SMSu2019e vir 23 Desember 2016
SMSu2019e vir 23 Desember 2016

SMS’e vir 23 Desember 2016

“sien ons land sonder om te ry”
Dani Booysen
Dalk is die sogenoemde swak punte van die Suide-skole toe te skryf aan die toeneem van die sjebeens in dié gedeelte van ons land.

Moerse ongeluk op Whk/Reh-pad voor 8 am teen losloperbees. Ongeveer 10 bees en donkies getel op die pad voor ongeluk en Reh vol perde. Hoeveel moet nog sterf?

Die PS van onderwys, haar deputy en streeksdirekteurs sit aan die einde van die jaar lekker en lag terwyl minister Katrina aangeval word. Die mense moet op televisie ‘n oorsig van die jaar se ups and downs gee sodat die experts kan sien waar hulle kan help. Workshops en conferences is net talk shows; die wonderlike input oor die geldvermorsing word nie geïmplementeer in die klaskamer nie. Julle se langmou withemde maak nie ‘n verskil aan die poor performance van julle streke nie. People must talk. This culture of fear destroys our childrens’ future.

Geen minister of president hoef bekommerd te wees oor uitslae van eksamens nie, want die kinders op Usib moet in donker huise hul werk leer.

Soos verwag druip die helfte van die land se skoolkinders. Waar lê die fout? Geen bevordering van goeie opvoeding nie. Kyk al die straatkinders om elke hoek en draai. Niks word gedoen nie. President voed die nasie op voor u net wil afvat en weggee vir die armes? Alles begin by opvoeding. Wie nie werk nie, kan nie eet nie. Julle bevorder armoede en kriminele floreer en julle doen niks nie, want ons tax-geld betaal julle veiligheid. Waar is ons veiligheid?

Swakopmund se verkeersmense kan maar spoedlokvalle in die hoofstraat hou! Julle sal klomp geld maak! Daar word gejaag!

Wil net vir almal dankie sê wat foto’s instuur. Ek sien nou ons land sonder om te ry en voel al deel van so baie mense se lewens al sit ek by die huis. Dankie.

Frankryk betaal: is nie wie betaal wat ter sprake is nie. Dis ‘n skande. Dit wys die ander lande ons leiers se integriteit.

Witvlei, seker die armste dorp in Namibië, het tot dusver nog nie die belofte van verminderde water-/kragtariewe vir pensioenarisse ontvang nie. Seker ook meestal pensioenarisse wat hul Council-rekeninge hier betaal en dan nog ander familielede ook onderhou.

Ministry of Finance, wanneer kry ons die oortyd? Ons het daarvoor gewerk?

Dept Director of Education Vilho Shipwata blames the people/students for 0 percent pass rate in San and Himba communities? Shame on you. The blame can only fall on government, who miserably failed the people in quality of education / teachers and for totally neglecting these tribes / minorities for the past 26 years. It is a tragedy! As human rights activist Rosa Namises says, it is so sad they are not regarded as important citizens.

Joos Platt, jou opinie rondom die sage dat die polisie korrup is. Wat dink jy van die generaal se opmerking dat die persoon wat die bewering maak moet teruggaan skool toe. Jou insette sal waardeer word. In SMS-kolom. Asb.

Nghiwete’s (rich CEO and lodge owner) 3 direct relatives benefiting from Namibia Students Assistant Fund (meant for the poor), President promoting his daughter’s business in France . . . Seems to be normal practice and will never be stopped as it starts from the top. The rich and well connected will always benefit their families and cronies. The poor don’t matter. Viva Harambee!!!

So ons minister Utoni Nujoma sê nou mnr. B. Swartbooi het nooit kapsie gehad daarteen dat andere in //Kharas ten koste van die Namas hervestig word nie. So wil die minister nou sê aangesien sy kollega nooit iets gesê het nie, het hy besluit om andere in plaas van die Namas te hervestig? Mnr. Nujoma, lyk my u ignoreer die ware feite oor die onteiening van Namaland en kom met ’n verdraaide, krom en skewe grondplan wat die Namas se voortbestaan sal kelder. Give the land back to the people. – Axaro

Ek hoop net ons mense van die Spitzkoppe kry voorkeur vir werk. Hoofman, alle inwoners van u distrik moet ingelig word oor hoe die besluite van u is. Sal terugvoering waardeer en dat ons CV’s kan ingee vir werk. Groete, Spitzkoppe-inwooner

Baie teleurgesteld. Het gedink ons het nou die regte president, maar ek was verkeerd.

US dollars is onder in tonnel weggebêre deur Chinese hier in Namibië.

Hoe kan die ons die skenkers oortuig dat Namibië ‘n arm land is as ons die duurste verblyf (350 000) gebruik? Dan het die land mos geld.

Mr. Utoni Nujoma and President Geingob, you’ve got a funny way of building a nation by giving farms to others rather than to those whose land was confiscated by colonial masters. Oh Lord it’s hard to be humble! – Ed.

Die Swapo-regering is vir ons Suide-Swapo’s ‘n grooot teleurstelling. Ons sien julle onregverdigheid raak. Ons weet hoeka van julle.

Die DTA se ondersteuners is kerklopende mense en Christene; hulle aanbid nie geld nie. Kom ons stem vir DTA laat ons ons grond terugkry.

Chief Kooper allocated land to his church people of Daweb constituency on !Hoaxas communal land as well as to cde. Daniel Luiperd’s daugther which is not clan of Kai-//khaun while original Kai-//khaun is in need of land and he even removed his supporting clicks from their sitting areas to Swartmodder and it was right according to him why he must complain/claim on land.

Min. Nujoma have you ever heard or read that Northern regions are being quarentined from not entering Southern regions with livestock, yet you mention 5 goats have to be resettled. Where do these Northern people get livestock to start farming on Farm Vredelus nearby Hoachanas?

Agreed! Utoni Nujoma should resign, but he should apologize to the whole nation before doing so.

Oor die kinders wat buite gaan gemaak word deur die getroude manne: Getroude vroue, hou op om die saak net van een kant af te kyk. Begin eers by jou man en los die ander vroue uit. Begin by jou man.

Service and attitude towards customers in swakopmund is deplorable/shocking. Employees are incapable/unhelpful/totally ignore customers while making private calls and get upset if you ask them for help/are rude/chew bubblegum and blow bubbles. Telephone calls are never returned or they call back in an hour. Attitude prevails and the list is endless. Managers, please observe employees without their knowledge and see what is going on. We, the older generation, would have been fired on the spot for any of the above transgressions.

Onse Kaptein DC Gertze is Kaptein van die //Habobe-volk, nie Blauwes Authority. Alieleb moet opstaan en sy volk se fees hou en besig raak, maar ek verstaan hy is mos khoro! oa. Toe dinge dinge raak, het hy mos bed toe gegaan om te lê so die tyd het aangebreek laat hy moet opstaan. Om vaag te wees, sal nie help nie. Wat kruip hy weg? Staan op en hou ten minste een keer fees vir jou arme mensies wat so smag na die mooie dinge wat hul sien by die //Habobe-volk. Wegkruipertjie is uit. Viva onse Kaptein DC Gertze.

Gee asb raad hoe om vratte te verwyder/te laat uitdroog?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!