SMS'e vir 21 September 2020
SMS'e vir 21 September 2020

SMS'e vir 21 September 2020

Denver Kisting
Otjimbingwe Kruithuis beteken in geskiedenis die volgende: Aan die een kant die geweer of wapens of soldate en dan die anderkant die Bybel en die sendelinge. Die doel om mense volgelinge van Jesus te maak met die Bybel en volgelinge van Duitse heerskappy met die wapens en gewere. Die Kruithuis was daar tot beskerming van die Bybel en die gewere.



Solank as wat gesinsbeplaning as rassisties gesien word, solank gaan Afrikane onder die broodlyn lewe! - SAP&H



Chinese military soldiers built-up in Namibia means a military takeover soon and the takeover of Namibia as a country. Our government sold us out. Poor Namibians.



Three thousand Chinese soldiers in Namibia already to do what. To take over our country. Time to chase them.



Ek hoop die shoppers van Binnelandse Sake word departementeel vervolg, maar sal seker nie. As die kop vrot is, wat verwag jy van die lyf?



City of Windhoek when will the municipal swimming pool open again. The Olympics have not been postponed indefinitely, you know.



Vanaf Desember 2019 is 'n straatlig af in ons dorp waar dit baie donker is. Versoeke persoonlik aan die verskaffer gerig sonder enige sukses. Van hulle voertuie het hier gestop en dit weer gerapporteer sonder enige sukses. Wat 'n skande! Duiwel van Outjo.



Net soos ek gesê het, netwerk werk kamstig nie. Skande!



Kan die minister nie intree by die Keetmanshoop-munisipaliteit nie. Waar kan 'n CEO toegelaat word om voorstelle na die council toe te vat, wat onwettig is? Hoe kan hy sonder 'n kontrak aanbly, nadat sy termyn verstryk het? Korrupsie open bloot.



Waternood druk gestremde plaasboer erg. Mnr. Elmo Plaatjies is nie die eienaar nie, hy het reg gekry op kommunale grond, dit is 'n drukfout. Rural water Keetmanshoop is verantwoordelik vir die instandhouding van die waterpunte, maar alle gesoebat val op dowe ore.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!