SMS'e vir 21 Desember 2021
SMS'e vir 21 Desember 2021

SMS'e vir 21 Desember 2021

"...boontjie kry sy loontjie..."
Mandy Rittmann
So dit lyk asof die Namibiese Rugby Premierliga in wese met ongeregistreerde spelers gespeel is, nie net in die semi's en finale, nie wat veroorsaak die hele liga moet geskraap word? – Robbie

Is dit nou ’n geval van boontjie kry sy loontjie met Western Suburbs? Toe trap Unam in dieselfde strik. Die NRU en hele bestuur is een groot grap.

Uiteindelik is die soutpad vanaf Oceanview ’n slag geskraap, maaaaar aaaai, net oor ’n ou weet hoe om ’n skraper te beweeg, beteken nie hy weet hoe om ’n pad te skraap. Dis nou erger as voorheen. Sinkplaat se moses! Hoop nie iemand betaal vir die werk nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!