SMS'e vir 19 Desember 2019
Na aanleiding van die berig oor die Sweedse fietsryer wat op die C13 doodgery is en nog twee ander ernstig beseer. Hoe ry so ’n vragmotorbestuurder om drie fietsryers om of raak te ry op so ’n oop pad. Spoed, onverskillig of hoe? Hoop daar word behoorlik ondersoek ingestel.
In China kry white collar kriminele die doodstraf. Wie de hel dink die Fishrot-gang is hulle, dat boeie en vangwa benede hulle waardigheid is? (Infra dignitatum)
Die Fishrot manne is omtrent arrogant! So, Esau en kie verwag spesiale behandeling in die vangwa en tronk? Hulle moet terug aarde toe kom. So, wat van bietjie ryswater vir ete?
Die manne van Fishrot wat in die tronk sit. Jul is kriminele tot jul onskuld bewys word. So vat jul pak soos ’n man. Dankbaar dat jul geen genade van polisie ontvang nie. Jul het nie aan ander gedink toe jul vat wat nie aan jul behoort nie.
Dis nou alles goed en wel, die N$8 000 borg. Maar ek dink nog steeds nie dit is ’n afskrikmiddel nie. Daar is mense met geld. Ek voel as ’n persoon onder die invloed van alkohol bestuur, vat sy lisensie af vir ’n sekere tydperk, dit is al wat sal help. So ook met ’n oortreding waar die spoedgrens buitensporig oortree word. Nie veel sal verander met die boetes nie. Jy betaal N$8 000 borg en na ’n ruk is alles oor, dan oortree ons maar weer. Maar wanneer jou lisensie afgevat word, sal jy beslis in jou spore trap.
Namibië, land of the gravery. Hy die president kan nie eers Namibiërs help teen sy korrupte ministers nie. Waarheen boer ons. Trots baster.
Dis hoekom ek en my gesin immigreer Botswana toe. Namibië is klaarpraat. So hartseer, was so ’n mooi land.
Ek soek tog help. Indien Keetmanshoop se traffics op die selfde plek sit en drink en dronk raak, watter traffic bel jy om dit te rapporteer en as hulle eendag nugter is, is hulle kamastag ernstig met hul werk. Een dag is een dag.
Every second vehicle in Windhoek releases kilograms if not tons carbondioxide through their exhaust pipes? Multiply every second vehicle accros country wìth this problem and we claim we do not contribute to climate change?
Pas op, tjaka. Netso twee jong mense gaan van Gobabis om te gaan steel. Bel dadelik die polisie.
E is ’n inwoner van Gibeon. Ek wil net vir council van Gibeon prys. Dankie, u het baie vir Gibeon gedoen, veral projekte. Hy het baie mense gehelp. Ek weet nie wat het julle teen hom nie, los hom asseblief uit. Julle is net afgunstig.
Kersfees tyd vir geskenke. Feesmaal, vakansie gaan hou by die see, maar ek het niks vir die kerstyd. Geen kos of geld vir nuwe skoene of klere nie. Ek vra tog dat julle my asseblief help met nommer 5 tekkies, broeke nommer 28 en ’n bord kos. Jammer om te vra, maar daar is geen ander manier nie. Die woord van die Here sê, vra en vir jou sal gegee word. Ek hoop en vertrou iemand slaan ag op my noodkreet en help my om die feestyd met ’n glimlag en dankbare hart binne te gaan. Dankie, my kontak nommer 081 202 1747. Die redakteur, ek wil net vra of u asseblief vir my nog vir die een keer my kersfeeswens plaas, want ek het niks terugvoering gekry.
Ek is bly om te sien daar is ander wat kla oor MTC se 103 met hul vrae en en daaglikse pryse wat gewen kan word. Maar dit lyk nie of daar iets gebeur nie. Of is dit ook maar net ’n foefie.
DiamondRot is volgende! ACC gaan kyk wat gaan aan by Namdia. Dit vrot van korrupsie!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie