SMS'e vir 20 Januarie 2020
". . . vyf maande vir ons ID's."
Ek gaan nou by RCC aansoek doen. Een van die enigste werkgewers in die wêreld waar jy niks doen nie en ’n salaris verdien.
Ek is nou blond, help my tog reg. RCC het geen inkomste, maar die regering betaal hulle werkers maandeliks, maar die RCC is ’n SOE, maar orals waar paaie opgerig word vir die regering word dit deur die Chinese gedoen. Hoe dom kan ’n mens wees om dit nie te verstaan nie? Volgens my is die RCC die organisasie in die regering wat alle werk vir die regering moet doen. Nee man, sulke domgeit het ek nog nooit gesien nie. Hoe kan jy jou self so tekort doen?
Mr. Sadlowski. Well done, I support you 100%.
Mnr. Peringanda, ek skaam my vir jou. Die genocide people het lekker op Duitse geld gelewe, nou moet die perd weg. Belaglik! Meneer, daardie perd het 100 jaar as toeriste-aantreklikheid gestaan. Jy gee jou uit as opstoker. Het enigiemand oor die ander standbeelde so ’n bohaai gemaak?
Plasing van graad 1- en 8-leerlinge: Wat kon ouers doen as skoolhoofde hul ontvangs opdrag gegee het om net 'n sekere hoeveelheid aansoekvorms uit te gee? Kom terug in Januarie, word toe weer teruggestuur, kom terug 3 Februarie!
’n Mens kan nie kla oor diens nie, want daar is nie diens nie. Wat gaan aan waar ons ID’s gedruk word? Is die betrokke kantore nog in werking? Ons wag al vyf maande vir ons ID’s. Dis mos onmoontlik!
Nico Smit se "Jesuskompleks"-komentaar oor dr. Panduleni Itula is ongevraagd, uit verband en pas glad in die konteks van die berig nie. Verder het Itula méér in drie maande reggekry as julle en die Blou Bollie-party (sic.) in 30 jaar. Dalk ’n tikkie political envy?
Hierdie walglike voorval van die molestering van daardie minderjarige dogtertjie skreeu ten hemele. Die moeder moet ook gearresteer word. Sy is medepligtige. Sy was bewus wat aangaan. Daar is inligting wat die ronde doen dat sy deel was van die plan om die dogtertjie destyds SA toe te stuur om te verhoed dat hulle vieslike dinge op die lappe kom. Daardie ma is nie so onskuldig soos sy wil voorgee nie.
Minister of Finance please freeze the stolen money and assets of the terrible Fishrot 6 and use it to pay out the public’s tax refunds that we have waited for too long now. The terrible Fishrot 6 are the highest ranking criminals that Namibia ever has delivered. Please lock them up with the hard core criminals for their crimes.
Almal braak gal oor Fishrot 6, korrupsie, bedrog, diefstal. Dié in die regering wat wil korrupsie, bedrog en diefstal pleeg. So wat gaan aan? Dit is tog die handelswyse van dié amptenary in dié goddelose regering. Boosheid sal nooit uitgewis kan word nie. Dit sal bly.
Why is it allowed that Katrina Hanse-Himarwa and the Fishrot 6 can get South African lawyers to defend them? This is nonsense. The crimes/corruption took place in Namibia by Namibians. Let them use Namibian lawyers to defend them. It is of concern that if someone is found guilty as a result of corruption they can still have a job in Government. Really Katrina Hanse-Himarwa should be fired. Katrina aanvaar en gee iemand anders wat nie korrup is nie ‘n kans.
Asseblief tog Swakop-munisipaliteit! Doen tog iets oor die vlaag van vliëe wat ons deesdae teister. Ons stoepvloer lyk al soos ‘n vrugtekoek van al die dooie vliëe. Spuit daai asgate, spuit!
Esme Isak het Hardapdam se water laat uitloop, nou kort ons water. Moet ons nog vir haar stem terwyl ons nie water het nie? Nee, asb.
Die publiek moet asb. stadiger ry in die parkeerareas van Grove.
Wil graag vir Ms. Natalia en mnr. Platt van NaTIS bedank vir hul professionele en vriendelike optrede tydens my bestuurstoets op 23 Desember 2019. Ek het die toets wettiglik geslaag met my gestremdheid. - George Groenewald
Wie het gesê moenie vra wat jou land vir jou kan doen nie, vra wat jy vir jou land kan doen?
Waarheen is ons dorp Okahandja op pad? Green krag by Cenored of enige ander winkel of vulstasie beskikbaar nie en inwoners kan slegs via selfoon aankope maak. Dit is om die minste te sê pateties! Wat van bejaardes wat nie oor daardie fasiliteite beskik nie?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie