SMS'e vir 22 November 2016
“. . . dis moord, dubbele moord!”
Wat met die 4 maande oue baba gebeur het, is tragies, erger as enige seer en om te sê dis verkragting maak dit erger – dis moord, dubbele moord! Laat die hemelse vader die baba beskerm en met sy heilige hande haar gesond maak.
SA gaan rommelstatus kry as gevolg van korrupsie op die hoogste vlak. In Namibië kan die goverment nie kontrakteurs betaal nie. Waarheen is ons op pad? Zimbabwe, hier kom ons. Onbevoeg bly onbevoeg.
Hoe lank gaan Min of Finance nog ’n probleem met hul sisteem hê? Wees net eerlik met ons. Mens kan nie 8 maande vir geld wag nie!
Pro-ontwikkeling: Nie eens die president kan dit anders stel as u dit stel nie. Ons dorpe is ’n GROOT GEMORS. Ons dorpsrade weet nie of hulle vorentoe of agtertoe gaan nie. Ja, laat hulle maar ploeter tot in 2030.
Generaal Naholo (afgetree) graag wil ek verneem die onwettige wapens en plofstof wat ingehandig is, wanneer gaan dit vernietig word en gaan die pers ook teenwoordig wees? Wil graag die foto’s sien in koerant.
Kan die polisie of die settlement kantoor mense nie die perde wat so in die aand straat op en af gejaag word sien nie? Doen tog iets! Julle pay mos darem.
Ek dink die persoon wat sê los die beeste uit het zero verstand, of is dit sy beeste? Nampol wil dan ook nie sy werk doen nie, so ons skiet net die beeste vrek want wat soek hulle in die pad? Oor en uit.
Onnies het gestaak, niks het verander nie. Hul werk steeds soos slawe met geen verhoging nie. Ja, nie eens die 5% nie. Is dít waarvoor NANTU ingestem het?
Is dit regverdig dat koshuiswerkers wat elke maand ’n salaris verdien ook klein besigheid in koshuise doen en daardeur die klein besigheid ou daar buite benadeel? Vra maar net.
As jy aansoek doen vir werk en die advertensie sê “As jy niks van ons hoor nie het jy nie die kortlys gehaal nie”. Julle werk met mense en elke mens het die reg om te weet of sy/haar aansoek wel ontvang is. Swak en net te lui om bietjie meer te doen as wat jy moet. Maar jy sal tyd maak om buite te staan en rook. Wil in elk geval nie by so ’n plek werk nie. Hoop maar jul kry nog iemand wat net soos jy is. Sterkte.
Pragtige Grove Mall, Lady Pohamba hospitaal, Pupkewitz Mega Centre, maar ai, dis verskriklik vuil in die oop areas en tussen woon komplekse want ons ken nie van vullishouers gebruik nie. City of Whk, maak skoon asb. Dit reflekteer ’n verskriklike slegte beeld.
Ek soek hulp by mense wat meublemente by B35 Nautilus gekoop het by my broer of vrou van Forbes familie. My kleinkinders smag na die handewerk van hulle oupa Tommy. Help asb. Kontak 081 399 6445. Vol vertroue daar’s iemand wat sal waardeer.
Bertha Tobias, ek’t u brief in die Namibian Sun gelees. Daar hoef niks weggelaat of bygevoeg te word by God se woord nie. Al die eer en lof aan ons hemelse Vader.
Die regering betaal nie diensverskaffers nie. Presies hoe bevorder dit ekonomiese bemagtiging in hierdie land? Honderde mense staar werkloosheid en armoede in die gesig reg voor Kersfees.
Theo Kwaaitjie Coetzee se skorsing is ’n foefie! Die betrokke klub het nie die jurisdiksie om jou uit alle rugby te skors nie. Wel net as jy aanhou ledegeld aan hulle betaal vir 3 jaar! So daar het jy dit! Kom sluit gerus volgende jaar aan by die Black Stallions van Khomasdal. Kontak vir Bobbie of Jan by [email protected]. Groete, Robbie
Die AME kerk het sy strukture en maniere van dinge doen. Neergelegde en duidelike reëls en strukture. Niemand maar niemand wie en wat hy/sy ook al mag wees kom besluit nie in ons kerk nie. Gaan doen dit in julle se kerke.
Dis vreeslik snaaks dat die biskop van ELCRN die Exodus Evangelies Lutherse Kerk wil dagvaar omdat hulle die naam gebruik. Hy het seker vergeet daar is ’n kerk met die naam van Ryns Evangeliese Lutherse kerk. Ek is bevrees dat ons geheue ons in die steek laat. Wie maak vir wie bang? Die einste kerk wat sê dat ons buite die hof moet bly wil mense dagvaar. Dis benoude spronge. Die skrif is teen die muur vir ELCRN. Die KAIROS het aangebreek. Die dinge wat tot julle vrede sou dien het julle nie opgemerk nie. Die biskop kan hom klaarmaak vir ’n mosie van wantroue van hulle naby hom. God laat Hom nie bespot nie.
Waar het pres. Geingob aan die naam van Esmé Isaacks gekom as goewerneur van Hardap? Ek sit en treur in begrafnis diens van my ouma Eseres. Wie dink die Hardap Goewerneur sy is? Dat sy vir Links familie kan besluit? Hardap goewerneur het ons ouma se begrafnis ontsier. Sies man!
Two murder cases struck off the role because of disgustingly shoddy policework or lack thereof? So murderers go free. Why not hold the police accountable for their failure and procecute them / face the consequences? Our justice system is going to hell!
Ons wonderlike casinos in Windhoek. Jy stap net met leë hande daaruit. Kan iemand nie sy mond oopmaak nie.
Ek verstaan nie hoekom mense so hell-bent is om goeie mense uit te buit of te misbruik nie. Diesulkes weet nogal watter mense gee maklik of stry nie teen pryse nie. Pasop as die wiel draai – dan kom eie medisyne.
Waar is die verkeerspolisie in die oggende? Verkeer ’n nagmerrie en niemand kyk daarna nie.
Los tog asb. onse mense se leiers, land en hoe ons dinge in onse Afrika doen uit. Ons het niks van julle arrogante Westerse manier of dinge nodig nie. Los ons net uit asb! Petér Windstaan.
Amperbo is net soos ’n boerplaas waar 1 man besluit en klaar. Sal ons eie regering asb. hierna kyk laat Dawid Hanse weet dat ons nie almal ’n volk is nie maar ’n gemeenskap. Ons is nie op sy plaas nie. Hy en ons almal word deur die regering onderhou.
Sommiges sit in sak en as oor die Bokke en die All Blacks se onlangse verloor. Klubs moet liewer ons eie huis in orde kry. Want wat in SA gebeur is ons voorland.
Hoachanas polisie, rioolwater loop al die afgelope weke in die woonbuurt en die muskiete broei en dit stink maar hulle steur hul nie daaraan nie. Ken hul nie health risk nie?
Mense, nursing is nie meer ’n beroep nie. Ek gaan slaap by my boyfriend uit terwyl ek on call alleen aan diens is. Hoe klink dit? Kom die volgende oggend. Shame.
Ek kan nie anders om vandag ’n dankie te sê aan die persone wat die hoofpad tussen Whk en Rhb so pragtig skoon maak. Ek sien dis iemand van Rhb volgens die motor se nr. Knap gedaan manne. So trots op julle. Die Here seën julle omdat jul dit wat Hy aan ons toevertrou het. So skoon maak wat varke so bevuil en vermors. Basterbloed
Dankie vir jou stelling op Facebook oor polisie Joos Platt. Ek haal jou aan. Suksesvolle polisiemag is ’n gedissiplineerde polisiemag. Polisieman moet neutraal wees en nie in politiek belangstel nie. Polisieman moet die saak ondersoek en nie die mens ondersoek nie. Polisieman moet nie bemoei siek wees nie en ten alle tye professioneel optree. Dit is ’n eerbare beroep. Dankie.
Agbare /Khowese Stamraad, wanneer kry ons ten minste ’n acting chief? Die volk is nou leierloos vir geruime tyd,

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie