SMS'e vir 2 Augustus 2019
SMS'e vir 2 Augustus 2019

SMS'e vir 2 Augustus 2019

"...beursies is nie so toe..."
Mandy Rittmann
Die afsny van die skole se krag verwys: Dit is net jammer die regering se beursies is nie so toe wanneer dit by korrupsie kom nie.



Loutere bog dat Roads Authority 'n uitnodiging rig vir tenders om paaie te belas deur middel van tolfooie! Word daar nie genoeg gehef op lisensiegelde, fondse verkry uit die nasionale begroting asook padpermitte by grensposte nie? Uitermatige skande!



Nou moet die leerders ly as gevolg van julle laksheid.



A precedent was set in arrogant Katrina's sentencing with a pityfull fine of N$50 000 for a person who earned millions. Crime pays! Just like poaching pays, where poachers make hundreds of millions and pay laughable fines. Viva corruption. It pays depending how equal the perpetrators are.



Katrina got off much too lightly with a fine of N$50 000.00. She is very arrogant, lied about and denied her wrong doing for years and with the salary she got and parliament pay there is no way she was honest about her finances. Other people have the same dependents and have to cope on N$1 200.00 per month! Look at her expensive outfits and she is poor? The fact that she is a ­convicted liar and is still in ­parliament screams to high heaven and shows what a rotten government we have. God save our Namibia!



Katrina's sentence: What a joke! She should have got a N$500 000 fine at least with a 4 year jail sentence. For a minister to be corrupt is inexcusable. She got away with murder. You are disrespectful towards your citizens. Shame on you!



Viva Katrina Hanse-Himarwa, God is with you!



Die verkiesing moet nou kom. Ons soek 'n regte regering en nie 'n onbevoegde, korrupte government nie. Een wat ons land uit die gemors kan ruk waarin Swapo ons gedompel het.



Wat doen die polisie op Rehoboth met die dwelmsmouse? Dit is alweer einde van die maand en dwelmsmouse sorg dat hul nie uit voorraad raak nie. Laat kom die NDF, hulle het die dorp stil gehou, want hulle ken nie smokkelhuise nie. Die kanaal in die dorp is ook 'n broeiplek. Mense wat langs smokkelhuise bly, moet die NDF in kennis stel, nie die polisie nie. Hou duim vas dat dit 'n rustige naweek sal wees.



Ek wil tog groot asseblief vra dat iets gedoen word aan die vullistoestand op Bahnhof. Die hope plastiek waai al vir kilometers die veld in, wat 'n groot omgewingsprobleem is. Dit lyk asof hope plastiek daar gedump word. Asseblief, ons wil weet wie aan die stuur van sake staan op Bahnhof. Laat die inwoners opstaan en skoonmaak. Baie toeriste sien dit. Natalia, gaan kyk asseblief. Jy sal geskok wees.



Asseblief! Is daar enige instansie waar ons kan aanklop vir aksie op die Maltahöhe/Walvisbaai-pad as mens dit pad kan noem. Hy is onrybaar. Soebat al vir jare.



Bruin kontrakteurs,

dink twee keer

voordat julle enige werk in die Noorde gaan doen. Spesifiek julle word nie betaal nie.



Hoekom kan Afrika nie hulleself regeer nie? Korrupsie vier hoogty, maar die land se leiers het gesweet in ­Duitsland en Amerika. Die lande moet alle hulp stop aan Namibië.



Ongelukkig was ek op Oshakati gebore, so ek is nou 'n wit wambo sonder werk, want ek is wit. Wanneer gaan ons saam leef as wit en swart?



Motorfietsryers bly nie altyd in die spoedgrense van die stad nie en nou wys hulle vingers na die motoriste wat in die meeste ongelukke of gevalle die motorfiets nie eens raaksien as hulle so jaag of tussen die karre deur zig zag of met die spoed van wit lig jou verbysteek!



Column corruption: Inderdaad Johan en DG.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!