SMS'e vir 2 Oktober 2019
"Hulle moet gered word . . ."
En daar staan die kalender nou al by Oktober. Waar is ons beloofde paspoorte, liewe Home Affairs? Belaglik!
As mnr. Coetzee ’n topspietkop is, moet hy die res van die land se (nie top-) spietkops wys hoe om die job te doen.
Hoofinspekteur Coetzee: Baie geluk. Dit vat ’n man om te erken wanneer hy ’n fout gemaak het. Sterkte met julle werk.
Mense van Namibië, wanneer gaan ons opstaan en iets probeer doen om ons vroue en kinders te beskerm teen verkragters en moordenaars? Ons moet hande vat en saamstaan teen die euwel, want dit is so duidelik soos daglig dat ons leiers niks gaan doen nie. Bring die doodstraf terug.
Die een wat sê PJ Walters en Newman is nie opgewasse vir internasionale sport nie. Ek kan die suurdruiwe ruik, waar jy van vêr af aan kom. Sê maar net.
PJ Walters het goed vertoon vir sy eerste toets, baie beter as baie van die ander wat ’n eerste toets gespeel het. Gaan trek tog die geel baadjie uit en gee almal sy regverdige kans. Og!
Ek wil saamstem met die leser rakende die feit dat PJ Walters en Newman nie die mas opkom op internasionale vlak nie. Ek dink selfs De la Harpe is ook nie ’n goeie senter nie en was na my mening swak teen Italië. Hoop ons afrigter besef ook nou dat hy ’n fout gemaak het om nie ons vuurvreterflank, Renaldo Bothma, saam te neem nie.
Waterskaarste. Besig om klere te was en skielik is daar geen water - sonder enige waarskuwing. Nie goed nie!
Air Namibia, jy is die trots van die government volgens toeriste. Van ek my verstand gekry het, ken ek net vir Air Namibia. NBC, jy is die mondstuk van die government. Oom Calle, werk iets uit vir die 2 maatskappye. Hulle moet gered word, asseblief.
Bou ons mekaar op, of breek ons mekaar af in die Suide? Minister Witbooi haal mense uit ’n backpackers om kamma by haar huis in Gibeon gratis te bly. Die mense het laasweek opleiding vir die jeug van Gibeon aangebied.
Rehoboth-polisiedienste moet asseblief verbeter. Julle was Saterdagaand en -oggend 4 keer gebel in verband met rusverstoring in Blok G, maar absoluut niks het gebeur nie. Julle was nie eens daar nie en dit is nie die 1ste keer nie. So, wat is julle diens?
Retirement Fund for Local Authorities. When will we the pensioners receive our pension increment that is long overdue or is it again the directors who did not meet as yet?
Ek wil net weet hoe op aarde Stampriet Village Council dit regkry dat die sisteem van die betalingskantoor verkeerd kan wees vir 2 maande agtermekaar sodat die rates skielik van N$81 af na N$800 verhoog word. Iemand moet asseblief help voor dinge skeefloop.
Wat het dit nou eintlik met ons Namibiërs of selfs met enigiemand te make wie Prins Harry se pa is. Los die man uit en as sulke dinge jou pla, sorg dan dat jou man jou kind se pa is. Gun die man privaatheid.
Aan die persoon wat wonder oor Prins Harry se rooi hare. Het hy al gesien of gegoogle, Diana se familie, haar broer en suster het rooi hare. Hou jouself op hoogte en moenie alle skinderstories lees nie. Sê maar net.
Die vraag na Prins Harry se rooi hare? Albei Diana se susters en haar broer het vlamrooi hare. Ook Earl Spencer die oupa.
Hier in ons hoofstad het ek as ’n diereliefhebber ontaard in ’n kathater. As my hond oor jou muur spring en jou konyn en marmot kom doodbyt, hou jy my verantwoordelik, maar as jou kat oor my muur kom en my koketiel en vliegduiwe doodmaak, is dit volgens jou sy natuur. – Dave
Are you sick and tired of corruption and maladministration in Namibia? Make sure that you are heard by our President by adding your name and signature to the following link: http://chng.it/ZMnSjLWH
Mariental-boere, daardie tyd van kolonialisme is verby, as julle dit nog nie weet nie.
Spaarwiel opgetel naby Tenesee, as dit joune is, SMS details na 081 208 0830.
Ek het base gesoek vir botteltjies en koerante. Die botteltjies is baie gou weg en ’n manspersoon het gevra hou die koerante, maar ek nooit weer van hom gehoor nie. Jammer dit werk nie so nie, want ek moes vir soveel mense sê nee wat die koerante wou hê. Waar is jy?
Ek verneem graag of iemand wilde kanaries het? SMS 081 824 1944

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie