SMS'e vir 19 September 2017
“Ons werk ons simpel. . .”
Ek lees dat meer as 100 000 Namibiërs agterstallig is met hul belasting. Rentes word hierop gehef terwyl al die Chinese vrygeskeld is van belasting. Hoe onregverdig! Ons werk ons simpel en hulle word soos kroonwild behandel. Hoe lank gaan die regering nog die onreg teen sy eie mense pleeg? Skrik wakker, Namibiërs! - Bekommerde Namibiër
Jan Taks! Graag wil ek dan weet hoekom verskil my "tax"-nommer dan? "Tax"-nommer op "provisional" form en nommer op aanslag stem glad nie ooreen nie. Maar tog my naam en posbus op aanslag. Maak nie sin nie?
Ja, Gochas polisie. Julle skryf maar nou self SMS’e na die koerante toe. Julle moet maar vir jul self kla dat julle swak opgelei is. Die inspekteurrange kom mos nou uit. Soms dink ’n mens, mens besef nie dat dit gevaarlik is. Polisie doen dit op die regte manier, doen wat jy moet doen, hou op sulke goed skryf. As jy goeie werk doen, sal jy goeie vrugte pluk. Asseblief, Gochas polisie, jul werk met mense.
Baie dankie, dr. Beuke-Muir! Nou ken ek ook die Gebed van die loot aan die wynstok. Mag Afrikaans bly leef!
Die sekuriteitswag van 24-7 wat ontevrede is oor sy salaris, jul word betaal wat die wet sê. Het jy enige idee hoe die eienaar sukkel om sy geld van kliënte in te kry, maar jy kry elke maand jou salaris? Wees dankbaar jy het ’n werk! - Jorrie
Ek kan nie verstaan nie. Die regering is so gewillig om die mense tronk toe te stuur, maar is so ongewillig om die mense werk te gee. Mense moet "suffer" en die regering voel niks, lyk dit my.
Gochas tenders. Die biljoeners van Gochas wat nuwe motors ry, ons wil ook lekker lewe soos jul! God sluimer of slaap nie.
Namibiese polisie word nou ingespan om NBC by te staan om TV-lisensiewanbetalers aan te vat. Sebastian Ndeitunga moet terwyl hy NBC bystaan as skuldinvorderaar sommer sy vernuf inspan en kyk na NBC-werkers wie se ledegelde van hul salarisse verhaal en nie aan die betrokke instansies oorbetaal is nie. Ons polisiehoof moet asseblief net nie ons korrupsie-sedebewaker se verkyker bekan waarvan die lense al so dof geraak het dat die sake wat saak maak nie meer sigbaar is nie. Asseblief! - Sherlock Holmes
Dis tyd om te groet. Vakansie in Namibië is om. Maar nie sonder om dankie te sê. Was in die tyd met familie by die koffiemense Komnic en Franck. Dankie aan die heer Eric wat ons so vriendelik verwelkom het en baie behulpsaam was. Die man se bedagsaamheid en kliëntediens laat mens goed voel. Baie waardeer. Hou so aan met jou goeie dienslewering. Ons groet. - Mev. Son van Kaapstad in Suid-Afrika
Ek vra maar net. Is daar nie ’n ander naam wat Republikein kan kry nie. Vra maar net.
Ek verwys na John Slabber se brief en sy ervaring op 5 September 2017. Hy was bevoorreg om oom Dave Viljoen te skakel. Wat doen ons arme drommels wat nie kontakte het nie? Op wie kan ons ons beroep? Op die stadspolisie? Asseblief, gee raad vir die slagoffers van sulke blatante magsmisbruik!
Munisipale verkeersbeamptes, die pad gholfbaan toe is vir ons Noordhoek-mense baie onveilig. Die "motorbikes" ry Saterdae en Sondae teen 'n helse spoed. Soms word esse gemaak en dit lyk of hulle nou teen jou huis kom land. Dit lyk of die "drivers" doelloos ry. Dis oorverdowend. Ek hoop hulle skryf by die wedrenne in.
Namibia votes against safeguarding humanity at the 72nd UN General Assembly in the USA! And this at a time when Namibia is demanding 400 billion from Germany in reparations for genocide? Seriously? Do they even notice that this is a total contradiction? But they don’t want their Lubango attrocities probed/published or how many Germans they murdered which started the war. Scandalous hipocrates. Words fail me at the audacity of this contradiction. Shame on you!
Ek ken mense wat sê hulle antwoord geen “private no" of "no number” wat hulle bel nie. Die rede word aangevoer dat hulle nie weet wie dit is wat hul bel nie. As ek dan wil weet, wat as dit wel ’n nommer het, maar wat hulle ook nie ken of weet wie dit is nie? Die antwoord kry ek nooit. Ek vermoed egter dis mense wat juis nie wil antwoord as hulle eers sien wie hulle soek nie! - Dr NO
Onderwysers merk asseblief die leerlinge se werk self. Daar is skole in Swakopmund waar die leeringe mekaar se boeke en toetse merk en van die antwoorde wat reg is, word soms verkeerd gemerk en dan kom die onderwyser ook nie agter nie. Ek dink nie hul gaan kyk dit oor nie, ek dink hulle gaan dra die punte net so oor.
’n Inspeksiedeksel het van WHS se bus afgeval op die Blumfelde/Dordabis-pad. As iemand dit optel, kontak asseblief die skool by 061 235195.
Ek vra maar net. Die grondstories maak my nou regtig "fed-up". Kan die regering tog nie vir Groot-Aub uitlos en vir Okahandja, Karibib en Usakos, ag, baie dorpies wat na onafhanklikheid verval het, eers regruk nie? Ek is nou oor die 60 en niemand het mense rondgesit soos nou in Groot-Aub nie. Daar was nie grond gekoop of ’n storie van papiere en bewyse nie, soos die mense in Owamboland bly. Het ons mense by Quintsab plek gevra en vry gebly. Eto, wat is dit? Ons mag nie bou nie, maar ander bou. Jy mag nie vra nie, ons word dopgehou. Apartheid in Namibië. Ja, man!
Almal wat in Namibië woon, het van elders gekom of is gebring net soos in Amerika. Volgende president van Amerika moet ’n rooihuid wees, en in Namibië ’n Boesman. Hy ken die fyn kunsies van oorlewing. Is ja. Klaar met leuns, laat die waarheid seëvier. Eienaars van Namibië!
Dis weer daardie tyd van die jaar wat plaasboere mekaar se weiding steel. Stop asseblief.
Mnr. Jeep N5446W, as jy selfdood planne het, moenie ander padgebruikers daarby betrek nie. Of is jou ruite te donker? Ek moes Saterdag hard rem om jou te mis, dit terwyl jy vir my moes wag. Gelukkig was daar nie ander motors wat my van agter kon stamp nie terwyl jy lekker wegry.
Jou kagte oor weeluise. Ek het dit ook rondom die kante van my matrasse gekry. Dra jou matrasse uit en behandel dit goed met kookwater en laat dit heeldag in die son lê, draai kort kort om en spuit dit ook goed al om die kante met Jaysfluid. Ek is ontslae van myne. Sterkte.
Koop Fendona vir die weeluise.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie