SMS'e vir 22 September 2017
SMS'e vir 22 September 2017

SMS'e vir 22 September 2017

“. . .pret om net kinders te maak. . .”
Mandy Rittmann
Nou toe nou! Spesiale beskerming vir toeriste? Ons as landsburgers wat belasting betaal om onder andere deur polisie en weermag gedien te word, kry nie eens behoorlik beskerming nie.



Ons moet maar ons huis toerus met kameras. Die wêreld loop in skaapklere rond. Ouers, pasop, jou kind word oral mishandel.



Goeie môre. Ek wil net vir die Theron-familie sê ek is baie jammer oor wat met hulle gebeur het. Ek is ook 'n huishulp, so dis nie almal wat so is nie. Ek het baie kinders grootgemaak en is nou nog welkom by hul huise. So moet ons almal nie oor daardie selfde kam skeer nie.



Met verwysing na Republikein van 21 September 2017. Die nuwe stelsel op die lughawe sal nie choas veroorsaak as julle matriekleerlinge op Rehoboth neem wat nie werk kry nie, om die stelsel te hanteer. Word vir 'n slag wakker! Dit lê ons ekonomie lam.



Registration of all domestic workers in Namibia at Ministry of Labour can only start after 01 October 2017 and must be complete by 31 October 2017. Is Ministry of Labour aware how many workers have to be registered?



Wat is verkeerd in Rehoboth? Hoekom kan dorp se dwelmsmouse nie aangekeer word nie? Ek glo die polisie weet waar en wie die smokkelaars is. Jong kinders se lewens word verwoes. Rehoboth is 'n dwelmdorp.



400 Chinese working at cement factory in Namibia! Believe me, the whole of China doesn't have 400 Namibians working in their country.



Hoe swak en agter is NaTIS, wat drie weke neem om 'n kar deur die toets te sit. Dit neem drie weke voor mens 'n afspraak kry. Dis bitter baie swak, Namibië, maar so soek hulle hul salaris om te sit en niks te doen nie.



Mans van vandag hardloop weg, los die swanger vrou alleen vir nege maande en manipuleer dan die mamma om sy kind te sien vyf maande na baba gebore is. Ons mag nie weier nie, weet ons, maar kan die vroue nie gehelp word, want dis pret om net kinders te maak, weg te hardloop en dan nog te voel jy is reg as pa.



Die perde wat op Keetmanshoop vir dae sonder kos en water so wreed doodgemaak word vir die vleis: Waarnatoe gaan die vleis? Hoop net nie dit word in die verwerkte vleis en blikkieskos ingewerk nie. Stel ondersoek in, asseblief!



JTL Beukes in Rehoboth, bou voort. Nuwe papkombuis word vandag ingewy. Dankie aan die hoof, mev. Louw, vir u goeie leierskap.



Mnr. Mayers slaan die spyker op die kop oor die donkieslagpale. Chinese begin besighede tot voordeel van hul eie mense (werk dat hul hier kan aanbly) plus om ander verskansde redes. Moet tog nie ons intelligensie so onderskat nie! - Bekommerde Namibiër



Government cannot pay Salini/Neckartal dam now NamWater must borrow money to help Government. Water rates will shoot up to pay back the loan, in other words the poor taxpayer and all water users will pay the 690 million. Shame on you Government, you are milking your people dry.



One Africa TV broadcasted the issue of the SWATF/Koevoet during the previous week (10-14 September 2017) where a former SWATF/Koevoet declared that they are tired and fed-up and if their concerns are not addressed by our Government they will go crazy and kill or end up in jail. This is a very serious declaration of intent which goes against the spirit of reconciliation. Our Government must act fast and decisively on that declaration of intent by that former SWATF/Koevoet. - Concerned Namibian



Swakopmund to ban plastic bags! Congratulations. This should be done country wide!



By voting against upholding human rights the Namibian Government just shot itself in the foot. It just lost its ability/right to demand 400 billion from Germany. And the Lubango issue should be resolved nationally because it is not such a big issue compared to the genocide case? Please!



Car crashes kill over 500 so far in 2017. Not a fraction of 500 died of smoking related ilnesses. Ministry of Health, put same horror labels on alcohol bottles like on cigarettes.



Geagte Redakteur. Maandag 11 September het dié nommer +2648192088 my gebel, 09:50 oggendtyd. Ek was net 'n halwe minuut weg van my foon toe hul gebel het, maar MTC sê daardie nommer bestaan nie, maar dit het hul 081 kode. Ek het vir 'n kompetisie ingeskryf en ek glo dit was van hulle. Hoekom bel hulle net paar sekondes en nie weer nie? Mens is nie altyd met jou foon nie. Kan u uitvind aan wie daardie nommer behoort dat hul kontak maak met my. Dankie.



Kan iemand my help met wat die wet sê? Ek is 'n pensioenaris en het DStv opgegee en nie NBC se dekodeerder aangeskaf nie. Ek besit wel nog my televisiestel vir eendag miskien. Moet ek my televisielisensie hernu net omdat ek 'n TV besit, wat ek nie gebruik nie?

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer