SMS'e vir 2 Februarie 2021
". . .op wag in uniform. . ."
Myns insiens moet Unam permanent oorskakel na aanlynonderrig. Dink net, dan hoef dosente nie te sukkel met lui studente wat net klasse ontwrig en nie wil werk nie. Met aanlynonderrig kan dosente produktief aangaan met hulle klasse. Dosente is nie daar om studente op te voed en nog klas aan te bied nie. Met die aanlynklasse kan dosente vinniger leerplanne voltooi. Die wat nie wil saamwerk en byhou nie, moet maar uitsak en agterbly.
Baie dankie aan Berrie Holtzhausen dat jy jou storie met ons deel en dankie vir wat jy doen vir almal wat met hierdie toestand saamleef. Baie sterkte aan jou en jou gesin.
Wonderlike tye waarin ons lewe. Ons slag ’n ander man se beeste, dan hang ons die karkasse aan die hekke en drade op om te vrot omdat ons bang is dat die lopende riviere ons vaskeer. Die ouens wat by Okombahe geslag het, moes maar liewer die ambulans gebel het.
Vandag soek die regering geld wat daar nie is nie om Namatoni weer op te knap. Hoekom so afgebreek? Skande!
NBC staff don’t be misled by some who have a fair share from the national cake who not even left a few crumbs for the have-nots 3 years with out any salary increment? Municipal bills, life cost sky rockets and those on who miss Namibia’s Lady Luck through various means have smiled, and still shine, want the have-not's to put on a brave smile and carry on like all is fair at NBC, while unfair treatment received from those entrusted with the well-being of all are shifting goal posts. – BlackMud
Ek hoop dit word anders om gedoen. Eers proewe en dan kragwerk. En as proewe in 2019 gespeel is, is daai spelers sekerlik nie nou nog op standaard nie.
Regskoste. Kan iemand so verwaand wees soos Shanghala om te vra dat die staat waarvan hy (na bewering) gesteel het sy regskoste moet dra? Nog staatsgeld wat bestee moet word om hom te verdedig.
Hoe sal daar ooit geregtigheid geskied as politieke manipulasie in die regsproses plaasvind om ’n uitslag te beïnvloed deur kaders in strategiese plekke te ontplooi? In enige normale demokrasie sou dié Swapo-regering met hul skewe regering en manier hoe hul aan bewind bly deur staatseiendom vir eie gebruik aan te wend lankal onttroon gewees het deur ’n gesonde landsbestuur. In ’n sisteem wat ’n hulpbron (visvrot) aanwend en deur staatskaping aanbly deur kaderontplooiing waar dit saak maak, kry jy karakters wat hul eie beul blaas wat grens aan arrogansie met ’n eie-ek-houding omring deur ’n fort en met borswerings staan die beeldpoetsers op wag in uniform en togas saam met die Facebook/media warriors en aambei-lekkers. With friends like these who needs enemies? You scratch my back I scratch yours! - Namalander
Nou raak die fight interesant. PG en ACC, iewers slaap ’n haas. - Suide-Baster
Have your say, Mr. Seibeb. We don’t vote for name changing, we vote for a change in our Region. – Baster
Klaus Gastrow se SMS van 26 Januarie 2020 het belang: U opmerking dat Namibië en Botswana arrogant sou wees omdat hulle nie VN-opdragte uitvoer nie is onvanpas. Die VN is niemand se baas nie. Dit is nie ’n wêreldregering nie. Na alles is die VN immers die organisasie wat lande soos Iran toelaat om op die menseregtekommisie te dien. Ons is ’n soewereine staat. Ons wil dit so hê. VN-skoothondjies was ons nooit. - B.A. Rulf
Eish! Ek mis nou bra Trump se tweets, en o ja! Waarom is die seun van die Suide so stil?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie