SMS'e vir 22 Januarie 2018
SMS'e vir 22 Januarie 2018

SMS'e vir 22 Januarie 2018

“. . .dorp se voet!”
Mandy Rittmann
Ek verwys na Woensdag se voorbladfoto van die besoedelde rivierlope. Hierdie besoedeling sal met die helfte verminder indien daar begin word om kliënte te laat betaal vir plastieksakke soos in ander (skoner) Afrikalande.



Lion conflict: Studies show that South of the Sahara lion habitat in 2013 had shrunk to 17% of lions' historic range and by 2015 to only 8%! Is it any wonder that there is conflict? Problems in nature are always man- made with no regard to consequences for animals and nature. What a shame and how sad!



'n Groot dankie aan dr. Stander, mnr. De Jager, mnr. Roos en die ministerie wat met liefde Nkosi toegerus het met 'n nekband en wat ondersoek ingestel het na sy gesondheid. Nkosi en Cheeky bly wilde diere. Dankie vir jul bereidwilligheid om daai ekstra myl te gaan vir bewaring.



Leeuslagting. Og, die veeboere lag seker dat die trane loop vir hierdie persoon wat die SMS gestuur het. Die persoon kyk nie eens mooi na die foto nie en sê, kyk die foto mooi, sand is glad geen teken van struggle of skaapspore. Net ter inligting vir u, al is 'n skaap in groot moeilikheid, blêr 'n skaap nie, hardloop net rond en daardie dooie skape lê in die water. Dis hoekom u nie spore sien nie. Kyk maar weer mooi na die foto. Groete.



Agtermekaar dorp se voet! Ons is ook in Rehoboth gebore, ons anderskleuriges, en weet van die hele dorpsgeskiedenis. Klaery oor Rehoboth-sake is meestal op rassisme gebaseer en oor politieke gewin. Kyk vir 'n slag na die goeie dinge en suksesse wat oor 10 jaar behaal is!



Education Minister says we'll get it right? When? For 27 years already billions of $ and children's school years have been wasted on totally substandard education and unqualified teachers who's English is embarrassing. They often even failed grade 10! What do you expect?



Stop with the German so-called genocide saga already, it is plain greed for money! There is no nation in the whole world except the Germans who ever even contemplated compensating any war or genocide victims of which there were many. Take America's genocide against the Indians (who now live in squalour in reserves), Australia and the Aboriginies (same fate), the Zulus slaughtering the Xhosas by the 10 thousands, Namibia and their Swapo Lubango atrocities against their own which they won't expose. The list is endless! Stop demanding freebees, get up and work to make something of yourself and your country. Were those threats against the Germans we hear/read in the papers?



Ek wil net weet toe Namas, Herero's met Duitser baklei het, is daar nog mense wat leef wat die Duitsers moet vergoed? Almal wat baklei het, het gesterf. Wie moet betaal vir wie?



Mutuzalag, jy maak darem lelike opmerkings aangaande oumense! Bid maar vir die Here dat jy nie oud of kruppel raak nie, hoor. Sit 'n wag voor jou mond.



Eto! Kan ons nie vir ons First Lady vra laat sy tog by NBC TV-kantore ingaan en daai mense gaan wys waar die sokkerkanaal ingestel word nie? Sy sal. Og, dankie tog. Amen.



Ees en Gondwana, president Trump is die eerste president wat doen wat hy belowe het. Ek hoop julle is gereed om jogurtbome en piesangs in die woestyn te plant as hy sy skenkings staak.



Aan die generaal / hoof van die Erongostreek met al die diefstal op Usakos. Die 2.7 Toyota-bakkie se kappie wat by die hospitaal gesteel is, boere wat kla oor hul vee wat gesteel word, 227 selfone en 'n hoeveelheid klere wat by PEP helder oordag deur die dak gesteel is. Dink u nie dit is hoog tyd om die polisie van Usakos te verplaas na ander dorpe en nuwes weer in te bring nie. Dit is hoog tyd dat daar iets gedoen word.



Almost all Government hostels, schools, houses and flats, you name it, are in the same sorry horrible state. The relevant ministry and the president with his cabinet must take ultimate responsibility. It is almost criminal to let things develop to this level. I must concede that our learners are also responsible for this demolishing. The Government must act plain and simple! - Kheimeester, Karasburg



Dis Nama/Herero vs. Duitsland. Hoeveel moet Duitsland nou nog gee voor jul tevrede is? Moet die Afrikaners nou eise teen die Namas instel vir die wreedhede (wat ek liewer nie hier sal noem nie) teenoor die Arikaners gepleeg? Wed jou julle sal nie bereid wees om pa te staan vir jul wandade nie. Ook nie vir wandade teenoor mekaar (Namas en Herero's) nie. Word groot en hou op geldgierig wees! Die verlede is die verlede. Gebruik jul geld en energie om in die toekoms te belê en vooruit te gaan. - Siek en Sat van Windhoek



Ek wil net sê! Die persoon van Gobabis wat kla oor die N$60 wat hy of sy gekry het, laat my lag. As ek reg lees, het die persoon net 'n halfuur gewerk vir N$60 en ek dink dit is baie. As hy dit uitwerk, sal hy sien dat hy by die ander plek eintlik net N$25 vir die halfuur kry. Kan jy nou meer, kla met 'n witbrood onder die arm?



Marinda Knuffel is reg. Party mense hou van sh*t (baie daarvan) ander (gelukkig) nie! Amen.



I just want to say to the lady at Denu stationers to keep up the good work every day. The floors are shiny and she is even cleaning outside. Keep it up, lady.



Republikein: The Zone, 16 Januarie 2018, bladsy 2, "Your Voice”. Is, was daar regtig nie plek vir 'n wit gasiggie nie? Ook bladsy 7, weer eens geen wit gesiggie nie. Is julle rassiste?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!