SMSu2019e vir 23 Desember 2020
SMSu2019e vir 23 Desember 2020

SMS’e vir 23 Desember 2020

Dani Booysen
Dit is 'n skande dat mense eerder video’s maak en foto’s neem in plaas van om beseerdes te help. Mag die liewe Vader daardie mense straf. Johannes Kambonde is ‘n held net soos daardie vrou wat die babatjie die slag gehelp het op die Okahandja-pad. Deesdae sal mense liewer die beseerdes besteel voordat hulle help.

Verklaar asb. wat dit beteken as ‘n persoon ‘n afsieksertifikaat van Ministry of Health bring met die woorde medical condition. Wat makeer die persoon dan?

Daar is genoeg polisiemanne en -vroue wat rond sit. Hoekom kan hulle nie rond loop en mense arresteer wat nie by die Covid-19-reëls hou nie in plaas van om aan ‘n tweede lockdown te dink – wat Namibië nie sal oorleef nie.

President, wil jy nie maar weer die lockdown inbring nie? Die mense slaan nie ag op die waarskuwings nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!