SMS'e vir 18 September 2019
". . . net 'n camouflage . . ."
Die vingerwys tussen die grootkoppe is net 'n camouflage. NBC sal bailout ontvang. Die tyd voor 'n groot landsgebeurtenis sal my presies reg bewys.
Groter, beter Hosea Kutako is dalk goed, maar goeie en vriendelike diens kan 'n baie groter impak hê.
- Charl Michiel Opperman
Padblokkades help niks nie as net sekere mense ondersoek of hulle karre deursoek word. Ek het al by padblokkades gestaan waar oorvol voertuie verby gewuif word en ons drie dames gestop word en allerhande vrae moet beantwoord en opgehou word met onbenullighede.
Die kerk met sy Kerkbode raak deesdae soos 'n voorbode. Die wil van God is nie van toepassing as iets negatief met jou gebeur nie, dan is dit jou eie swak keuse. Maar wanneer iets goed gebeur, is dit die wil van God. Wat 'n dubbele standaardmening word nou gehuldig deur die weet alles mense, terwyl diesulkes ook verkondig ons almal weet nou net ten dele en sal later eers meer (alles) weet. Die hele debakel maak nou van die Bybel-blaaie 'n goeie zoldraai holy smoke. - Jan Brand
Dit is tragies dat die arme gestremde vrou elke dag van vroeg tot laat by Grove in die besige straat moet staan en bedel. Waar is die hele familie wat sy moet onderhou se menslikheid? Ook waar is die menslikheid van die owerhede om dit toe te laat? Wie ookal daaroor melding gemaak het, ek stem 100% saam. Dalk moet ons gaan inwag en kyk watter hartelose mense haar daagliks daar gaan aflaai en self die storie stopsit. Party dae kan mens die moegheid en pyn in haar oë sien. Doen asseblief iets daaraan.
Job Amupanda wake-up! There is life after Swapo party. Move on - free yourself!
Suid-Afrikaners vlug Namibië toe, as gevolg van die geweld daar. Namibiërs vlug wanneer die nood dreig. Sê maar ek luister. - SAP&H
City of Windhoek, Please put stop on Hendrik Witbooi with Bernt Carlson. Drivers take the north direction slipway of Bernt Carlson into Hendrik Witbooi and u-turn then on Hendrik Witbooi to go south. The u-turns are done even if cars are coming. Hendrik Witbooi is a race track along Pionierspark.
Kan nie wag vir die Wêreldbeker om te begin nie. Wens ek kon siekverlof insit tot vroeg November, of dalk is my baas bereid dat ek later die dag ekstra ure insit. Dominee moet my maar byvoorbaat vir Sondag se oggenddienste verskoon.
Ek koop elke dag die Republikein en lees dit van voor tot agter. Is daar dalk iemand wat dit kan gebruik? Dan het ek ook Purity botteltjies as iemand dit kan gebruik. Miskien kleuterskole? – 081 758 6024

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie