SMS'e vir 19 Januarie 2021
SMS'e vir 19 Januarie 2021

SMS'e vir 19 Januarie 2021

"...net 'n gepraat..."
Mandy Rittmann
Die dreigende Mariental-verspoelings verwys: Gaan iemand in staats- en ander owerheidskringe (NamWater) ooit die toegegroeide Visrivier onder die wal van die Hardapdam ernstig opneem en iets begin doen. Dis net ’n gepraat van die môre tot die aand met niks wat gedoen word nie. Almal kyk mos hoe baie hulle kan praat, maar hoe min hulle kan doen.

Op Swakopmund (dalk ander plekke ook) begin die buurtwag teen vissermanne na die presidensiële aandklokreël van 21:00 eers met hulle werk. Polisie weet, sien en ondersteun dit. Is daar ’n ander wetlike bylae waarvan ek en jan alleman nie bewus is van? - Gerhardus Schôltz

Verwys na die beeskarkas in ambulans in Republikein van 14 Januarie 2021. Wat ’n groot skok dat ’n noodvoertuig gebruik word om die karkas te vervoer en seker te gaan verkoop in ’n greep van erge Covid-19 in die land waar alle hospitale se personeel en spesifiek ambulanse 24 uur werk om die situasie onder beheer te kry, word ’n ambulans sommer gebruik om vleis rond te ry. Dis skokkend wat gaan gedoen word, om dit te voorkom in die toekoms.

Timing of essence to secure always free, fair and credible electoral processes at all stages. When is Electoral Commission of Namibia advertising the vacant positions of the Commissioners? Plan today and tomorrow such processes secured for credibility and trust.

Mariental-verpleegsters. Hou op sit en help die pasiënte, terwyl julle sit, sterf die mense.

Twee kriminele is groot diewe in Aminius en dan nog vriende met die polisie. Pasop vir hulle!

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!