SMS'e vir 2 Junie 2020
SMS'e vir 2 Junie 2020

SMS'e vir 2 Junie 2020

"Dan kla die mense . . ."
Mandy Rittmann
Hier in Mariental dra baie mense nie maskers nie. Party mense sit net die maskers om hulle monde, terwyl hulle neuse ontbloot is. Wil jy nou meer. Dan kla die mense as ’n hele dorp onder lockdown geplaas word. Die polisie moet maar begin om boetes uit te skryf!

Skool toe. Dis maklik vir volwassenes om te sê so moet kinders in die skool optree, maar kinders is nie volwassenes nie en moet deur onderwysers gelei word tot volwassenheid. Skoolreëls sal aangepas moet word. Wat gaan gebeur met ’n leerling wat sy masker afhaal en elkeen van sy maats ’n drukkie in die klas gee? Gaan so ’n leerling uit die skool geskors word? Al wat ek weet, is dat leerlinge nooit sonder toesig gelaat sal kan word in ’n klas nie.

Fuel price not coming down after the price of a barrel dropped below $30. The government is milking the public to fill their empty treasury.

One wonders how politicians mind's work. Take the regulations regarding restaurants. They can open again, but only pre-bookings allowed. Person goes to restaurant, goes inside. Can I have a table please? Sorry, we only accept pre-bookings. What is your phone number? Thank you. Steps outside, phones the number. Can I book a table please? Certainly for what time? Immediately please. I am standing outside your door.

Miskien is ek net dom, maar die steekproef oor Namibiese handelsmerke lyk maar bra skeef. Mshahsho bo Tafel én Windhoek Lager? Dis ’n grappie. Verseker!

Vir my is dit ontstellend wanneer ’n persoon selfmoord pleeg. Selfmoord is nié die oplossing nie. Julle is ook kosbaar vir God en Hy het julle lief en Hy gee ook vir julle om. Wanneer die lewe te swaar raak en geen uitkoms gesien word nie, moenie jou lewe neem nie, dit is nié die moeite werd nie. God is daar en hy sal jou help, roep hom net aan. Liefde in Christus Jesus.

Hier is van die vragmotors wat geen agterligte het wat werk nie. Ons het nou die aand agter ’n vragmotor gery wat ’n Rundu-registrasienommer het. Geen agterligte gehad wat gewerk het nie. Dit is bitter gevaarlik.

Wat mense verwyder van mekaar is absoluut opvoeding. As jy opgevoed is, gaan jy vir niemand ’n probleem wees nie. Waarom maak jy jou werf skoon, en dan gaan gooi jy al jou vuilgoed regoor die straat in die aangesig van jou bure? Jou plastieksakke met gemors is regtig ’n seer oog vir almal, meneer. Is dit hoe min respek jy vir jou medemens het? Nou moet munisipale werkers jou gemors kom skoonmaak? Dis waar opvoeding inkom. Ons gee voor ons is opgevoed, maar regtig, dit lyk nie so nie. Gaan en maak skoon daar waar jy jou vuilgoed gaan stort het.

Wat van ons pensioenarisse wat nie verhoging kry? Ons kry baie swaar, maar N$750 word vir gesonde mense in hul twintigerjare gegee, wat kan gaan werk. Skaam julle. God slaap nie.

Menéé die kêk het ons gedrôp! Ons voel almal so sêpritaleenag. My sink pôndôk gjee méêrder sêkjoriti as jul bêptismil pypers van doeri tyd. Sjeestelike lôckdôwn is ergerder as Haggi se fishrot soort. Djeere hêlp ons! – Pietrossi

Kyk, ek wil lag, maar ek kan nie lag nie. Die assessor kom kyk na ’n kar. Ons twee staan daar by die kar. Die volgende oomblik hoor ek die man raas en skree, skree soos om te huil. Hy gryp agter na sy nek en ek wonder wat gaan aan. Hy is in trane, sê "f.. man, kyk wat byt my". Ek sê, ek sien niks en so ’n grootman huil trane. Hy lê feitlik op sy rug op die grond. Pluk die hemp oop - net knope waai, sukkel om uit die wes te kom. Ek moet knyyyp. Ek kyk vir ’n merk en sien niks. Lekker lag.

Wil graag Margaret van Neel kontak wat by UWK in die 70’s studeer het. Het iemand haar telefoonnommer vir my asseblief? Dankie. - Milly 081 140 4014

Kommentaar

Republikein 2024-09-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Manchester City 2 vs 2 Arsenal | Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Real Betis 1 vs 2 Mallorca | Rayo Vallecano 1 vs 1 Atletico Madrid | Villarreal 1 vs 5 Barcelona | Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad SerieA: Inter Milan 1 vs 2 AC Milan | AS Roma 3 vs 0 Udinese | Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford #REF! Currency: GBP to NAD 23.17 | EUR to NAD 19.34 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.33 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.17 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.11 | USD to AOA 933.05 | USD to BWP 13.15 | USD to EGP 48.66 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1596.98 | USD to ZAR 17.34 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1845.32 Up +0.73% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14193.3 Down -0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30871.1 Down -0.49% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 651.34/OZ UP +0.95% | Copper US$ 4.47/lb UP +3.42% | Zinc US$ 3 019.90/T UP 0.12% | Brent Crude Oil US$ 75.11/BBP UP +0.98% | Platinum US$ 984.00/OZ UP +2.71% #REF!