SMS'e vir 20 September 2019
SMS'e vir 20 September 2019

SMS'e vir 20 September 2019

". . . nou 'n paradys . . ."
Mandy Rittmann
Is daar enige politieke wíl om Home Affairs se hantering van die groen paspoortboekies te verbeter? Skrik wakker, regering van Namibië!

As die regering gemeet moet word aan Home Affairs se doeltreffendheid met die tydige verkryging van paspoortboekies kry hulle 0%!

Teko-trio en GIPF-skandaal: Dit is duidelik dat Namibië nou ’n paradys word vir die effens meer gesofistikeerde swendelaars, omdat Nampol, die ACC en die AG se personeel eenvoudig nie die kundigheid het om selfs ’n bietjie ingewikkelde bedrog te ondersoek en die getuienis aan te bied in ’n hof nie. Hoelank gaan die werklikheid vat om in te sink?

Die vrou by Grove Mall is al meer as een keer deur die welsyn daar weggeneem, dan loop sy weg en gaan terug na haar staanplek. Dit is haar en haar eie keuse om te bedel en sy wil nie gehelp word nie. Sy vat ’n taxi en kom self tot daar.

AME kerk het eiendom van elite families geword.

Henna B skakel asseblief 081 243 6942. Het jou nommer verloor.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!