SMS'e vir 22 Julie 2019
SMS'e vir 22 Julie 2019

SMS'e vir 22 Julie 2019

"Dit stink oral."
Mandy Rittmann
Hoekom moet ander volke inmeng in die grondkwessie as hulle weet hulle is inkommers, dit is mos net San en Damara wat iets kan sê.

It is very worrying that the acting CEO of the NCAA seems to have no understanding of the impact of the decision to revoke the VOR and ILS approaches in Windhoek and Walvisbay. He also seems to have no idea of the aviation laws? Where did he come from and how did he get that position?

Die SMS-skrywer wat sê AME kerk boikot Namibiese regering, wees asseblief spesifiek, want die kerk het geen direkte besigheid met die Namibiese regering nie. Moet nie probeer om die kerk in jou smeerveldtog van watter aard ookal te bring nie. Die kerk het lidmate van verskillende politieke oortuigings en respekteer dit en word nie deur ’n kliek beheer nie. Die leierskap van die kerk is wel belese, asook goed opgelei vir hul verantwoordlikhede en besluite van die aard word by ons kerk se jaarlikse konferensie geneem. Los die AME kerk uit, ons pla jou nie!

Minister of Environment, money is not everything. Do not allow Phosphate Sea Mining, it will devastate the sea bed and fishing industry and what for? For foreigners whose profits all leave the country?

Youth unemployment or joblessness is mainly due to a population explosion. There are just not enough jobs for the thousands coming out of varsities or schools yearly. And the English pronounciation and grammar they learn also does not help.

Ag nee Republikein, jul kan tog meer foto’s van daardie reuse vrag geneem het. Ek wil nie foto’s in ander koerante kyk nie, dit was tog iets om te aanskou.

Ek is welbekend met ’n soortgelyke James Small-geval drie jaar gelede in Windhoek. ’n Man is ook dood aangetref in ’n bordeel, ook aan ’n hartaanval, maar hy het darem sy onderbroek aangehad. Jy wil mos. Kry vir jou, boetie. Die hartseer en vernedering waarmee die familie moet saamlewe. Pas op hoe jy jou lewe lewe. As jy dood is, is dit nie oor en uit nie, jou naam gaan nog op jou grafsteen staan. Live by the sword, die by the sword.

Wat gaan aan met Windhoek se dreine? Dit stink oral. Ek dink Khomasdal is die ergste. Dit is verskriklik. Kan die munisipaliteit nie iets aan die probleem doen nie?

Vandag Telecom Windhoek geskakel oor swak internetnetwerk te Ondangwa, veral die afgelope drie weke. Dame vra my of dit net ek is wat probleme ondervind. As enige ander persone ook probleme ondervind, skakel Telecom asseblief en plaas ook ’n boodskap in die koerant. Dankie.

Mnr. die Spietkop, jy het Vrydag 19 Julie omstreeks 13:30 by die Avisbrug byna ‘n kop teen kop botsing asook impak op ‘n verdere voertuig veroorsaak met jou sinnelose gejaag. Ongelukkig kon ek nie om draaie sien ten einde bewus te word van jou aantog nie. Deur vyf sekondes te wag, kon jy sonder voorval by jou bestemming kom, maar nee, die publiek moet mos maar net verlief neem met jul doen en late asook roekelose bestuur. – Gatvol

Air Nam dink seker ons glo aan die Paashasie. Wonder of die toeriste genoeg bydra om daai 50/60 miljoen te dek met half vol vliegtuie.

Paaie in Etosha, mnr. Theron, moet geskraap word met die ingangsfooie wat elke persoon betaal as hy Etosha inry. Dis miljoene N$. Waar is daai geld? So keelvol dat die privaat sektor altyd moet geld gee omdat daar so baie gesteel word en politiese aanstellings nie weet wat hulle doen nie.

As die Duitsers regtig in Namibië wil belê, kan hulle ‘n ontsoutingsaanleg bou wat kusdorpe en sentraal Namibië bedien. – Louis

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!