SMS’e vir 19 Januarie 2018
"
Ek wonder wat president Trump sal sê as hy sekere hospitale sien en al die rioolverstoppings en o alla, die Goreangabdam in ‘n stad wat waterbeperkings het. En wat van die plekkerskampe sonder toiletgeriewe?
As LED-ligte omwettig is, hoe kom hulle dan oor die grens? Op “drugs” word beslag gelê as hulle oor die grens kom. Die staat neem die 16,5% “import VAT” op onwettige items en dan ook weer 15% “VAT” van die endverbruiker. Kan ons nou ons ligte teruggee en al ons belasting op die items terugeis wat julle dan onwettig geneem het???
Nog nooit of in die geskiedenis het ek beleef dat die leeus soveel mak diere vrek byt nie. Hier’s ‘n slang in die gras. Waar ‘n rokie draai, brand ‘n vuurtjie. Geblikte leeus? – Vuurvreter
Kan nie verstaan waarom die karkas van die 2 skape wat gevreet is nie op die foto bloed wys; geen spore, of het die anders hul doodgeskrik?
Dit is darem pateties en swak hoe aan Karasburg se oumense Dinsdag druiwe uitgedeel is. Wie het nou gekry en wie het nie? Doen tog iets ordentlik en regverdig dat almal kry. Die gedagte is reg, maar die manier hoe is regtig pateties.
School with 0 percent pass rate and embarassingly low pass rate in general is shocking. Ministry of Education is wasting millions plus pupils lives! Fix the problem where it is namely unqualified teachers who cannot speak proper English and teach this poor English to the pupils!!!
Ek het by ‘n winkel “stock” getel in Gobabis van 1 uur tot 1:30 die oggend. Ons is net 60 dollar betaal. Moet dit so wees, of hoe? Daai geld is te min. Wie sal weer “stock” gaan tel as julle ons roep. Die bestuurder is onvriendelik met ons. Sonder kos op ‘n honger maag moet ons “stock” tel. By ander winkels tel jy van 2 uur tot 8 uur en jy kry 300 dollar. Maak jou “stock”-geld reg en gee kos. Dankie.
The Pope seeks forgiveness for sexual abuse by catholic ministers???? If he does not see that they are criminally charged and locked up like any other sexual abuser / rapist / pedophile he is an accomplice to these crimes. Covering up / excusing these crimes in the name of the church makes them so much more heinous.
Ek vra maar net of daar iemand is, of dalk die Reserwebank van Suid-Afrika, wat na hul ou randnote soek. As daar dalk iemand is ,antwoord met u nommer dan kan ek vir u bel. Dankie.
Wie in Whk het die vorm (“mold”) van Lovey (porseleinpop) van Bets Jetschko gekry? Het dit nodig om te leen om een reg te maak. Kontak asb Rosemarie 081 242 5135.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie