° | 23° Maputo: 13° | 23° Windhoek: 16° | 29° Cape Town: 15° | 28° Durban: 12° | 23° Johannesburg: 9° | 21° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 16° | 23° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.15 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.91 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.42 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 622.23/OZ UP +1.35% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.74/BBP DOWN -0.0019 | Platinum US$ 976.09/OZ DOWN -0.0067