SMS'e vir 19 November 2020
SMS'e vir 19 November 2020

SMS'e vir 19 November 2020

". . . oud soos die berge . . ."
Mandy Rittmann
Republikein van 18 November verwys, Etosha se paaie herbou. Wil net vir Swapo sê hoe swak julle die land regeer. Hoekom wag julle eers tot ons toeriste verloor voor julle Etosha se paaie wil regmaak? Nou kan julle seker verstaan waarom die mense vir Itula stem.

Botswana se teenstropingseenheid (BDF) skiet drie Namibiërs by Kasane langs die Choberivier. Oorgrensbeweging daagliks van Namibië na Botswana en in die teenoorgestelde rigting oor die rivier (nie by grensposte) is so oud soos die berge, so dan ook onwettighede. Dis ’n ondingkultuur wat gestop moet word, om genoemde tragedies te voorkom. - SAP&H

Jy word gedwing om geld by die OTM in te betaal en te onttrek, om jou uit die bank te hou, en nou moet jy N$10 daarvoor betaal. Lae-inkomste persone kan dit nie bekostig nie. Kan die banke hierdie besluit verduidelik? Herdink hierdie besluit asseblief.

Gaan raak in ’n kroeggeveg betrokke tot jy vlenters geslaan is en baie bloei, dan is daar genoeg bloed om te gaan skenk. Dit is die regte ding om te doen. - Umpi Jacob

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!