SMS'e vir 23 Desember 2019
"...verbetering in die verdoeseling..."
'n Vraag aan die persoon wat 'n kontantbeloning wil gee aan iemand wat hom kan oortuig van verbeterings onder Swapo. Is verbetering in die verdoeseling van ongerymdhede, beskerming van korrupte ministers ens. ook deel van die beloning?
So according to the ministry we don't contribute to the climate change? MET should know the very negative impact of the charcoal industry the biggest uncontrolled producer of green house gases in Namibia with a double effect: cutting big trees and release some hundred thousand tons harmful gases in the air and environment. It takes place under the umbrella of the MET. Bear in mind: 200 000 tons charcoal need ca 1 million tons wood most used wood are trees not thorn bushes!
Bladsy 10, PnP praat van kos wat hul weggooi. Asseblief, gee die kos vir mense wie niks het nie! Ry na die informele areas en deel uit in plaas van weggooi. Of gee aan die vrouens wie met hul eie vooraad vir haweloses kos maak.
Ek wil graag in aanmerking kom vir die kontantbeloning. Onder die huidige regering het die sekuriteitsbedryf geweldig gegroei en baie werksgeleenthede geskep. Die korttermyn versekeringsbedryf het gegroei en met verbeterde belastings en heffings bly die man op straat bankrot.
Eish krikimus om die draai. Al die mense moet tog daardie vaalhuisies verf, veral Khorixas en Dolam nê? En onthou Hage.
Ek wil saamstem met die persoon wat sê dat bestuurslisensies vir 'n tydperk afgeneem moet word vir die bestuur onder die invloed. As ek dit nie mis het nie, bestaan daar so 'n wet wat sonder uitsondering toegepas moet word dat 'n lisensie vir 'n eerste oortreding ingetrek moet word. Hoor graag van owerhede.
Te doen met senior beamptes van die staat. Lagwekkend, korrupte senior beamptes ja. Laat hulle sit, hou hulle toegesluit, want al dié bewyse is tog daar of is dit weg? Anders, beplan die regering die skepping van 'n nuwe ministerie, ministry of corruption? Wonder maar net!
Brian Xamseb, author of Is Namibia edging into the politics of civil war? What makes you the expert to write this article? Especially since you are obviously biased and have made up your mind that dr Itula and his followers and a lot of us Namibians are wrong and should agree with everything we are being told. Tsk, tsk.
In my mind it is not right that the Fishrot 6 can have a South African lawyer advocate to represent them. He, the South African, does not care one bit about Namibia or its citizens. Is the Fishrot 6 wanting to pay this man with their ill gotten gains? It is just wrong. Let the six find a Namibian lawyer to represent them. If such a lawyer exists and would dare take on the wrath if us Namibians.
Ek wil net pensioenarisse waarsku teen 'n man wat ons bejaardes probeer bedrieg. Ek en my man is amper met sy slap riem gevang. Hy bel en sê daar is iets fout met jou bankkaart. Hy lees die eerste nommers van die kaart en is baie slim want die kaarte begin meestal met dieselfde nommers. Dan wil hy hê jy moet die res van die nommers vir hom gee. Ek het by my bank navraag gedoen en hulle het gesê die bank sal jou nooit bel en vir jou bankkaartnommer vra nie. As hy jou selfoonnommer en bankkaartnommer het, kan hy jou rekening leegmaak Wees asseblief versigtig!
Ai mense. Ek kan tog net nooit verstaan hoekom hierdie land maar net nie wil regte aandag gee aan die belangrikste goed soos gesondheid en onderwys nie. Dis tog seker nie só moeilik om te verstaan dat sonder hierdie twee pilare kan geen land behoorlik werk nie. Ons arme kinders en siekes. Waar sal ons hulp vandaan kom?
Die mense wat so jaag op die paaie, dink julle julle is onsterflik of is julle net domastrant en moedswillig? Gaan dink bietjie mooi oor jou houding op die land se gevaarlike paaie. Jy is nie Superman nie!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie