SMS'e vir 21 Oktober 2021
"...'n politieke storie..."
Gaan julle nou die aborsiewet ’n politieke storie maak? Dit kom nie uit die apartheidsera nie. God het gesê dit is sonde om ’n lewe te neem. Los die apartheidsera asseblief. Wat reg is, is reg en wat verkeerd is, is verkeerd.
Is daar dan niemand by die Ministry of Home Affairs, Cohen-gebou, Onafhanklikheidslaan, Windhoek met organisatoriese kennis en knapheid wat kan reël dat die lêers van Namibiërs wat hulle dokumente by toonbank 7 moet afhaal onmiddellik beskikbaar is nadat die Namibiër in kennis gestel is dat sy dokument gereed is. Wat gebeur is die mense daag by toonbank 7 op en vir elkeen word gesê ek gaan soek jou lêer. En dan neem dit enigiets van 10 minute tot 'n halfuur voordat die beampte opdaag met die lêer. As die lêer reeds daar is, sal die hele proses nie meer as 5 minute duur nie.
MultiChoice. Please, please we want Channel 184 BBC Earth. We see the ads and it looks like amazing programmes, but can’t see it in Namibia. And your previous answer that you did a survey and found African audiences are not interested, is not believed.
Wil tog weet, waar kan ’n mens kankerbossaad of -plante koop.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie