SMS’e vir 21 Junie 2017
“. . .sit jou radio dan af. . .”
Dis tyd dat die owerhede op die westelike verbypad robots en spoed-“humps” insit by die 4 aansluitings met die verbypad, want die mense jaag soos varke op daai pad en gehoorsaam glad nie die spoedbeperkings nie.
Gister weer opleiding gedoen vir verkeerskonstabels. Om wat te doen? Waar is hulle??? Dit is nie meer ongelukke nie! Dit is alles roekelose, aggressiewe, nalatige bestuur sonder respek vir enigiets of menselewe. Waarheen is ons op pad???
NRU, reël ‘n “game” tussen Unam Rugbyklub Namibiese Curriebekerspan. Op die oomblik speel Unam ‘n standaard rugby wat bo al die ander klubs is. Ons sal graag die standaard van Unam wil meet. ‘n Mens se nekhare staan regop as Unam speel. Aan die spelers en “management” van Unam Rugby: Wow, jull edoen wonders. Daar moet baie meer spelers van julle nasionaal speel, want julle is baie beter as baie van hulle. “NRU, make it happen.” Moenie bang wees, hulle is net die “unbeaten champs” wat rugby na ‘n ander vlak gevat het. “Just a friendly, but make it happen. We dare you!!!!”
SMS in koerant van 20 Junie. Hartseer Baster wat skaam is vir Reho Falcon, kom rugbyveld toe dan sien jy wat rêrig afspeel. Tweede keer dat Republikein op hoorsê skryf. Geen joernalis van Republikein was in Rehoboth nie. Ek was al joernalis wat daar was. Moenie propaganda glo.
The political representatives in the Usakos Town Council are a disgrace. U broke Usakos down and after 27 years left a mess behind. It’s time to go, we don’t want u anymore. There is unfortunately no good praise for u. Go and rest in peace.
Hoofman Dawid Gertze is nie deur die regering erken nie, nie eens sy stam is erken nie, maar Nama-leiers hardloop agter hom aan om Blouwes te verdeel. Is Hoofman Petrus Simon Kooper besig om ook ons stam te verdeel? Is hy nie tevrede Gibeon is klaar verdeel nie? Hierdie Nama-hoofmanne-organisasie is sommer onsin. Vol van dubbele standaarde. Ons kyk weer wanneer kom erkende Nama-hoofmanne na Blouwes om ’n nie-erkende stam en hoofman te ondersteun.
Rehoboth dorpsraad, word wakker. Ons leef in ’n moderne, tegnologies gedrewe samelewing.
Persoon wat kla oor Kanaal 7: Siestog, sit jou radio dan af! Dan kla jy nie oor nietigheid nie. Sê liewer dankie vir alle goeie dinge wat hul doen!
A man of Walvis Bay was (allegedly) drunk and sped through a stop at high speed crashing into another car killing 2 people. He got bail of N$ 9000 then was found guilty of culpable homicide and got a fine of N$20 000 or 30 months in prison???? Can anyone grasp that? Is that all 2 lives are worth? N$20 000??? Can this really be true? I am disgusted, our justice system is sick to the core. Killing 2 people while under the influence is much cheaper than poaching!!! Sick!!!
Ek stem saam met die persoon wat kla. Ons betaal ‘n hond uit ‘n bos uit, maar dan is jou mediesefonds uitgeput nog voor die middel van die jaar. Ek is vir die afgelope 13 jaar ‘n lojale lid, selfs op ‘n hoë skema, maar dit maak geen verskil. Ek gaan beslis trek en ek is nie die enigste wat so voel nie.
Wil net op die SMS van 19.06.2017 antwoord. Ai mense, hou tog op met Theo. Hy is nie meer op die stoel nie. Die Councillor het ook verlede jaar komberse en kospakkies uitgedeel. Ons sal haar maar moet vra om ook oor als wat sy doen vir ons mense fotos’ te plaas. Sodat almal kan sien wat sy doen. Hou tog op om haar net te wil onderdruk. Die vrou doen net so baie vir ons gemeenskap. Moet haar nie onderskat nie. Hou so aan, “Hon.” Cris, jou krag kry jy van ons allerhoogste af. Sterkte, vrou van God.
Dit is die beste reklame ooit vir OUTsurance a.g.v. die vadersdag video’s!
Ek verwys na ’n SMS in die kolom wat die skrywer Joos Platt se teenwoordigheid by wyle dr. Abrahams se begrafnis bevraagteken. Sy teenwoordigheid is ook bevestig deur ’n foto in Namibian. Ek wil die skrywer inlig dat hul familie is. Hoop persoon is tevrede.
Ons mis nie vir Theo nie, want hy het net vir die Swapo’s iets gedoen. Met wie se geld het hy komberse en “hampers” gekoop om uit te deel? Tog nie sy eie geld nie. Dis goed wat vir ons almal bedoel was. Natuurlik vir jou stem. Die nuwe raadslid deel reg verdig uit. Gaan maak ‘n draai by die kantoor en gaan kyk. En terloops, raak ontslae van die gabbasindroom en staan op en vind iets vir jou hande om te doen. Die Bybel sê arbeid adel.
Daai persoon wat Lloyd Zandberg aanval, dit lyk asof daai skoen jou pas. Bravo Lloyd vir jou humor. Ek “love” jou skrywe! As Lloyd se skryfgoed te veel raak en nie sin maak, dan moet dit eerder nie lees nie. Nie almal verstaan wat hy sê. Kyk liewers Binnelanders. Miskien maak daai vir jou sin. – Tannie G
Dit het toe niemand verbaas om te verneem wie die nuwe deken van Keetmanhoop-kring is van die Lutherse kerk. Stamgebondenheid. So sal dit in hierdie kerk aangaan en ook hierdie naweek in Rehoboth. Here, wanneer sal daar verlossing vir hierdie kerk kom, vra die ou mense. Net ‘n hoop as van onse kerk.
Ek soek iemand wat mense in die Kaap het wat in die volgende maand Windhoek toe kom. Ek soek patats. Bel 081 339 0182.
Enigiemand wat kennis het van ’n Solar Water Heater, “TK-8A series”, stuur asseblief jou telefoonnommer na die SMS-kolom. Ek sal skakel.
’n Persoon met ’n kettingsaag in Rehoboth gesoek. Bel 081 208 3012.
SMS 19 Junie se koerant. Jy mors jou geld en tyd met SMS-kompetisies in Namibië. Ons ander sal nooit wen nie. Word slim.
Ek soek iemand in Keetmanshoop wat my skietlesse kan aanbied. Skakel my by 081 624 1507.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie