SMS'e vir 2 Oktober 2017
“...storie is ’n ou storie.”
Is die skoolhoofde van hoërskole daarvan bewus dat die nuwe sillabus vir graag 10 en 11 nie voorsiening maak vir "core" wiskunde nie, slegs vir "extended". Watter ramp sal die uitslae dan wees!Ek was heeltyd onder die indruk dat die skrywer onder die naam Ettabab moontlik Damarasprekend kon wees, maar besef nou dat ek nog nie gehoor het van Damaras wat in die Karoo boer nie. Tog vind vind ek dit ook snaaks dat ’n wit Afrikaner so in eenvoud en op die man af die Bybel bestudeer het van kleins af. Interessant en ook verfrissend. Voel my baie hedendaagse mense gee nie eens om om die Bybel rêrig te oordink nie.
Okahandja wen: Die kompetisie is verby. Eerste plek vir die vuilste dorp, tweede plek vir meeste lawaai in woongebied langs ouetehuis, derde plek vir die dorp met die meeste slaggate in die strate, vierde plek vir die mees onbevoegde dorpsraad, die vyfde plek vir die meeste onderbrekings in watertoevoer. Ensovoorts, ensovoorts, ens.
Government now want’s private firms to run airport and harbour but construct airport at their own cost, co-manage airport for an agreed number of years and then they can bugger off? What a novel scam idea but I doubt private firms are that stupid.
Pohamba urges people to report corruption? Just read the daily papers that scream of corruption yet nobody is held accountable or prosecuted under any president, because most are well connected or protected. It is only the little man who is jailed! The only thing flourishing in Namibia is rampant corruption. Viva Harambee!
Is the president back from UNGA? We the people have the right to know all the costs of his trip plus all delegates including SNT etc, so please publish! Last years France/UK/USA luxury trips costs have also not been published. We have a legal constitutional right to know how our hard earned taxpayers money is squandered!
Morné Mouton saak. Het daardie dosier rêrig weggeraak of is iemand weer onder die tafel ’n bruinkoevert of kardoes gegee? Hemel! Die mense moet onthou, dat daar is een oog wat sien en Morné jou lewe vorentoe? Daar is nou kinders en families wat moet groot word sonder ’n pa. Die mense wat nou jubel en juig oor hy vry is, moet net weet “what comes around goes around”.
What a shambles now. The Auditor General reports absolute chaotic financial reporting from the Ministry of Transport. Is there any Ministry that is in order? This means incompetency in each and every state ministry and SOE. Billions of dollars of taxpayers down the drain! After 27 years of independence still nobody is held accountable. The only way forward is to prosecute the responsible ministers otherwise there will never be an end to this horrendous looting!
Daardie blou "container"-storie is ’n ou storie. Daardie Body Corporate is al hoeka nie meer ’n Body Corporate nie. Daar is bewyse by munisipaliteit dat daardie "container" agter is met erfbelasting. Maak die "container" toe. Oud-inwoner van kamp.
Joos Platt jou opinie rondom die dossier wat weg is in die dronkbestuur saak en strafbare manslag. Lig lede van publiek in wat nie regskennis en polisieprosedures ken nie. Ek weet jy sal ’n onafhanklike en reguit antwoord hê. Jy sal dit ook doen sonder om kant te kies of om enige party te beskerm.
Ek verstaan nie wat is Joos Platt so beroemd nie. Hoekom staan hy maar nie vir president? Sê maar net.
Laat tog vir Joos Platt uit die SMS-kolomme. Dit raak afgesaag en beteken niks. Hy lewer geen bydrae om die gemeenskap 'n beter een te maak.
Namfisas bloated staff and salary bill (Sun Newspaper 26.7. Page 3) screams for want of investigation: Staff grew from 21 in 2001 to 49 in 2009 to 176 in 2017 although number of entities they regulate declined? Please explain? Staff costs up by 54 percent per year, management costs up by 55 percent per year, Namfisa board fees for 5 members increased from N$22 000.00 in 2003 to N$794 498 in 2017? Surely alarm bells should be going off at irregularity watch? Absolutely shocking!
Kan die Engelse mense tog Namibian toe gaan vir hul advertensies? Of is hulle besig om Afrikaans uit te roei? Dis aaklig. Skoenmaker, hou jou by jou lees. Verbied hulle, eto! Of is hulle aspres?
Ek is op soek na iemand wat poppe regmaak (sagte lyfie met plastiekkop, -arms en -bene). - Ou Baby Angel, 08 124 36967

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie