SMS'e vir 2 Julie 2019
SMS'e vir 2 Julie 2019

SMS'e vir 2 Julie 2019

". . . enorme bedrae geld . . ."
Mandy Rittmann
My hart breek omdat ons mooiste diere koelbloedig vermoor word vir enorme bedrae geld en om jagters se egoïstiese drange te bevredig. Troefeejagters in niks beter as renosterstropers nie. By albei maak die moord op ’n pragdier geen sin.

Wat is ’n misverstand? Dit is ons regering! Stem reg!

Sell Erindi to a foreigner: Just restrict the South African owners to take the proceeds of the sale out of Namibia. Namibia needs foreign income.

Alkohol, dwelms, onwettige kragaansluitings, moord, roof, bedrog, verkragtings ens. word gepleeg deur mense soos ek en jy. Die tipe mens bly nie iewers op ’n eiland nie, hul bly tussen jou en my. Ons ken hulle en weet wie hulle is, maar van ons mis die faktor wat tussen goed en kwaad moet onderskei. Ons praat egter almal daarteen, want dis mos die regte ding om te doen, soos om jou TV te betaal. – Jung

I am so disappointed in this certain worker at the Karasburg Town Council who is telling his drinker friends at the bar about the interlock tender which he will make sure goes to a certain business, just because there is a close friend of him, a silent partner in that company. If it happens so that they award that tender to that company then ACC will have to investigate. Those two guys must be stopped.

Mag die meneer tussen Omeya en Aris langs die hoofweg boer?

Die dame wat skoene soek vir haar seun. Maak asseblief kontak met my. Ek het my nommer vir die Republikein gegee. Julle mag maar my nommer vir haar gee. Dankie

Huishulp soek skoolskoene. Wou selfoon nommer verkry, om die grootte uit te vind, want ek kan dalk help.

Kan die person wat soek na skoolskoene vir ’n seun my kontak of kan sy haar nommer deurgee asseblief. Ek het ’n paar skoene vir haar. My nommer is 081 232 1795.

Die dame wat die skoolskoene nodig het, bel my op 081 258 3095.

Wil tog net uitvind van mense wat kan help om bestaande boorgate dieper te maak.

Julian Afrikaner! Namibiese rugbykeurders en afrigters neem kennis. Onthou die naam Julian Afrikaner.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!