SMS'e vir 22 Oktober 2020
SMS'e vir 22 Oktober 2020

SMS'e vir 22 Oktober 2020

". . . sokkies optrek . . ."
Mandy Rittmann
President Geingob moet nie dink al die Namibiese kiesers is Swapo nie. Baie het al lankal die lig gesien. Die president moet sy sokkies optrek, of die Namibiese geskiedenis gaan hom uitwys as een van die swakste presidente nog.

Geagte mnr. Geingob. Ons was ook twee van die ou dom blankes wat jou in die presidentstoel geplaas het met jou eerste verkiesing. Ons vra hiermee verskoning aan ons kosbare Namibië dat ons die land vir die geldwolwe gegooi het. - Odille de Jager

I would like to ask Senior Special Assistant, office of the founding president Paul Shipale, tell us who are those white compatriots who got two or three houses, even multiple farms. Who are these white people? Name them please. I am white, I want to know.

Almal wat stemgeregtig is, het nou die geleentheid om die gewelddadige optrede en verkragtings teen ons moeders, dogters en babas hok te slaan. Stem vir LPM. Swapo het vir drie dekades (30 jaar) versuim om misdaad te bekamp en die nodige beleid en wetgewing in plek te stel vir die beskerming en bevordering van menseregte. Die Blouwes Tradisionele Owerhede (BTA) en hul tradisionele gemeenskap het vir 30 jaar verseker dat daar geen sjebeen oopgemaak sal word op hul grondgebied nie. Bernadus Swartbooi en LPM verstaan pyn. Dit help nie om alle pyn te verduur en dan aan die einde van die dag vir Swapo te stem nie.

If 1 100 Fishermen can start fishing again what fish will they catch if baby seals are dying of starvation?

There is a soldier in Namibia that wants vehicles to stop driving when the Namibian flag is hoisted at police stations. Imagine that traffic jam in Independence Avenue in Windhoek.

Tell me President Geingob, why should I vote for a party that strive to strip me of my basic human rights and freedoms based on my skin color alone? Swapo is the primary driver of institutionalized and systemic racism in Namibia, it must go if Namibia is to achieve true unity, liberty and justice for all.

Hage Geingob is a racist and should not be the president of Namibia anymore. He put the Swapo Party in big shame.

Aan my mede- Lutherse pastore. Vir wie het ons al regtig tot bekering gelei weens die kerkorde wat ons eintlik verhoed? Ek is bekommerd. Die oordeelsdag is aan die kom. Wat sal ons antwoord wees?

10 uit 10 vir Mariselle. Dit wil gedoen wees in Windhoek. Dink soos taxi dink. Lag.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!