SMS'e vir 20 April 2018
"...so vervalle geraak!"
Dis met groot skok dat ek gelees het van die ontydige dood van dr. Mike Opitz. Hy was 'n wonderlike dokter. Hy was bekwaam, deeglik en 'n vriendelike mens. Hy was met een woord fantasties. Dr. Opitz het omtrent meer as dertien jaar gelede 'n knievervangingoperasie op my gedoen en ek het nie een probleem ondervind nie. Ek is regtig so hartseer. Rus sag dokter. Van 'n dankbare pasiënt.
Die OPCW-inspekteurs was nooit toegang tot Douma geweier nie. Teen 18 April was hulle reeds daar (ongeag van VSA-dreigemente), maar moes tydelik onttrek nadat militante op hulle geskiet het. 'n Siriese weermaglid is oorlede in die aanval. Dit help nie as Republikein en radiodienste fopnuus versprei 'n dag nadat dit reeds vals bewys is nie, julle gee julself weg.
Moord is moord! Die polisie het 'n arbiter aangestel om 'n dissiplinêre ondersoek teen 'n polisieman te maak wat glo 'n onskuldige San-jongman vermoor het. Wat se nonsens is dit! Nghuuluvali het na bewering moord gepleeg! Nie drie dae sonder toestemming van sy werk af gebly, of vyf dollar gesteel nie. Hy hoort in die tronk, dan in 'n hof waar hy gevonnis moet word. Nie voor dissiplinêre komitee nie. Sies, of is dit omdat die jongman San was? Wat gaan aan?
Okahandja mediese afval: Sies, hoe het die kamma, Okahandja-tuindorp so vervalle geraak! Dis te erg vir woorde! Mediese afval, verstopte dreine! Dit is mos goed wat daagliks inspeksie nodig het, maar ai die kantoorstoele is lekkerder! Dankie dat die paaie aandag kry na 30 jaar! Darem 'n skande!
PSEMAS-lede sal binnekort en drasties 2-3 keer meer as die skamele maandelikse bydrae van N$300 moet begin opdok as 'n voorstel, anders gaan Katutura-hospitaal hul voorland word in die nabye toekoms.
PM wants proposals to fire people? Now we talking! If you read the papers at all or listen to people you can fire 95 percent of government employees, starting from the top! They have all failed to perform from the presidents promise to rid the country of corruption, which is the only activity actually flourishing in this country. Look at the country. We are drowning in debt yet further billions are borrowed, schools and health failing miserably, each and every ministry failing, the list is endless. The country is in shambles and you ask who to fire? Which raises the question whether you should be asking the question?
Private property in Etosha opens a can of worms! Wonder who the other person is who wants to sell to Chinese? Shifeta says you cannot errect infrastructure in the middle of a park? Then please explain the lodges in the parks like Shipwreck Lodge, Cape Cross Lodge, Wilderness, Hoanib and Proposed Gigantic, Desert Rose project in the Dorob Park? Or worse, all the mines and EPL's in National Parks who do devastating damage to the environment?
Tourism sector cuts jobs: Namibia becoming increasingly uncompetitive! This is not only due to consumer spending power as suggested, but sky high local lodge rates which locals just cannot afford and can't enjoy their own country. Food for thought!
Wat moet 'n mens doen met die kinders wat sokkerballe oor jou draad skop en sommer daaroor klim om dit te gaan haal?
Ontevrede inwoners: Hiermee Nauchas Poort, Arovlei-inwoners, ons probleme wat ons ondervind met die polisie van Groot Aub. Indien ons hulp soek by die polisie word ons gesê ons moet self by die polisiestasie uitkom. Ons het nie almal vervoer nie. Kan iemand ons help met inligting rondom die hantering van die situasie, moet dit so wees?
Is daar 'n beperking op vars vis in ons damme? Die mense wat sakke vol varswater vis vang, is dit nodig om so baie saam te vat? As almal so baie saam vat, bly daar later nie meer broei- en aanteelvis oor nie.
Om in Windhoek te ry is soos om “dodgeball” te speel. Mens moet “duck en dive” vir die slaggate.
TransNamib: Thank you train operator Kaula for the smooth trip from Tsumeb to Otjiwarongo and for your information about Namibia. You are friendly.
Weer eens is ek geskok met die diens van ministry of finance in Rundu. Wanneer gaan dit stop? Ongeskik en onprofessioneel.
Kleinpiet Bypon, jy het hulle! So 'n bek kort klomp jam. Nog 'n Beukes.
Mariental-hospitaal is baie vuil. Skoonmakers loop net oor en weer en sit net rond.
Waarom word boere betrek by Swapo-pollie en biere wat uitgegooi word?
Ja nee! Nalatigheid by hospitale en klinieke wek groot kommer by publiek. Die regering sal dit regtig hul prioriteit moet maak, om 'n verandering te laat geskied.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie