SMS'e vir 19 September 2019
". . . raak nou dringend!"
Ek hoop tog net nie die privaatskole sluit ook vroeër as gewoonlik as gevolg van die verkiesings. Wat doen ons met die kinders al daardie tyd en om nie eens te praat van die geld in die water gooi?
6 months later and still no news on green passports and dates when they will be in Namibia. Once again Home Affairs failed us.
Kunsmatige intelligensie kan homself later deur eie ontwikkeling self verder leer (ontwikkel). Dit mag dan komperaangedrewe robotte begin skep, wat selfstandig hulle eie wêreld begin wat geheel en al sonder enige menslike interaksie alleen kan voortgaan. Die dae en lewe van die Homo Sapiens soos dit nou daar uitsien sal dan uitgedien raak. - SAP&H
Kan Republikein dalk 'n opvolg plaas oor wanneer groen paspoortboekies beskikbaar sal wees? Laas wat ons gehoor het was einde Augustus. Ek skakel Home Affairs dan word die foon netjies in my oor neergesit of niemand antwoord. Dit raak nou dringend! (Ons navrae was dusver onsuksesvol . . . - Redakteur)
My hart is stukkend oor klein Muhupua Kahimune (Republikein van 18 September “Ma hof toe ná dwaalkoeël-dood”), die 4-jarige seun wat langs sy ma in hul slaapplek gesterf het. Hoe verwerk enige ma en gesin so 'n tragedie? Mevrou Kahimune, ek en my gesin hoop met ons hele wese jou pyn en lyding sal mettertyd verdwyn, en net wonderlike herinneringe van u klein seuntjie agterbly.
Mag die hof se ore oop wees en sy hart vol begrip vir jul saak.
Aan die rugbyslaaf wat werk wil skiep oor die Wêreldbeker en Sondagoggend se eredienste gaan boikot om die ovaalbal dop te hou: Dit is oor sulke gekheid dat onse wêreld so mank is soos dit vandag is. Weens die tydsverskil met Japan gaan die beker deur die week produktiwiteit – wat klaar geplettervat is – spreekwoordelik met die tokse nog verder bykom waar hy reeds op die groen velde van luiheid lê.
Ek het ou musiekplate en stelle gordyne beskikbaar. Skakel in Windhoek, 081 616 5755.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie