SMS'e vir 23 Augustus 2018
SMS'e vir 23 Augustus 2018

SMS'e vir 23 Augustus 2018

"Vinger wys sal niks help. . ."
Mandy Rittmann
Bravo! Oivo Angula with your book that become a top seller. You have outshone all the other self styled arm chair writers who were never on the battlefields themselves. Hero's while betraying the struggle and turning on their own.



Meester Andries Basson, die waarheid maak seer, maar verhelder die verstand. Hoe reg is Oiva Angula in sy boek “Swapo Captive” (bladsy 85) oor jou ervaring in Angola/Lubango? - Manie Ross



Privaatskole wat hul soos barbare gedra. Sies!



Die einste Johan Zaayman en sy maatjie het 'n bekvol te sê gehad oor die NRU Premierliga se sirkus en kyk nou net, skaars twee weke later. Mnr. Abie van Wyk moet 'n verslag aan die NRU voorlê, die skole-unie is immers 'n lid van die NRU.



Skolefinaal. Stop nou die SMS'e, dis verby. Mens kan net kopskuddend "smile" en by jouself dink, dis nou nie "Reeport" hierso nie!



Skolerugbyfinale was regtig 'n groot teleurstelling. Vinger wys sal niks help, maar as dit is hoe WAP wil onthou wees en hulle "kids" opvoed, weet ek nie. Om servette waarop die lelikste vloekwoorde geskryf was te “organize” by Gimmies se ontbyt by Dros was 'n lae hou en so onnodig. Dan stry Johan nog af.



As die ouers van Gimmies hul skaam vir hul hoof se gedrag, dan moet jy weet waar begin alles!



Colette se mond is altyd die gemene deler met verskillende skole as Gim verloor, maar volgens haar is sy altyd onskuldig.



Skole-finaal. Sien julle nou wie is hulle?



Windhoek rugbyouers, gaan leer by die groot interskoletoernooie in Suid-Afrika die grootste respek vir jou opponente, want jy wil volgende jaar graag weer speel.



Alle onderwysers en meeste ouers kan hulle glad nie assosieer met die gedrag van Colette Rieckert by Saterdag se wedstryd teen WAP in die finaal nie. Haar optrede, uitbarstings en kinderagtigheid weerspieël nie die erekode van ons skool nie. Colette, hierdie keer is jy op jou eie! Sorg dat jy die gemors regmaak, ter wille van ons hele skoolgemeenskap.



Colette Rieckert is 'n slegte verloorder. Omdat hulle verloor het, maak sy moles en gun die beter span nie hul oorwinning nie. Dan kry Whk Gim nog geel kaarte vir vuil spel! Vat die nederlaag soos 'n man.



Glo nie Johan Zaayman sou so iets sê nie, maar weet Windhoek Gim se kinders het hul maniere erns verloor.



Kan MTC asseblief vir my sê of verduidelik hoe werk die kompetisie van die 19 Toyota Bakkies. Het gister deur MTC se 120 herlaai en is deur een van hul werknemers gesê dat jy net deur FNB moet herlaai om te kwalifiseer. Laat weet asseblief deur watter instansies moet 'n persoon die krediet aankoop om te kwalifiseer en hoekom. Dankie! – Wolf



Ek sal graag wil weet hoekom ons nie meer die Republikein op Karasburg kry nie. - Hartseer inwoner (Inwoners wat bewus is van meer bekostigbare vervoeropsies na Karasburg is welkom om met ons sirkulasie-afdeling in verbinding te tree. - Redakteur)

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!