SMS'e vir 23 Desember 2021
SMS'e vir 23 Desember 2021

SMS'e vir 23 Desember 2021

"...wat hulle graag wil hoor..."
Mandy Rittmann
21 Februarie 2021, 70 mm reën in ons pragtige dorp Tsumeb. Dankie Abba Vader. Prys die Here!

Ek wens ons het so aan die Woord geglo, soos wat ons aan die inenting glo. Regtig, as ’n klein virus soveel skade doen, dink net wat kan ’n klein mosterdsaadjie van geloof doen.

"Waak teen ewige beterweterigheid", het dit betrekking op Covid of die onwilligheid van beeste om tot hulle eie beswil voorkomende behandeling te ontvang? Die geskiedenis is deurtrek van voorbeelde waar die mens eerder die vrug van die Boom van Alle Kennis bo ’n persoonlike verhouding met sy Skepper verkies het. Is dit wat Paulus bedoel het in 2 Tim 4:3, dat die mense leermeesters sal soek wat net sal sê wat hulle graag wil hoor? Vir te veel eeue geniet ons nou al die voordele van die tegnologie, insluitend die mediese beroep, om nou te wil halstarrig raak by die dipbak. “Ek was dom en sonder insig; soos ’n redelose dier het ek my teenoor U gedra.” (Psalm 73:21)

Wat is die simptome van omikron-variant?Peet Venter, wat wil jy nou eintlik sê as jy so met die Bybel smokkel?Waar is die DVD "Vergeet my nie" beskikbaar? Dankbaar vir enige inligting.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!