SMS'e vir 22 April 2016
'Kollektiewe verantwoordelikheid', pres. Geingob? Is dit wat ons ook die Chinese instroming en Noord-Koreaanse weermag (kernkrag) se betrokkenheid in Namibië noem?
Mensig, moet ons nou al koerant en radio toe hardloop oor Sam Khubis? Dit is nog al die jare ons Geloftedag. Waar en wie is die Basterraad? Word hulle net 8 Mei geken? Wat doen hulle vir Basters? Nee o aarde, kry iets anders om julle mee besig te hou. Ons ander sien julle nie eens in die kerk op die belangrike dag nie. Is ons Basters nie genoeg verdeeld dat julle sg. raad wat ’n voorbeeld moet wees, nog meer nonsies aanvang nie? Oom Hans draai in sy graf. Martin en kie. los julle dwarsgeit toe.
Slim mense sal nou al begin met 'n wit- en swartrenoster-telery iewers in die land op 'n goed bewaakte, onbekende plek om sodoende weer die getalle aan te vul as die stryd teen stropers gewen is. Dit moet ook nie daar stop nie, want stropers sal maar altyd weer opduik wanneer mens dit die minste verwag.
Ons vra asseblief ons Suide-leiers, dis nou pastore, gemeenskapsleiers, tradisionele leiers en selfs ons Swapo-partyleiers: Staan op, word verlig, roep die mense op vlakke bymekaar dat ons bespreek (1) volksmoorde teen Namas, en (2) waarom minister Utoni Nujoma plase in ons Karas- en Hardapstreek aan mense van die Noorde gee. President Hage Geingob, sien en lees u nie in koerante dat u fout met minister Utoni Nujoma se aanstelling gemaak het nie? Hoe word die Namas bemagtig en uit armoede gehaal as ons grond aan buitestaanders gegee word?
Keelvol! Moedeloos! Watertekort: Dit is soos ’n leser noem, hier is oorgenoeg water, maar hoe bring ’n mens dit tuis by hierdie mense? Lees hulle nie die koerant nie, of steur hulle hul bloot net nie aan raad van die publiek nie? Doen om vadersnaam iets daadwerkliks! City of Windhoek wurg elke sent uit ’n mens. As goed beplande tuine wat ’n fortuin gekos het nou tot niet gemaak moet word, vir wie kan jy dan gaan aankla vir skadevergoeding? Wat moet nog gedoen word om dit onder die regering se aandag te bring om wakker te word en iets te doen? Daar is wel die twee nuwe boorgate, maar daar is water wat net in die see inloop. So asb., los dis probleem op, moet dit nie net uitstel nie.
CEO van Aranos, hoekom moet jy ’n ander man so ’n groot tender gee? Hoekom gee jy nie Aranos se manne nie? Die manne van Aranos is bekwaam om die werk te doen. Hou op en kom reg asb. Kyk na jou volk. Moet net nie aan jouself dink nie!
Wonderlik! Die verbypad deur Okahandja het spoedbrekers gekry! Vragmotors en motors ry soos beskaafde mense met geldige rybewyse in stadige spoed verby. Ons kan nou van die dorp af vreesloos oor die pad ry. Ons bedank graag die betrokke instansies en PS wat dit moontlik gemaak het dat die gevaar verminder is vir mens en dier op Okahandja. Baie dankie.
Plastiekdrasakke: Gee vir jou kind 'n materiaalsak! Hou Namibië skoon! Leef groen! Laat mense duur betaal vir plastieksakke!
Voorheen is vertel: As jy vier Boere op ’n eiland sit, sal jy 3 kerke en 5 politieke partye hê. Nou lyk dit of jy t.o.v. Sam Khubis net drie Basters nodig het om 5 groepe te kry.
Ek’t nooit gesê ek’s die enigste een wat so met my huishulp werk nie. En ek spog ook nie daarmee nie. As jy maak soos jy maak, is jou huishulp good for you, dan maak dit twee van ons wat weet hoe om met mense te werk, al bly jy nie in Khomasdal nie. Lees reg en moenie negatief sien in dit wat jy gelees het nie.
Can the PM please explain what criteria is followed by the Ministry of Land Reform for the allocation of resettlement farms. I'm a young person (youth), a woman, a diploma holder in Agricultural Management and have livestock. I didn't qualify for a farm I applied for and would like to be enlightened.
Sal Groot Aub se waterprobleem ooit opgelos word? Doen tog iets laat alle areas water kry, al is dit minimaal, almal het water nodig. Ons is moeg van leë beloftes. Ons dood van die dors! Almal het nie voertuie om ver water te gaan haal nie. Hoop nuwe komitee doen iets.
Groot asb., help. By Aranos-hospitaal werk ’n mens nie net om ’n salaris te ontvang nie. Nou gaan dit sit-sit om salaris te kry. Solank jy die uniform aantrek en heeldag niks doen en net sit, terwyl een of twee moet hulle dood werk. Hulle hardloop van een na ander om te help. Hulle wat help, is sleg terwyl die wat sleep-sleep sit-sit is die beste. Ministerie van gesondheid, doen tog iets aan Aranos-hospitaal.
Ouers, ons betaal mos nie meer skoolgeld nie en die skole het nie geld nie. Onderrig kos baie geld so wat ons as ouers kan doen om ons kind te help, gaan kry by Zebra Home Study boeke vir u kind en maak jou kind se lewe ’n sukses.
Baie mense maak verkeerde besluite. Wanneer dood kom a.g.v. dit, dan sê hul " dis God se wil" . Moenie God skuld gee vir mens se verkeerde keuses nie. God is liefde, Hy sal nie mense 'n gru-dood laat sterf nie.
Rehoboth-polisie net goed om dronk mense te laai en slaan en daarna die grootste drug dealers te wees.
When I Google Labour Law Namibia, the section on LEAVE states " everyone in Namibia gets 24 days leave" . Why are some companies still in breach of this law and give staff 1.6 days and others 1.8 days per month? Can someone in parliament please release a statement with regards to this?
Oral op Otjiwarongo word nou 4 rigtings gemaak, kan die verkeerspolisie dalk help? Wat jy waar kry? Op Swakopmund kan die STOP-tekens maar afgehaal word! Het in totale onbruik verval . . .
Ai, die rokers bly darem in die sop oor alles. Werk bietjie uit hoeveel keer op ’n dag gaan jy badkamer en kombuis toe en ook hoe lank jy op cell sit en briefies skryf en sit dit ook vir ons op asb.
Inwoners van Rehoboth, bly weg van die sogenaamde Vuurvreter se planne om grond te gryp.
Die mense wat so kla oor ons rokers! Dis nou rêrig ook ’n ding wat holrug gery is! Dis nie die sigaretrook wat jou doodmaak nie, dis die karre se gasse wat in die lug hang! So by so, ons gaan staan buite en rook! Maar julle lê op jul selfone in werkstyd – dié dat die werk nie kan klaar kom en julle mense vriendelik kan bedien of ’n glimlag opsit as julle ’n telefoon antwoord nie. Hou julle hande besig en monde deur te glimlag en ander te help.
Stem saam, sonder dissipline sal ons land nooit vooruitgaan nie, veral in skole en op paaie waar onskuldige mense sterf en vroue vermoor word.
Ek wil tog net die hartseer persoon gevra het, waar was hy toe die gesprek in die parlement gepraat is? Waar was hy al die jare? Daai ding kom mos al jare. Daai is nou oorlog aanvuur of aansteek. Moet nou nie daai geld hoor en groot oë maak nie. Sorry as ek op jou tone getrap het, maar God het die waarheid lief. Nama van Suide

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie