SMS'e vir 22 Mei 2017
“Hoe warm is my hart...”
Yay, yay, yay, close down, Air Namibia?! Meneer, kry vir jou iets beters om te doen. Julle weet duidelik nie hoe om die ekonomie te bevorder nie. "Mind you", jy is nie al belastingbetaler nie. Hou op werk, dan word jy nie belas nie, maar dan mag jy ook nie kla oor Air Namibia nie, hoor. My goodness! Met jou sal die hele Namibië vinnig werkloos wees en afhanklik van jou belastinggeld. Shame.
Ek wil net vra wanneer werk die hoof- uitvoerende beampte van Aranos as hy nooit op kantoor is nie?
"Still gripped by fear and anxiety": My question to you is what will you do/have you done to prevent them from returning and what advice can you give fellow Namibians to ensure it does not happen to us?
GRN40054, wie dink jy is jy om agter my te sit en ligte flikker? Geen volgafstand, dit terwyl ek die spoedgrens handhaaf van 60 km/uur? Van wanneer af is jy verhewe bo die wet? Vrydagmiddag 15:30 net voor die sirkel by Hyper Motors. Jy sleep die staatsdiens se naam deur die modder.
Rehoboth-dorpsraad, kom uit jul kantore uit! Ry bietjie rond in die plek en sien hoe vuil dit is. Julle gee erwe wat nie gediens is nie aan die mense. Geen rioolpype, vuilis word vir twee tot drie weke verwyder nie en as die rekening uitkom, "charge" hulle daai twee, veral in Kavukiland. Orals in Kavukiland is daar sinkhuise en julle weet daai mense sit onwettig daar. Geen toilet, geen water - die plekke stink. Maak tog asseblief plan hierdie jaar laat daai mense wat op ander se erwe sit, opstaan. Gee vir die mense ander plek. Ons betaal. Ons huise en wil skoon lug inasem. Asseblief. Dis 2017.
Grappenderwys, dis die enigste insek met naam en van, die koringkriek “Abraham Boepie”, sover my kennis strek. - Isaac Baatjies
Air Namibia: I emailed a complaint to Air Namibia on 22 May 2016 about a refund for a cancelled flight without notification. Well, today, 19 May 2017, a year later, I received a notification that my email had been read! A year later? Seriously? Screams of efficiency?
Hoe warm is my hart toe ek vanoggend in die koerant lees van die polisievroue wat die bejaardes verras! Dis wonderlik van julle. Baie dankie vir die omgee. En die harte wat julle so bly maak.
Ek wil hoor, wat kan staatsamptenare doen, want by finansies sê hulle altyd daar is nie geld nie. Wat word van die geld? Ek wil graag weet, asseblief Dit is al 'n maand. Laat die mense weet, asseblief. Ek wil by finansies hoor wanneer gaan die oortyd uitbetaal word. Is dit Vrydae of die laaste dag van die maand? Ek verstaan dit nie so mooi nie. Laat weet, asseblief.
Hoeveel mense gaan hul kasregisterstrokies ná inkopies na? Ek het Woensdag (winkel se naam verskaf) twee artikels wat op “special” was gekoop. By die huis eers agtergekom ek het volprys betaal. Het Donderdag die geld teruggekry. Saterdag die 20ste was die polonie se prys nog steeds nie op die kasregister reggestel nie – moes deur toesighouer verander word. Ook het 'n artikel van N$35 as N$55 op strokie gewys. My geld en my tyd gaan ek terugeis. Gaan asseblief julle strokies na! – Groenewald, Windhoek
Mens probeer regtig elke dag positief wees. Maar MTC, jul seine of eerder tekort aan seine, maak mens so boos en omgekrap dat dit 'n skande is dat julle 'n "service provider" genoem word. Veral in Hardap-omgewing. Dit is regtig ondraaglik swak.
Thank you, Republikein for being there for us. In the ELCRN we, the Otjiherero, Oshiwambo, Afrikaans and Damara speaking people, are downtrodden. We are not in positions because we are not from the South. The Bishop is being manipulated by his Deputy Bishop and cannot stand up for justice or the work of God. The day will come that God will set His church free. Dear Bishop //Gamxamub of ELCRN, when will your master, the Deputy Bishop allow you to call the long-awaited Annual Pastors Conference? Please ask your Deputy Bishop and call this very important conference before the church synod where a vote of no confidence is waiting for you as planned by the Deputy Bishop and his cheerleaders. Please do the honourable thing and at least call this conference as a matter of urgency and leave in peace. There are very important issues to discuss as pastors want to save this church from tyranny.
Edgars-polisse. Ek stem volkome saam. Ek was self in kontak met Johannesburg se kantore oor die begrafnispolis. Hulle dek nie Namibië nie en so betaal jy getrou elke maand. Skande! Vind self uit. Kontak hulle van enige Edgars-winkel af.
Mev. C. Bell was op Maandagaand 08:35 se vlug na Londen. Sy wil net vir Elton, 'n kelner, baie dankie sê vir sy bedagsaamheid teenoor haar. Nogmaals baie dankie. Van JM.
Edgars in nuwe Waterfront, hoekom is nie al die personeel soontoe oorgeplaas nie? Hulle was professioneel, vriendelik en soos familie. Ek is van Windhoek en sal hulle baie mis.
So baie desperaat het ek tog raad gevra en iemand het my na die veldokter wat van Suid-Afrika af kom in Klein-Windhoek, verwys. Laat weet my tog asseblief waar en hoe kan ek in kontak kom en 'n afspraak maak. Ek is raadop en wil baie graag daar kom. Asseblief, dankie. Dis vir wit kolle op die vel. - 081 898 4919
Goeie wense-program op NBC: sommige inbellers hoef mos regtig nie almal se name elke keer te noem nie. Die tannies en dominees word almal genoem. Ag nee, ons wil ook inbel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie