SMS'e vir 20 Augustus 2021
SMS'e vir 20 Augustus 2021

SMS'e vir 20 Augustus 2021

"... groot, rooi stopteken!"
Mandy Rittmann
Naamsveranderinge om die geskiedenis en sy helde te eer, is seker onvermydelik, maar terselfdertyd ook ’n klap in die gesig van die gehuldigde as die verval oorneem. Dit wil voorkom of daar darem fondse beskikbaar is om die Onafhanklikheidstadion se onkruid gereeld nat te lei.

My vraag is, betaal die fat cats ook tax op hulle maandelikse salaris en byvoordele? Ek glo nie, want hulle kan net gryp. Sies wat ’n skande!

En soos te verwagte is die regering skelm met die sotlike NEEEF-besigheid. Hulle sê dis net vir as jy besigheid met die regering wil doen, maar op papier staan daar vir enige ekonomiese aktiwiteite.

Meneer, jy met die wit Mahindra bakkie wat 18 Augustus om 17:30 net voor die motors wat na Rehoboth toe was ingeswaai het by Groot-Aub se afdraai, besef dis julle soort wat mense doodmaak met julle nalatigheid. Dis ’n hoofroete, jy kom van Groot-Aub af. Voor jou staan ’n groot, rooi stopteken! - Werfhoender

Huishulpe word rêrig nie kop toe gevat nie. Ons kry swaar, maar weereens daar is goeie werkgewers.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!