SMS'e vir 21 Desember 2016
SMS'e vir 21 Desember 2016

SMS'e vir 21 Desember 2016

“monopolie is sleg vir verbruikers”
Dani Booysen
Mnr. die Predisent, as dit waar is dat julle soveel spandeer het per hotelkamer in Frankryk en jy was bewus daarvan, het ek my respek vir jou verloor. Mnr. die Minister van Finansies, dieselfde geld vir jou. Jy moet summier afgedank word. (Die uitgawe is deur Frankryk as gasheerland betaal en nie deur Namibië nie. – Red.)



Verbod op kabeljouvangste - kan mens die negatiewe kommentaar begryp?! 'n Verhaal van nie so lank gelede: 'n gids (plaaslik) en 5 toeriste met 65 kabeljoue 70 cm en groter word betrap in die area ter sprake. Omkopery werk blykbaar hierdie keer toe nie. Hengelaars maak nie so nie! Wat word van die vis? Verkoop – ten duurste – my trip moet mos betaal word. Wees liewer dankbaar dat jy vanaf W'baai tot Terracebaai na hartelus kan hengel en toeriste kan vermaak.



Perde is sulke liewe, sielvolle diere. As sulke goed met perde gebeur wat die afgelope tyd op Okahandja gebeur het, moet 'n mens die fout by mense soek. Dit is absoluut onaanvaarbaar dat sulke dinge gebeur.



Om MTC weer 100% in staatsbesit te kry, sal die grootste fout wees. Telecom was veronderstel om infrastruktuur op platteland op te rig, maar dit wat bestaan het, is eerder afgebreek as opgegradeer. 'n Monopolie in die telekommunikasiebedryf is sleg vir verbruikers. Wys my een staatsonderneming in die land wat 'n sukses is? Sodra dit gebeur, sny ek myne af of beweeg na 'n kommersiële operateur in private besit soos Paratus.



Okahandja, hoe is dit met die mense wat al oor 50 jaar is en 'n weduwee is en nie ok het nie? Kry ons jammer, president Hage en laat ons tog asb met 55 af beginne pay. Ons wat darem strate vee, word gesê dat ons nie van volgende jaar sal vee nie. Hoe lewe ons in Namibië?



LED-ligte. Kan Nampol asseblief die volgende vraag antwoord. Nog steeds by ­padblokkades word voertuie afgetrek wat LED-ligte op het. Wat van al die Nampol-voertuie, GRN-voertuie en NDF-voertuie met LED-ligte op? Is hulle vrygestel van die wet, of is dit maar net 'n geval van dubbele standaarde? Daar is hofsake uitstaande waarin die hof moet beslis oor LED-ligte, of dit wettig of onwettig is. Kan Nampol nie wag tot ná die hofuitsprake nie, of ag hulle hulself hoër as die hof?



The word “tribalism” is a prostitute of SWAPO and GRN. They use and refuse this word to their pleasures. Forget about tribalism and focus on the truth.



Die payback time vir Chinese wat apartheid help oorwin het, gaan julle duur te staan kom. By elke witboortjiemisdaad is 'n Chinees betrokke. Hulle gaan oor 'n paar jaar die land regeer en dan sal ons sien wie gaan die laaste lag. Stuur die kriminele terug van waar hulle kom.



Ons wil graag weet hoekom Chief Winstaan nie kan borg aanvra virrie prisoniere nie, want die holding cells het nie eens kos nie en het stukkende toiletpotte en dit stink in die straat. Ons almal is mense. Moenie onse mense soos slawe hanteer nie.



Cde Prime Minister, is it true that Cde Andrew ­Ndishishi was appointed as High Commisioner to RSA, refused the President's order and transfered comfortably to the Office of the Vice President? We understand he is now comfortably at NIPAM. Cde Clinton is out. Is it fair?



Trust Me Liner Shuttle, jy is verwaand op die pad na Otjiwarongo-kant. Het geen respek vir mede-padgebruikers, jaag soos 'n duiwel op sperstrepe verby ander voertuie teen 'n spoed met jou bus vol mense.



Congratulations to Government for refusing to burn tusks and horns. Those urging it were the result of the endangered species. They got rich. Now that Africa can use its own natural resources in a controlled way, it's a problem. Imperialism still continue in just another form.



Aan al die inwoners in die Suide, die tyd het nou aangebreek om aan te sluit by die sterkste opposisieparty, die DTA, en om ons wonderlike seun Bernadus Swartbooi te vra om saam te snoer met McHenry Venaani sodat ons die regering kan oortuig dat die boorlinge van die Suide nie ruggraatloos is nie. Amerika het dit reggekry om 'n ommeswaai te ­bewerkstellig – ons kan ook. Ek is diep teleurgesteld in die president en het klaar besluit om oor te gaan na die DTA. Ek gaan nou begin om stemme te werf en glo my, daar wag 'n groot skok op die regerende party. – Trotse en keelvol Suidekind.



Utoni Nujoma, you should rather resign as you don't carry your entire nation's responsibility & needs in your heart but earn a fat salary (paid buy us tax payers) with benefits.



Trump's cabinet? Becoming a club of billionaires and war veterans? Who cares? Before it was a club of war supporters and Zionists.



President Geingob, laat Swartbooi terugkom by sy kantoor, asb. Of laat altwee uit hul kantore uit, asb.



Ek kom agter Katjivivi het glad nie van Swartbooi gehou nie. Die ander keer het Swartbooi gepraat hoekom moet daar 2,2 miljard gebruik word vir 'n nuwe parlementsgebou en 'n kantoor vir die eerste minister, toe sê Katjivivi as hy nie saam met die regering stem nie, daar is die deur. – Great uncle, Rhb.



Ek soek asb raad. As 'n getroude man buite die huwelik 'n kind gaan maak, hoe moet ek maak wat getroud is? Moet ek die man los en uitgaan uit die huiwelik of moet ek die vrou gaan kla? Asb., ek soek hulp, want die vroue is gewoond ons getroude vroue vergewe hulle net.



Min. Shaningwa het besluit Willy Swartz van RTC moet geld terugbetaal. Reg genoeg, maar daar moet ook volgens die wet opgetree word. - Great uncle, Rehoboth.

Kommentaar

Republikein 2024-10-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Bristol City 0 vs 0 Sheffield Wednesday | Stoke City 6 vs 1 Portsmouth | Sheffield United 1 vs 0 Swansea City | Preston North End 3 vs 0 Watford | West Bromwich Albion 0 vs 1 Middlesbrough | Sunderland 2 vs 0 Derby County | Queens Park Rangers 1 vs 3 Hull City | Norwich City 1 vs 1 Leeds United | Luton Town 2 vs 2 Oxford United | Coventry City 3 vs 0 Blackburn Rovers | Cardiff City 1 vs 0 Millwall FC | Burnley 1 vs 0 Plymouth Argyle English Championship: Bristol City 0 vs 0 Sheffield Wednesday | Stoke City 6 vs 1 Portsmouth | Sheffield United 1 vs 0 Swansea City | Preston North End 3 vs 0 Watford | West Bromwich Albion 0 vs 1 Middlesbrough | Sunderland 2 vs 0 Derby County | Queens Park Rangers 1 vs 3 Hull City | Norwich City 1 vs 1 Leeds United | Luton Town 2 vs 2 Oxford United | Coventry City 3 vs 0 Blackburn Rovers | Cardiff City 1 vs 0 Millwall FC | Burnley 1 vs 0 Plymouth Argyle #N/A Currency: GBP to NAD 22.89 | EUR to NAD 19.16 | CNY to NAD 2.49 | USD to NAD 17.49 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.2 | RUB to NAD 0.18 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.61 | USD to AOA 910 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.3 | USD to KES 128.5 | USD to NGN 1656.86 | USD to ZAR 17.5 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1869.13 Down -1.42% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14154.97 Up +0.93% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31720.5 Up +1.24% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 644.79/OZ DOWN -0.0042 | Copper US$ 4.55/lb UP +0.58% | Zinc US$ 3 185.80/T UP 2.04% | Brent Crude Oil US$ 79.40/BBP UP +1.17% | Platinum US$ 989.96/OZ DOWN -0.0024 #N/A