SMS'e vir 21 Augustus 2018
SMS'e vir 21 Augustus 2018

SMS'e vir 21 Augustus 2018

". . .dag en nag beroof. . ."
Mandy Rittmann
Polisie, doen asseblief patrolliediens in Gemengde. Tjokkies roof die heeldag. Sjebeens verkoop alkohol aan minderjariges. Asseblief, Ndeitunga!

New SADC head Geingob is of the view that self funding is paramount and that regions must now implement policies? After 28 years independence? Why don’t u start with your promise to clean up corruption, the only thriving business in your own bankrupt, poor country. Stop borrowing more and more and selling our country out to Chinese? Stop holding out hands for Germans and other billions of funding and squandering on luxuries? If his running of Namibia is any indication. God help SADC!

Uhuru Dempers, thank you for your speach at SADC summit. At last someone has the guts to speak the truth about the leaders failing the people on human rights, silence and condonement of corruption, self enrichment, state capture, no respect for environment, discrimination, dictatorship like ruling etc, etc, etc. Hats off to you for telling it like it is!

I am stressing again: One woman gets 25 years jail, another women gets 17 years for murder, but Chiradza gets 14 months per person for three he killed in road accident? Landdros Konjere, hoe is dit moontlik? Ander mense sit twintig jaar en meer? Moet die staat nie hier ingryp nie? "Tronk toe met Chiradza", vier jaar vir drie menselewens en ses maande opgeskort? Dis een jaar en twee maande per mens. Is dit al wat ons werd is? Waar kom die magistraat aan daardie uitspraak? Is die minimum vir manslag nie vyftien jaar nie? Absoluut skokkend! Hoe siek is ons regstelsel?

Ek is ’n inwoner van Okahandja Park. Ek wil net weet by City of Windhoek of die gemeenskapkomitee net vir die Oshiwambo-sprekende mense is. Dit is net hul wat in die komitee is. Ons weet nie eens wie hul gekies het, hul doen niks en elkeen van hul het “sjebeens” en tombohuise. Ons verlang dat die City of Windhoek asseblief ’n vergadering kom hou, want hier is gemengde rasse. Ons is nou moeg, baie moeg! Kom asseblief!

Ons land is “down the drain”, glo dit as julle wil. Die polisie het nie die boeke vir “police clearance” in voorraad nie. Ek kan nie sonder 'n “police clearance” my kar by NaTIS registreer nie, wat nou ? Reël asseblief iets met NaTIS.

Aranos, Bet-el gemeente se ouderlinge, los tog die pinksterkerke uit en raak bekommerd oor jul kerk en wen die siele terug wat verlore gaan.

Kan die polisie asseblief iets doen! Ons in Gemengde 1, 2 en 3 word dag en nag beroof deur Wambolokasie se seuns, selfs die taxi's doen dieselfde!

Wat gaan tog nou weer aan met Khomasdal, veral Vaalhoek se water? Vol kalk! Ek het ’n glasketel en moet elke dag my ketel uitkook met asyn, want dit pak aan en het spierwit afsaksels in die ketel. Gister skoon, vandag weer afsaksels en asvaal ketel. Nee man! Gee mens die gevoel van vuilwater. Og nee!

Verversings by Hage Geingob stadium absoluut pateties, worsbroodjies koud en droog met geen sous.

Ek as ’n Gimmie-ouer wil net sê dat ek myself geskaam het vir ons leier se houding Saterdag. Dit is nie ’n voorbeeld wat gestel moet word nie. WAP, welgedaan, jul het goed gedoen. Baie geluk!

Ek wil weet hoekom antwoord MTC nie as ek herlaai nie? Asseblief, "rop" hulle al weer vir ons? Dankie. (Weens verskeie navrae plaas ons hiermee weer MTC se reaksie: Die herlaai en wen-veldtog om 'n bakkie te wen, is presies dit. Al wat jy nodig het, is om eenvoudig daagliks te herlaai, en jy word outomaties in ag geneem in die daaglikse trekking. In teenstelling met ander veldtogte in die verlede wat vereis dat jy na 'n sekere nommer SMS word 'n ander metode hierdie keer gebruik. Wees verseker dat wanneer u herlaai, u nommer outomaties tot die veldtog bygevoeg word. Vir meer inligting besoek ons asseblief ons by www.mtc.com.na of op ons Facebook-bladsy, MTC Namibia.)

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!