SMS'e vir 20 Februarie 2019
". . . min gepla . . ."
Min of geen handboeke vir skole: Ja-nee! Die government is min gepla oor jul education, Namibiërs. Hoofsaak, korrupsie floreer en welgeplaastes word ryk! Skaam julle government!
?My wêreld, 1 250 verstoppings vir die jaar. Nie lank nie, dan gaan ons deur riool swem tot by die werk. CoW, raak ontslae van die mense wat so poer-poer en wie se kontrak al verval het en gee kontrakteurs die werk wat dit kan doen, dan sal die probleem gouer opgelos word. Ons gaan versuip!
?Min of geen handboeke: Wat 'n skande! Meneer die president, betaal jou minister van onderwys, kuns en kultuur en die uitvoerende direkteur af. Hulle sit net rond en wag vir die vet salaris einde van die maand.
?Nogals ironies! Die twee dorpe wat alom bekend staan as die vuilste in Namibië, naamlik Okahandja en Rundu, is ook dié twee wat gereeld probleme het met die aanwysing van hul raadslede en daar voortdurend ingryping van hoër gesag moet wees. Dit sê mos iets!
?Alle CoW watersuiweringwerke staan al twee weke stil, oor O&L se oliestorting en dit gaan 32 miljoen kos om reg te maak? Waar is jul belofte, O&L, wat so belowe het om die gemors skoon te maak?
?
The CA of the NSC. Please share with the public which sport codes received grants. The grants that should have been allocated to federations surely went straight to salaries.
?
Nou soek ons regering weer geld by Duitsland. Wens Duitsland wil ophou geld gee vir ons ondankbare mense wat niks goeds van ons Duitsers hier sê. Mense wat niks waardeer en geen dank in die openbaar toon nie, behoort niks gegee te word!
?
Can Mr. Venaani, leader of the PDM please publish his or a cellphone number to which the public can SMS or WhatsApp more corruption to hopefully expose, as he seems to be the only one willing to tackle the government?
?
The NSC should declare which federations received grants and how much. This was previously done. Why is Mwiya not sharing this information publicly? Mwiya, explain what development has been done in the past year for youth. You are putting money on the wrong horse.
?So, now all of a sudden, ministry of fisheries is worried about crayfish stocks declining? Minister Esau, it is your fault for abolishing the closed season last year (to breed and revive stocks) because of Chinese and Japanese demand. (95 percent of catches go to Japan, 3 percent to Hong Kong, 2 percent to local market). Bugger our resources as long as you can please the Chinese?
?
Voordat u na die 10 oorsese dokters gaan, sal u eers Chinees en Russies moet leer praat. U is welkom om na hulle te gaan. Eie ondervinding is die beste leermeester. Unam-dokters bo. Van nie-suurdruiwe.
?
Dit is regtig so dat Kombat agteruitgaan en verwaarloos. Dis nie meer die ou Kombat van vroeë jare. Tragies!
?
Bybelse wysheid sê julle? Dis sulke snert soos daar in Korinthiërs staan wat maak dat Bybels in vullisblikke gaan.
?
Nou vra ek my rugbyvriende. Ken julle lied 40, 3de vers? So baie bly ek is nie 'n Stormer nie!
?
Wil graag Lüderitz se staatshospitaal se dokters en personeel bedank vir hul hulp en bystand vir die tyd wat ek in die hospitaal gelê het, in die TB Ward. 'n Spesiale baie dankie aan die personeel in die TB Ward, die kombuis en die laundry se personeel. Dankie vir jul betrokkenheid, omgee, behulpsaamheid ens. Jammer ek was soms so 'n pyn in die nek. Hou so aan. Julle gee moed dat mens wil gesond word. Dankie. – B Farmer
?
CW. Baie dankie vir rommel verwyder, maar ai, olie tog daardie trokke se arms. Ons wil nie almal vieruur wakker gemaak word deur die geskreeu nie.
?
Namcor wil vry van sekere wette wees? Seriously? Lyk my die wette bestaan nie vir government, net vir die res van ons? Mooi voorbeeld. Skaam julle!
?
Kruisman, jy het nie meer ons support nie, jy het ons verlei. Jy het 'n persoonlike vete teen ons voorsitter van Kalkrand. Los hom uit en baklei oor dinge wat saak maak, soos werkloosheid, dwelms, ens.
?
Kruisman van Kalkrand. Ledigheid is die duiwel se oorkussings. Jy is nie waardig om jouself kruisman te noem nie. Jy is 'n selfsugtige, afgunstige storiebekpersoon, wat nie werk soek en werk nie. Jy lewe seker van almoese van ander. Staan op en gaan soek werk. Moenie in strate rondloop en preek as jy dronk is nie.
?
Aha, dwelmsmokkelaar in Kalkrand wat werklose jongmense se lewe in Kalkrand verwoes, het skielik 'n aktivis geraak. Moenie mense verlei en jou doendinge met optogte verbloem nie. Ons ken jou ware kleure en ons sal jou expose. 'n Wolf in skaapsklere.
?
I am just curious to know if someone at the NTA has been taken to task or held accountable for the losses of equipment and tools at the World Skills venue. Was it ever investigated?
?
Ek is so bly dat iemand ook kla hoe party mense jaag in Olympia se strate. Veral in Engumbostraat. En veral mans. Dis siek! Kan mens nie 'n petisie by die munisipaliteit ingee dat daar ook 'n spoedhobbel opgesit word nie, soos in Omukundastraat? Dit is lewensgevaarlik! En sies vir die man wat 'n vrou wou aanrand.
?
Het ses komberse en vier kussings beskikbaar. Skakel 081 616 5755.
?Dis nie net die dorpsraadvoorsitter se kind wat by KPS op Kalkrand aansoek gedoen het nie. Ons ander youth het ook aansoek gedoen.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie