SMS'e vir 2 September 2021
"...'n toename in variante..."
Of die inenting teen die nuwe variant werk of nie, beteken nie daar is nie ’n variant nie. Variante sal daar altyd wees en ons optrede bepaal die gemak waarmee die natuur die slimmes en hulle slagoffers uitwis. Vra maar die dokters, begrafnisondernemers en boedelberedderaars.
Die SMS wat beweer dat die nuwe variant meer bestand is teen die entstof, versprei vals inligtiging! Daar is nog geen bewyse daarvoor nie.
Dis verstommend dat veral Afrikaanssprekendes so waningelig is oor die Covid-19-entstowwe! In watter eeu het julle vasgehaak met jul onkunde oor die entstowwe? Kry erkende wetenskaplike feite hieroor in die hande en neem ingeligte besluite!
Dit is in landsbelang dat soveel as moontlik Namibiërs ingeënt word. Oningeënte mense veroorsaak ’n toename in variante wat ieder en elk in Namibië bedreig. Oningeënte Namibiërs benadeel die ekonomie van ons land, want lockdowns is ons voorland as ten minste 1,5 miljoen Namibiërs nie dringend ingeënt word nie.
Ek doen ’n vriendelike en nederige beroep op die agbare mnr. President en sy agbare Minister van Bosbou, Water en Landbou van laat dit asseblief in die Resettlement se plase ernstige ondersoek moet ingesit word veral hier in Omaheke-omgewing. 60% is net vir ’n spesifieke nasie ingedeel en ons ander nasies en 1% is vir die ou inwonende nasie ingedeel. Dit is totaal onregverdig en wie moet die antwoord dra vir dit. Die Ministerie van Bosbou en Landbou op Gobabis.
NamRA, julle het privatiseer en jy sou dink die diens sou verbeter, maar julle is nou meer swak in dienslewering, spesifiek HAIR en WHSE-kantore. Ek hoop die bestuur raak ontslae van al daai vrot appels. Pateties!
Koos Swarts, laat die vuilgoedlorrie net opdaag wanneer hy moet. – David
Ja, kan Telecom iets doen aan die Callmaker, ons soek ons geld terug, of is dit ook nou net weg.
Is daar enige verklaring of voordeel waarom inwoners van ’n aftreeoord gedwing word om teen ’n hoë bedrag deur die City Police vervoer te word om inkopies te doen?
Nee regtig! As daar geld rond lê, kry mense wat nie werk het nie, wat wil werk en wat honger kry om die dorpe skoon te maak, dan gee ons vir hulle elkeen N$1 000,00.
Kan iemand adviseer of dit goed is om jou testament by die bank te hou. Vat die bank nie ’n groot deel van boedel nie?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie