SMS'e vir 22 Januarie 2019
". . .wie het dit regtig nodig."
Regtig! Onderwyskrisis? Is dit nou die ouers se skuld? Moet ouers skole gaan bou? Die ministerie moet weer gaan kyk na hulle finansies en kyk wie het dit regtig nodig.
Onderwys- en skolekrisis. Hoekom is dit dat die nuwe skooljaar altyd ’n totale verrassing is vir die government? Education soos alle ander ministeries is totaal failures. Wat ’n “incompetent government!”
Wil graag weet of die bed vir hom en sy vrou een miljoen kos, wat belastingbetalers moet betaal, terwyl die arm mense onder bosse en brûe moet slaap. Sies. Sies, wat ’n skande!
NWR moet hul tariewe nagaan by al die kampplekke by die see. N$200,00 per persoon? Pensioenarisse kry N$70,00 afslag volgens die kantoor. Julle vra dieselfde prys as wat ’n tweeslaapkamerwoonstel in Windhoek kos per dag, sonder enige geriewe! Daar is geen lopende water, geen dak oor jou kop, geen krag en net ’n longdrop wat deur 5 kampplekke gedeel moet word. Die vloere is besig om in te val en te disintegreer. Dit dateer uit die jare voor 1980. Die hoofpaaie is nie geskraap, die motors ry dus tussen kampplekke waar klein kinders ook kamp en waar geen privaatheid is nie. Motors ry op die strande, want borde lê plat wat beheer moet uitoefen. Dit maak dit lewensgevaarlik vir oumense en kinders om op die strande te baljaar. Die strande is besaai met gemors en stukkende glasbottels en die braaiplekke is in ’n gehawende toestand en ons moes dit self herbou. Die openbare storte kos N$10,00 per persoon en die meeste van die tyd is daar geen warm water. Water vir persoonlike gebruik kos N$1,00 per liter, so vir ’n 20 liter drom is dit N$20 00. Meeste van die tyd moes ons ons eie swartsak in die asdrom sit. Wat ’n gemors! Ek het ’n video van Suid-Afrikaners wat die kampplek en longdrop afgeneem het en gevra het waarvoor is die N$200,00 per persoon? Wat ’n skande vir Namibië se oorde by die see. Almal wat ten duurste betaal het, gaan eis jul geld terug, want waarvoor het ons betaal?
Narraville se mense. Skaam julle! Julle laat lê ’n pragtige Husky-hond wat getrap is in die middel van die pad. Ry rondom hom en niemand help. Ek is ’n diereliefhebber en ek skaam my vir julle! Dink aan die pyn.
Stem saam dat Rehoboth se stofstrate geteer moet word. Interlocks is ook sterk aan te beveel. Alle Basters is meesters as dit kom by interlocks. Dink net aan werkskepping! Asseblief dorpsraad!
Ek wonder hoeveel kinders het vir Kersfees ’n katjie of hondjie gekry? Gelukkig is die wat goed versorg word, dan is daar die wat gou-gou ’n oorlas word en dalk in die donker êrens langs ’n straat afgelaai word. Ook word klein katjies oor ander se mure gegooi, om van honger en dors in hierdie warm weer om te kom as niemand tot hul redding kom. Hulle kan in elk geval op die ouderdom van 2 tot 3 maande nie oorlewe sonder versorging nie. Onthou dat julle gestraf sal word as julle hieraan skuldig is. - Groenewald Vredenburg
I.v.m. Donald Trump. Piet van Grootfontein, bekommer jou liefs oor jou eie land se sake. Ons bly nie in Amerika nie. Kom ons gebruik ons energie om te veg vir ons eie oorlewing voor ons iets sê oor ander lande se opheffing. Jou opinie kan tog nie iets doen aan hul heil nie.
Sal graag wil sien dat Nampol en so ook die Hentiesbaai munisipaliteit die vierwielvoertuie onder die duin voor die Henties Hotel en voor die supertube wat teen die strand op en af beweeg, sal stop. Bordjies wat dit verbied, word geïgnoreer soos ’n Kalahari-stopstraat! - Pieter Koornhof
Aan Anoniem. Ek reken al jou tee- en koffiegeldjies is reeds by die DBV.
Medical students who studied in China, Russia, Cuba etc. sue to stop exams? Why? Because they are incompetent? The 500 medical student that returned to SA last year - it turned out that they actually studied preventive medicine, not medical doctors and that in Spanish and they are deployed to hospitals? God help the patients!
Erongo, can the ever growing potholes in Moses Garoeb and Schlachter Street in Swakop please be fixed. One has to drive slow to avoid them damaging your tires and rims.
Rössing Pension Fund surplus portion for former employees. Why does Rössing not publish a list? Because the supposed world class company don’t have proper HR records, neither does Alexander Forbes the distributors? We have had to register over and over. Is the exercise a farce or scam? How do they calculate payouts? No explanatory notifications, letters or emails? I got N$1 200.00 of the 87 million for 20 years service, others N$2 400.00 for 30 years, others got N$6 000.00 for 6 months service, others N$40 000.00 plus for a few years? Sick! I dare them, we demand they publish the list with service dates and years.
Ek het die towerformule. Gee die Afrika-kontinent een naam soos byvoorbeeld “come and stay” met ’n hoofindoena aan stuur, waaroor daar elke vyf jaar gestem kan word met net twee politieke partye. Ook geen mure, grenslyne, paspoorte, visas en vuurwapens. As dit nie ’n kontinent van melk en heuning gaan skep nie, gaan niks. - SAP&H
MTC. We are paying a very high premium for our data bundles and because we paid for it, you don’t have the right to steal our unused data bundles back after two months since purchased date. Our paid data bundles should be kept on record until it is depleted.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie