SMS'e vir 19 Desember 2017
“...wat ’n frustrasie en tydmors!”
“Kwaai dok maak amok.” Ek neem hom nie kwalik nie, hy soek sy geld van die mediese fonds. Ek ruik alweer 'n rot en die keer 'n grote!
Ja wat 'n frustrasie en tydmors! Die nuwe stelsel by ons land se grensposte, foto's en vingerafdrukke? Liewe genade! Dis regtig 'n patetiese stelsel!
Wanneer laat weet die ministerie van onderwys wanneer ons kinders se uitslae kom? Die vakansie is nou al weke aan die gang en ons hoor niks. Kinders en ouers is op hete kole en kan nie planne vir die vakansie maak nie, want hulle weet nie wanneer hulle in die koerante moet kyk nie? Asseblief minister, moenie ons so in die donker los nie.
Kwaai dokter: Ek voel só oor die Meester van Die Hof se diens . Ons is nie 10 miljoen mense in die land, wat boedels moet afhandel nie, maar ons moet maande wag (7) en hoor niks. So as hulle nie hul werk klaar het nie, moet hulle nie op verlof gaan nie, want dan rus hulle te veel deur die jaar.
Lees koerant van 16 November 2017. Konflik leeus vang nog vee. Sien op foto nêrens bloed nie? Bokke en skape gewag sodat hulle bloedloos vrekgebyt kan word? Klink maar ongelowig vir my! - Ouma Wes-Kaap
My innige simpatie met die familielede van die slagoffers van die ongeluk tussen Okahandja en Karibib. Maar hoe kan 'n hoofweg toegemaak word vir 'n gedenkdiens? Hoe kan jy 'n tent in die middel van 'n hoofweg opslaan? Dit gaan my verstand te bowe.
Bernadus Swartbooi die fout lê by ons kiesstelsel. Groot streke soos Omusati, Oshana, Ohangwena, Oshikoto en Kavango sal altyd die kitaar slaan van weë getalle. Jy is reg as jy sê ons in Namibië het eintlik nie 'n ware demokrasie nie, maar 'n skyn demokrasie. Oplossing: Ken aan elke streek 'n aantal punte toe, sodat die groot streke nie die kleiner streke so getalsgewys domineer nie. Dit sal meer balans skep en tribalism teen werk. Ons grondwetskrywers moet pa staan vir die wanbalans.
Ek lees elke dag die Bybelse Wysheid stukkie. Kan die verantwoordelike persoon nie blymoedige en vertrosende verse plaas nie. Wat leer ons uit Paulus se reise na Athene? Dave Viljoen
Friday afternoon and for the second time in a week. The Olympia pool is closed due to lack of lifeguards. Do these lifeguards all pick the same day to abscond or are they all released from duty for the same obscure reason? It's getting boring hearing about unemployment every day about financial troubles every day, while you find yourself confronted with poor service delivery every day from people lucky enough to have a job!
Ek koop elke dag die Republikein en so nou en dan die Namibian. Vandag het ek altwee gekoop. Die Namibian is N$1 goedkoper en het twee keer soveel nuus in as die Republikein. Ek het besluit om in die toekoms net die Namibian te koop. Die redakteur van die Republikein kan gerus gaan kers opsteek.
Confidante: It seems Geingob says, resign and go to anyone in the party who does not agree with him? That is a dictatorship not democracy! Mr President it is amazing what one can learn by actually listening to others who have different opinions.
Liewe “One Africa.” As Elenas Ghoast klaar is, plaas asseblief vir ons die mooie man Selvador van second chance? Groot asseblief! – Oumatjie
Kan alle tipe honde groot asseblief uit alle menslike eetplekke en koffiedrinkplekke verban word, soos sigarette! Dis inteendeel erger as rook, want rook mors nie op die vloer langs jou waar jy jou worsrolletjie en koffie nuttig nie. - SAP&H
ACC help tog vir Aranos-gemeenskap, dat die Aranos-dorpsraad vir ons publieke toilette en stalletjies bou. Tot wanneer moet ons pensioentrekkers op hul paydag bostoilette gebruik, terwyl daar genoeg grond is om toilette en stalletjies te bou! En tot wanneer moet Aranos Hotel toilette as publieke toilet gebruik word?
Ek wonder hoe dit werk! Vrydag ry ek van Usakos na Karibib, seker omtrent so 15 km voor Karibib, jaag 'n ambulans aan regterkant van pad met sirenes en ligte. Al wat 'n kar is gee pad deur Karibib. Skielik draai hy af by lokasiepad en stop daar. Daar klim toe seker vier of ses mense uit wat 'n lift gevang het. Hoe werk dit? Word die ambulanse ook nou as taxis gebruik?
Hoekom pik president Hage Geingob so op die beste ministers wat hul werk goed doen - die minister van gesondheid, dr. Bernhard Haufiku, en die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta? Hulle werk so hard om vure dood te slaan. G'n wonder hulle is so moeg en raak aan die slaap met Hage se lang relaas tydens sy laaste mediakonferensie by staatshuis nie.
Wanneer gaan hulle die grondpad by Elisenheim teer. Die pad is in 'n haglike toestand en benodig baie aandag.
Nou kennis gekry dat kanaal 183 ook sluit. Dit is die soveelste kanaal wat die jaar sluit. Kry ons afslag, want volgens kontrak betaal ons vir al die geslote kanale?
My opregte meegevoel met die Mudge-familie met die afsterwe van mevrou Stienie Mudge. Mag die vreugdevolle herdenking van die geboorte van ons en ook haar Saligmaker u in hierdie tyd vertroos. - A. Marais
Ek is 'n 52-jarige vrou en ek soek asseblief 'n bed, ek kan nie meer op die vloer slaap nie en my beddegoed word baie vuil. Groot asseblief! My nommer is 081 890 3062.
Ons veroordeel nie vir Dippenaar nie. Maar hy moet tog nie weer aan 'n kar se stuurwiel vat nie.
Ek soek asseblief hulp. Kan die lesers asseblief vir my help met 'n ou Samsung-oppskuiffoon of enige ou foon wat u nie meer gebruik nie. Dit moet Facebook en Google kan vat. Ek skryf gedigte en het een dringend nodig, sal dit baie waardeer. - 081 792 8553
Ek het 'n SMS in Afrikaans gestuur, waarom antwoord u in Engels? Dis swak maniere!
Katatura-hospitaal, die saal van die dood! Dokters wat dokter speel, my hart is diep seer van verlange na my pa. My wense is dat hy gesond word en Kersdag by die huis gaan wees. Pappa Bok, ons mis jou!
Geseënde Chrismas vir alle mede-SMS deelnemers.
Die water skande en alle skandes in Rehoboth sal end kry as die inwoners saam staan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie