SMS'e vir 19 Januarie 2017
“. . . regering moet ophou om mense te teer en veer. . .”
Ministry of Finance/PSEMAS kan jy my ASB betaal! Julle skuld my klomp geld van mediese eise sedert die hele 2016 al. Middel-Desember net 'n klein bedraggie ontvang, daarna doodse stilte tot nou toe. Ek moet sekerlik uitkontrakteer by julle. Service Provider
Dis om van te huil! Twee sendelinge na 23 jaar se werk vir die Here in Namibië word soos kriminele beboet en gedeporteer. En dan roem ons ons daarop dat 90% van ons volk Christene is! Die "DOOM"-dominees kom skotvry daarvan af. Oom Peet
Ministry of lands Gobabis kan gerus toemaak. Die telefoon lui aanhoudend, niemand antwoord nie, mense sit en lees koerant. Niemand ken iets as navraag gedoen word nie. Nee, dis te erg.
Ek het nou gesien dat ek nie by die nuwe prys kan hou nie. My pensioen is te klein om die N$6 te dra vir 'n hele maand. Ek wonder of daar nie 'n prys vir die ouer mense kan wees nie? Sal graag van julle wil hoor. Dankie, die arm oumens
Sal graag wil sien hoe gou Omaruru se waterprobleme opgelos is nadat die Omarururivier al twee keer gevloei het. Dalk is dit nie min water nie, maar min onderhoud aan infrastruktuur ook.
In verband met die SMS waar die skoolhoof van Khomastura-projekskool bevraagteken word oor die uitslae waar twee uit 46 leerlinge graad 12 geslaag het, my vraag is wat het die twee leerlinge gedoen om te slaag?
Ek like die foto van Omaruru se rivier wat vloed op bl. 4 van 16/1/17!
Ek voel dat ontgroening moet ophou by skole. Dit is net besig om 'n politieke kookpot te stook. Ministerie moet dit totaal stopsit en mense wat hulle daaraan skuldig maak moet aangekla word. Leer ons mense nie uit ander se foute nie? Dit sal altyd 'n politieke doring in die vlees wees om aan 'n paal geplak te word. Dis nie meer ontgroening nie maar kan lei tot ernstige beserings, maar daaraan dink die skool nie. Om nie eers te praat van die matrieks nie. Stop dit nou. Gaan speel in die tronk. Daar kan jy voel hoe voel ontgroening.
Kan Laerskool Krönlein in Keetmanshoop se onderwysers tog asseblief op 'n ordentlike manier met die kinders praat en ook optree. Die skoolhoof moet uit sy kantoor kom en sien hoe tree die onderwysers op en die patrolliediens is ook 'n nagmerrie.
Two wrongs don't make a right, maar wanneer sal die regering ophou om mense te teer en veer, vervolg en verpes wat soveel doen vir kwesbare kinders soos die Kinghorns en ander? As daar genoeg kinderhuise in hierdie land opgerig is en voldoen aan al die behoeftes van die weerloses, dan het die regering seker 'n been om op te staan. Tot dan moet jy jou trots sluk en die hulp aanvaar wat die mense onvoorwaardelik bied. Ondersteun pleks van stenig.
Die toesluit van die Kinghorns is maar net weer bevestiging daarvan dat Nampol die mees korrupte en onbevoegde staatsdepartement is. Het die hoof van polisie al intussen iets gedoen om Nampol te probeer regruk? Of is hy vir iemand of iets bang?
Wat gaan in Rehoboth aan? Jy betaal wat jy moet. Als gaan agteruit. Die strate is beroerd, die vullisdromme word nie leeggemaak nie, dan sluit hul halfvier, dan vieruur. Maar jou water word gesny terwyl jy gereeld betaal.
Watwou werk skep? Nee wat! As Harambee die versorging doen, hoekom moet iemand dink aan werkskepping? Die mentaliteit van bakhand staan en wag vir die goverment om te sorg is mos hoe dit gedoen word! So sal dit nog die volgende honderd jaar gaan. Altyd die goverment en rykes se skuld! Red nou 'n nasie.
Die rookwet word beslis deur restaurante ignoreer. Bushbar, Klein Windhoek GH en Muschel in Swakopmund laat almal rokers toe tussen ander kliënte. By Bushbar word daar net redeneer dat die binnekant vir nie-rokers is en buite vir rokers is. Dis beslis nie wat die wet bepaal nie.
Dit is genoeg bewyse hoe korrup Home Affairs is met wat met die Kinghorns gebeur het. Koreane en Chinese kry hul werkspermitte binne 'n paar dae. Mbidi
Die foto van die kinders agter in die kar is my kleinseuns met hul maaitjie en dit is nie hoe hulle vervoer word nie. Hulle wou graag daar sit. Dit is seuns en hulle is vol lewe. Ons steek nie ons kinders weg in kas nie. Hy het agter ons gery, hoekom het daai persoon ons nie gestop as hy of sy dan 'n probleem daarmee gehad het nie?
Nog altyd geglo renosters kalf maar op Ongava lê hulle dalkies eiers. Broeiprogram en broeibevolkings? Aikona! Laat hulle maar liewers soos nog altyd teel. O ja, daar is renostervoëls maar hulle vreet bosluise en broei. Oom Peet
Op Gochas is heelwat spaarwiele, getroude manne se bywywe. Kry glad kinders ook!
Die een wat sê swart man se sweet word wit man se brood in Mariental, wat as die wit man toemaak of nog beter, hoekom gaan werk jy nie by 'n swart man as die wit man so sleg is nie?
Waarvoor moet die persone wat vir ons water pomp hier op Groot-Aub die water middernag kom oopmaak, of drieuur in die oggend? Dit maak tog nie sin nie! Laat staan julle onsinnigheid. Ons is werkende mense, nou moet ons daai tyd van die oggend staan en watter skep net om weer 4uur of 5uur vir werk op te staan.
Wanneer gaan die regering stop om belastinggeld te mors deur amptenare te verhoed om hul voertuie te misbruik?
Can our corrupt goverment please tell us if Kwane is VAT, SCC and VET levy registered? Please wake up people! We are digging our own grave!
K7, moet noodfondse vir Uis se waterprobleme nie uit julle sogenaamde en aangekondigde noodfonds kom nie? Daardie noodfonds is tydens Radiothon aangekondig maar na vyf maande het nog niks daarvan gekom nie. Hou op om die man op straat se sak te tap. Julle raak al meer ongeloofwaardig.
Ek is op soek na 'n saal waar ek namiddag klasse vir leerlinge vanaf gr.1 tot 7 kan aanbied. Ministry sê hulle klaskamers mag nie gebruik word nie. As u kan help, skakel asb. Hilda Maree by 0813028742.
Petuniastraat se skrywer, as jy werklik 'n oplossing wil hê, kontak vir Joos Platt. Hy vervolg nie mense nie, hy verlos hulle. Hy sal die probleem op 'n professionele manier oplos. Hy ly nie aan 'n vervolgingswaans nie. Sy motto is vervolging is nie verlossing.
Is dit net toegelaat aan die tradisionele sogenoemde hoofman van Groot Aub om erwe te verkoop wat aan die stad behoort? Kan die CDC planne maak met die mense wat erwe onwettig verkoop en die geld in hul sakke insteek?
Die minister kan tog asb. van Laerskool Ruimte se skoolhoof ontslae raak. Ons is nou al mooi keelvol vir haar. Kinders word beledig as hulle nie skoolklere aanhet nie.
Weet iemand wat van die swendelaars Maylene en Okkie Jooste geword het?
Is sendingwerk nog noodsaaklik in Namibië waar meer as 90% van die mense Christene is? Moet sendingwerk nie geklassifiseer word onder maatskaplike dienste nie? Die meeste kerke vandag hou hulle in elk geval net besig met maatskaplike dienste en gee nie meer Bybelonderrig nie. Die kennis van die Bybel in hierdie land is maar power, daarom kan daar nie meer regte besluite geneem word nie. (Heb.5:14)
Any Aspen smokers out there finding broken cigarettes in a new packet? Happened too many times now.
"Sê maar net" van Donderdag 12 Januarie 2017 verwys. Ek wil hiermee my diepste afkeur hierteen uitspreek! Vir die rubriekskryfster mog die Kaapse Aunty se relaas oor Christus se geboorte skreeusnaaks wees. Vir Christusgelowiges is dit afstootlik en lasterlik. Maritha Visser
Tobacco saga: how can a country with a smoking ban allow Chinese (again the Chinese!) 10 000 hectare to plant tobacco in the prime region for food planting? Government, you are selling the country to the Chinese who don't pay taxes and are involved in numerous profitable poaching and other crimes.
Pondstraat in Khomasdal het nou in 'n karregmaak en karwrakstoor verander. Stukkende karre word permanent in die straat parkeer. Karre word tot ounag en selfs naweek reggemaak. Dis net rook, verfwalms en oneindige geraas. Kan die munisipaliteit asseblief inspring. Dit kan rêrig nie meer so aangaan nie, want ons arme oumense en kinders lei daaronder.
Ek's op soek na 'n huishulp wat by my gewerk het in Hochland Park. Sy was ses maande by my, haar naam is Sarah, sy bly in Goreangabdam-area. Damara en slank gebou. Haar sel nr. is af. Enigiemand wat weet waar sy haar bevind, kontak Abigail van Rooi by 081 339 4633.
Multichoice / DStv, your Access, Family and Compact packages are going from bad to worse. Really, it is utter rubbish and a cheek for the money they cost! This is not what we signed up for! I realise you want to force everybody to go for the premium package but at least 80% of Namibians cannot afford it! Give us quality for what we pay!
Ek wil tog net die personeel en die bestuur van Victoria Apteek langs hierdie weg komplimenteer. Baie dankie vir flinke en vriendelike diens. Julle is dienswillig, hulpvaardig en bowenal baie vriendelik. Ek geniet dit om met julle besigheid te doen. Hou so aan, asseblief. [email protected]
I would love to applaud the architectural work at Auas Valley, it is superb. But my greatest concern is the omission of the pedestrian crossing. Pedestrians are at risk of fatal injuries because there is no provisions made for most visiting clients (pedestrians at Auas Valley). Management, please look into this matter with urgency. I thank you. Alexia

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie