SMS'e vir 21 Oktober 2019
". . . nie 'n ramp . . ."
Die ECN besluit is nie ’n ramp nie. Dit gaan oor die moontlikheid om double earners teen half input uit te sluit soos byvoorbeeld by alle munisipaliteite die geval is. Hierdie mense doen net mooi niks nie vir ons, maar kry ’n klomp geld. Hulle moet vrygestel word van hulle werk en gepaardgaande salarisse. Dink net hoeveel geld kan gespaar word.
Ek lees nou Namibiërs het vertroue in demokrasie verloor. Ja, ek stem saam, in die Namibiese demokrasie.
Namibië met sy bevolking van ongeveer 2,5 miljoen het 17 politieke partye, elkeen met sy eie agenda. Dit voel vir my soos ‘n Smartiebox van Mr Sweet. Lekker en soet aan die begin, maar later kry jy tandpyn, swak sig, vetsug en goormaag. – Jan Brand
Air Namibia: ‘n Nasionale grap. Nooit meer op tyd, skuldysters word afgeskeep. My vraag: wanneer word daar op die instandhouding afgeskeep? ‘n Klein maatskappy kom sonder staatsfinansies en laat lyk julle soos ameteurs. Gee dit vir iemand wat kan en spaar julself die rooi gesig!
En so staan die lesbiese onderwyseres nog een stryk deur voor ‘n klas onder in die Suide. En nog ‘n onderwyser in ‘n seksuele verhouding met ‘n laerskooldogter. Die flou verskonings laat mens stik.
Namibië is die volgende Zimbabwe onder die huidige Swapo Government. Alles gaan agteruit, maar die Fat Cats lewe in luxury. Sies, wat ‘n skande. Die een wat nog vir Swapo wil gaan stem moet eers ‘n dokter gaan sien.
Al behoort alle plase teen die end van die jaar weer aan die banke en die plaasboere is net nog hulle plaasbestuurders, asseblief, probeer die diere deur te voer totdat die reën kom vir almal in Namibië.
Why suddenly do we see the Allgemeine Zeitung running so many reports in favor of phosphate mining? The people see the people wonder.
My grootste waardering en respek vir alle NG kerkleiers wat hulle so onomwonde verbind aan God se Woord, baie duidelik en met liefde gestel.
Well done and thank you to the group of NG Kerk dominees who refuse to compromise on the Word of God, regarding God’s Biblical view of homosexuality. God’s principles never change. God loves all people but He hates sin. We pray for these leaders who like Jesus, stand up for the truth.
Ek hou baie van die nuwe non-alcoholic bier. Nie vir persone onder 18 jaar pas nie by advertensie nie. Of hoe?
Boerseun het die naweek in die tronk geslaap nadat hy laasweek twee beeste doodgeskiet het wat sonder ’n wagter by hom kom wei het. Die kos was OK, want dit kom van Spar af. Die komberse was skoon, want dit was sy eie. Die polisiemanne was hulpvaardig, want boerseun se hand is oop, maar dit was nie lekker nie. Hy gaan nou eers ophou aanjaag. Dankie vir die Bastervriende wat die saaglem in die brood weggesteek het, maar hy het met geld uitgekom. Dankie Petoors vir die brandewyn in Sondag se Coke. Dankie Bertus, dat jy sy papwiel voor die ak omgeruil het. Dankie vir sy suster en ma met met julle kan man oorlog toe gaan, nou gaan ek braai. - Boerseun
Die Royal Hotel op Grootdrink in Suid-Afrika het ’n bordjie wat teen die twee swaaideurtjies hang wat lees: “Kom in, geniet jou self terdee en kyk wie is eerste uit, jy of die ligte”. - SAP&H.
Telecom bakkie N105720W vandag (Vrydag) om 11:20 nog by woonplek geparkeer. Werk die mense van hul huise af? Lewer asseblief kommentaar.
Graag wil ek net die boodskap oor die begrafnis regstel. Die SMS in koerant het die verkeerde instansie die blaam laat dra. Is albei geskakel om hule saak te stel? Sou graag wou weet.
Liewe Tanja Bause. Baie dankie vir jou uitstekende artikels. Hulle is regtig iets vir my siel. - I. Hoffmann
Ervare naaldwerker soek na McCalls-patroon 4081 grootte 18. Kontak Petro 081 247 8128.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie