SMS'e vir 19 September 2018
SMS'e vir 19 September 2018

SMS'e vir 19 September 2018

". . .kla tog so maklik. . ."
Mandy Rittmann
Kom ons raai wie die privaat firma gaan wees wat Namport se nuwe kaai gaan bestuur. Dalk China? Kyk wat het in Sirikanka en Zambië gebeur. - Dirk

Kan iemand my sê wat Namfisa aan NBC se saak doen? Pensioen, medies en belasting word afgetrek van personeel, maar nie oorbetaal aan instansies nie. Hul moet net sekere programme uitsaai wat polities korrek is en Thieme en res van “fat cats” was hul hande. Privatiseer soos MultiChoice en dat "government" uit bly, dan kyk ons weer.

Republikein, hoe berig julle? Berig oor katgeveg op Outjo. Hoe kan julle verwys na "sogenaamde" beserings? Dit wys mos duidelik julle dink die vrou lieg, terwyl daar geen "sogenaamde" of "beweerde" verskyn voor die klag teen die arme mens wat met die tande aangeval is soos ’n lam deur ’n leeu nie. (Hierdie kwalifiserings word nie gebruik nie in beide klaagsters se direkte, aangehaalde weergawe van die gebeure - Redakteur)

Wil net vir Denver Kisting van die Republikein moers geluk sê met sy 1 826 (droë) dae sonder alkohol. Dit wil gedoen wees, vra my. Ek is 10 324 dae skoon en droog, een dag op ’n slag! - Ollie Joubert

Pragtig, inspirerende en realistiese rubriek van 17 September, Denver se “sê maar net”. Dankie Denver en sterkte!

Ek wonder oor die vrou wat 18 jaar oud is met vier kinders en nou nog ’n drieling, dit is sewe. Hoeveel sal sy hê as sy 40 jaar oud is en wie moet vir hul sorg?

Chinese plunder ons land. Ek sien trokke met groot dolfhout op wat Walvisbaai toe ry. So die regering het toegelaat dat hulle 10 000 000 hektaar se dolfhoutbome afsaag? Wat gaan van ons land word as dit so aangaan?

Ons kla tog so maklik, maar vandag wil ek vir die jong man Mario by MTC sê baie dankie vir sy hulp. Ons senior burgers sukkel maar met die tegnologie, maar hy was ongelooflik geduldig en het my gehelp om alles uit te sorteer. Hy is vir sy werkgewer goud werd en is trots op wat hy doen. Baie dankie. Ek bid vir jou baie seën toe met alles wat jy aanpak.

Hartklop FM van die NBC. U omroeper wat die Saterdag-sport behartig moet hom tog by die nasionale en internasionale sport bepaal. Ons kan nie die hele dag net na Suid-Afrika se Curriebeker en na Suid-Afrikaanse sportsgeskiedenis luister nie, dit is RSG se afdeling daardie. Dankie.

Kan u my tog help hoe om swart kringe rondom die oë te “remove”. Asseblief, enige raad!

Salvation is far from the wicked for they do not seek out your decrees. Your compassion is great O Lord, preserve my life according to your laws. Many are the foes who persecute me but I have not turned from your statutes. I look on the faithless with loathing for they do not obey your word. See how I love your precepts; preserve my life O Lord according to your love. All your words are true, all your righteous laws are eternal. Sin and Shin Rulers persecute me without cause, but my heart trembles at your word. I rejoice in your promise like one who finds great spoil. I hate and abhor falsehood but I love your law. Seven times a day I praise you for your righteous laws. Great peace have they who love your law and nothing can make them stumble. I wait for your salvation O Lord and I follow your commands. I obey your statutes for I love them greatly. I obey your precepts and your statutes for all my ways are known to you. Thaw may my cry come before you O Lord, give me understanding according to your word. May my supplication come before you deliver me according to your promise. May my lips overflow with praise for you teach me your decrees. May my tongue sing of your word for all your commands are righteous May your hand be ready to help me for I have chosen your precepts. I long for your salvation O Lord and your law is my delight. Let me live that I may praise you and may your laws sustain me.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!