SMS'e vir 2 Junie 2017
SMS'e vir 2 Junie 2017

SMS'e vir 2 Junie 2017

“...Pynlik maar waar.”
Mandy Rittmann
NDP5 is ’n groot klug wat net die massa dwase sal glo. Sien nêrens wat gedoen gaan word aan geboortebeperking nie - die kernprobleem. Die aanwas sal altyd groter wees as wat behuising en werk en voedselproduksie kan wees. Voedselproduksie verhoog? Hoe? Produseer hervestigingsplase nou meer as die vorige eienaars en kry die staatskas nou meer inkomste uit die hervestigingsplase? Die oumense op die platteland wil nog werk, maar kan nie en die jeug wat kan werk, wil nie werk nie, want hulle wag op die gratis kos van die regering. Die produktiewe plase verminder, daar is minder steun aan boere en aardverwarming neem toe, wat meer droogtes tot gevolg het. Namibië sal net ’n vreedsame land wees solank ons ’n klein bevolking bly. Staatsgeld moet aangewend word om geld te maak of voedsel te produseer. Daar is egter geen beheer of vervolging wanneer staatgeld vermors word nie. Staatskarre is een van die grootste euwels met geen beheer.

SME Bank lost 200 million. Have the crooked management been officially charged yet or is all that going to be swept under the carpet? Or is it part of Harambee having created a few millionnaires? Procecute them, freeze and sell off their assets to recover some money and lock them up for corruption. Government hold your employees responsible! The whole governmentt should be investigated and the rot exposed like in SA. This money is likely to be lost and what is being done is just not good enough. Surely there must be a paper or electronic trail of where the money went. Find it or recover from crooks who invested it and sell off all their assets. We want them brought to book!

Mens wonder oor geweld wat so handuitruk in Namibië. Elke keer as jy die koerant oopmaak, hoor jy van mense wat geroof word van hul besittings wat hulle so swaar bymekaar gemaak het, binne 'n paar minute. Mens wonder maar net, is dit waaroor onafhanklikheid gaan? Ek wonder maar ook watter mense dit is wat so gewelddadig optree. Wonder maar net.

Hoe kan die polisie oor die radio sê moet nie die rowers teenstaan nie. Ek skiet om my eiendom en gesin te beskerm, want dis die rede wat gegee word vir ’n kleinvuurwapenlisensie. Om jou te beskerm.

’n Oproep was gemaak aan die kerke om die ou begraafplaas skoon te maak.Geen belangstelling is getoon nie, behalwe deur die Rooms Katolieke en Evangeliese Lutherse kerke. Wat het van die opdrag van die kerk geword? Die kerk het jammerlik in haar diens tot die gemeenskap gefaal. Offers is tydens die opstandingsdiens by die begraafplaas gevra om die plek skoon te kry, maar ’n klein bedrag is ingesamel. Geen samewerking van kerke nie. Almal soek net lidmate en kyk wie die meeste lidmate kan oorwen.

Die Republikein van 31 Mei 2017 se berig oor die belastingbedrog was vir my die antwoord hoekom ons in Namibië so ’n hoë werkloosheidsyfer het. Pynlik maar waar. Ons kinders loop op die straat, want ander lande se mense werk met ons belastinggeld.

Die Here is regverdig, maar wat het ons Namas gemaak? Selfs die Herero’s het met ons oorlog gevoer, maar die grond behoort na alles, onder 'n wit en swart regering, nie aan ons nie. Maak mekaar terug en los die Nama-bevolking uit. Die Here slaap nie. Die wit regering het almal besteel en gemartel en net so ook is die swart regering besig daarmee. As julle genoeg het, gee ons grond terug, asseblief.

Nama-bevolking, die Here is goed. Wag op die Here, meer as wagters in die môre. Hou op drink, mekaar seermaak en onder mekaar doodmaak. Kyk Casinga wat in Angola was, word in ons land erken en kry 'n vakansiedag, maar die volksmoord van 1904 is nie 'n vakansiedag nie. Word vir geld nou ’n hofsaak gemaak. Duitsland moenie betaal nie. Help ons om ons grond terug te kry.

Wat ’n goeie plan vir Rehoboth taxi’s, maar dit sal nooit bewaarheid word nie want die meeste onwettige taxi’s word deur Rehoboth se polisie- en verkeersbeamtes besit. Wat ’n groot grap.

Dis nou te erg van Rehoboth se begrafnisondernemers. Die lyk lê nog warm dan sit begrafnisondernemers al vas. Nie eens die werkers nie, maar die base self. Skande. Ons familie sal besluit en u bel. Asseblief!

Donderdag se koerant, tussen bladsy 16 en 43 is 17 bladsye advertensies, dus geen berigte nie en 11 bladsye in Engels in ons Afrikaanse koerant. Nou hoe nou, Republiek? - Norman Kotze

Omaheke besigheidsplekke, ons werk so mooi saam, wat is fout om net 'n verhoging vir jou werker te gee?Die goed is duur, koshuis moet betaal word, winterklere moet gekoop word. Ons sukkel rêrig met hierdie klein "pay". Jy wat die eienaar is, jy doen alles vir jou huis, vrou en kinders. Laat die besigheidseienaars hul werkers verhogings gee laat onse kaste vol sal wees en die kinders warm klere kry en skool toe gaan. Omaheke, Gobabis gee jul werkers verhoging!

Ek stem vir Usakos as die vuilste dorp.

1 Junie is Internasionale Kinderdag. Aan alle kinders, gelukkige internasionale kinderdag. Probeer elke dag altyd jou beste doen. Geniet die dag.

Soek dringend na iemand wat kan Afrikaans ekstra klasse vir laerskool gee. Skakel my by 081 812 7984.

Op soek na iemand wat as "hobby" met silwer juwele werk en dit kan regmaak. Dankie. Kontak per SMS by 081 451 5651.

"All roads lead to Swakop". Graag sou ons dit wil ondersteun, maar die modderpaaie in die stad laat ’n mens se kop in skaamte sak. Swakop het beslis nie my stem nie.

Kommentaar

Republikein 2024-10-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 2 vs 2 Wolves | Brentford 4 vs 3 Ipswich Town | Aston Villa 1 vs 1 Bournemouth | Manchester City 1 vs 0 Southampton | Leicester City 1 vs 3 Nottingham Forest LaLiga: Rayo Vallecano 1 vs 0 Deportivo Alaves | Real Valladolid 1 vs 2 Villarreal | Espanyol 0 vs 2 Sevilla SerieA: Napoli 1 vs 0 Lecce | Torino 1 vs 0 Como | Udinese 2 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Cardiff City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Sunderland 2 vs 0 Oxford United | Sheffield United 2 vs 0 Stoke City | Plymouth Argyle 3 vs 3 Preston North End | Derby County 1 vs 1 Hull City | Burnley 0 vs 0 Queens Park Rangers | Watford 1 vs 0 Blackburn Rovers | Coventry City 3 vs 2 Luton Town | Bristol City 0 vs 0 Leeds United | Portsmouth 1 vs 2 Sheffield Wednesday | Middlesbrough 1 vs 0 Sheffield United | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Luton Town 1 vs 2 Sunderland | Hull City 1 vs 1 Burnley | Blackburn Rovers 0 vs 0 West Bromwich Albion English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Cardiff City | Swansea City 0 vs 1 Millwall FC | Sunderland 2 vs 0 Oxford United | Sheffield United 2 vs 0 Stoke City | Plymouth Argyle 3 vs 3 Preston North End | Derby County 1 vs 1 Hull City | Burnley 0 vs 0 Queens Park Rangers | Watford 1 vs 0 Blackburn Rovers | Coventry City 3 vs 2 Luton Town | Bristol City 0 vs 0 Leeds United | Portsmouth 1 vs 2 Sheffield Wednesday | Middlesbrough 1 vs 0 Sheffield United | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Luton Town 1 vs 2 Sunderland | Hull City 1 vs 1 Burnley | Blackburn Rovers 0 vs 0 West Bromwich Albion #N/A Currency: GBP to NAD 22.82 | EUR to NAD 19.03 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.64 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.08 | RUB to NAD 0.18 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.94 | USD to AOA 909.05 | USD to BWP 13.4 | USD to EGP 48.73 | USD to KES 129.2 | USD to NGN 1634.69 | USD to ZAR 17.65 | USD to ZMW 26.55 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1878.14 Down -0.19% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14181.53 Up +0.31% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30552.82 Up +0.46% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9844.57 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 747.22/OZ UP +0.49% | Copper US$ 4.35/lb UP +0.11% | Zinc US$ 3 116.50/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 76.05/BBP UP +1.80% | Platinum US$ 1 024.42/OZ DOWN -0.002 #N/A