SMS'e vir 23 Januarie 2017
Daai onnie wat die kinders so betas, moet bietjie in die selle gaan sit sodat hy ’n les kan leer oor hoe dit voel om kwesbaar te wees.
Wel, dis 20:00 hier in Omaruru en ons het nog steeds nie water nie. Jy kan die water nooddienste maar bel, niemand antwoord nie.
Wil jy nou meer!? Kandidate registreer maar skryf nie eksamen nie! Dis mos net geldmors, en die selfsugtige goed vul nog plekke wat ander so desperaat wil hê. Skaam julle!
Dankie Namib Mills dat julle die nood van die man op straat raaksien en bereid is om julle pryse ’n bietjie te laat sak. Hoop tog so ander maatskappye volg in julle voetspore.
Julle moet weet, as die AR al keelvol is vir die regering wat nie ernstig die grondkwessie aanspreek nie, hoe moet die stemlose man op straat voel?
Tipies van ons regering en sy beleid van “deursigtigheid” dat Namibiërs oor sy wapenaankope op ’n Suid-Afrikaanse webwerf moet lees.
Government can’t pay school water accounts or road contractors but is spending millions in weapons again? Where / who are the enemies please? Very worrying: Schlettwein says by law military is allowed to procure without going through finance ministry? If this is not a recipe for corruption, I dont know what is.
Ek wonder maar net hoekom die minister ’n nuwe wet oor grond wil deurdruk terwyl die nasionale grondkonferensie nog nie gebeur het nie? Miskien is dit net ek, maar daar kom nie ’n enkele rede in my redenasie na vore wat tot voordeel van die land se mense is nie. Tot wie se voordeel is die nuwe wet dan regtig?
Oom Peet, diere teel ja, maar wat word dit in Engels genoem? Mense broei ook.
Hoe op aarde ry daar iemand in die dorp rond met N$120 000 en €3 000 in kontant? Dis mos plain stupid! Klink in elk geval vir my daar is ’n slang in die gras.
Straathoek en straatkruising kamma werksoekers, soek nie werk nie, net ’n vinnige geleentheid. Gaan kyk self. As jy iemand daar kry wil hy net baie gou jou help (geld kry) en teruggaan vir ’n ander geleentheid. Enige werk met ’n sewe ure werkskof laat hul krul van die lag. Harambee sal mos help. SAP&H
Kyk uit vir vier mans in koningsblou metaalkleurige BMW. Hulle is rowers!
Mnr. Job Amupanda se plan om informele nedersettings op te hef is prysenswaardig. Hy kan begin om mense te leer om nie rommel rond te strooi nie. Kyk bv. na Okahandja se Vyfrandkamp. Dis ’n absolute seer oog in ’n skoon Namibië. En dit kos niks nie - net dissipline. Naude Theron
NPL scraps management committee (Namibian Sun): Hopelik is dit ’n geval van nuwe besems wat skoon vee, want die vet weet, in ons land beteken ’n nuwe bestuur nie noodwendig ’n beter bestuur nie.
Die stadspolisie bly vir ons waarsku oor inbrake, maar baie van die straatligte in woonbuurte in die hoofstad staan al jare stukkend en niks word daaraan gedoen nie.
Die mense wat so kla oor bier- en koeldrank kompetisies en ander SMS-kompetisies, moenie deelneem nie. As baie wat ongelukkig is nie deelneem nie, kan daar nie ’n kompetisie wees nie.
Na aanleiding van SMS oor Ruimte Laerskool. As jy ’n ouer is, moes jy Sondag se ouervergadering bygewoon het, dan sou jy geweet het wat gesê was oor die skooluniform. Die skoolhoof sal eerder ’n kind help, veral behoeftige kinders, as om hulle te beledig. Welgedaan Ruimte-skoolhoof en -personeel vir julle uitstekende werk. Ruimte Laerskool is die beste in Rehoboth!
Tot wanneer sal sokker in hierdie land op sy doodsbed lê; ondergekry deur bosluise vermom as administreerders. Namibiërs is lief vir sokker, so ek sien nie hoekom ons nie ons gunstelingsport kan geniet nie. Doen tog iets asseblief.
OK Usakos 19/01/2017 Ek is nie van Usakos nie, maar gaan baie daar aan. Ek wil graag aan die bestuur sê goed gedoen. As julle rakke só leeg was, dan het julle ’n ruskansie verdien om die groot dae saam met jul familie te spandeer. Al was dit net drie dae in Desember en een in Januarie. Leë rakke getuig van lang ure en harde werk en ’n bewys dat jul leweransiers nie vinnig genoeg jul bestellings kon lewer nie. U, mnr/mev het ’n klip in ’n bos gegooi en daar gaan nie ’n hasie uitspring nie want u naam staan op daardie klip. Doen voort OK Usakos. HKS van Khorixas
Veras jouself - koop ’n Ford Kuga.
Mnr. John D, onthou asseblief dat pilots op kompetensie aangestel word en nie op velkleur nie. Dit behoort mos genoeg vir jou te sê!
Grootvoet-matriarg groet: Dankie Tanja vir jou lieflike storie oor Bellatrix en haar dogter Tatiana wat so in haar ma se laaste maande na haar gekyk het. Wys jou nou net, selfs diere sien om na die oues van dae. So waar skiet die mensdom te kort?
Dove Funeral – hospitaal: Mense moet asseblief nie oor lyke wil begin nie. Ek dink die besluit berus by elke familie oor watter ondernemer hulle wil gebruik. Ek het al baie gehoor van die ekstra moeite, ekstra deernis, ekstra omgee en ook die feit dat me. Farmer moeite doen om begrafniskoste te snoei vir die families. Dit tel BAIE. Ek het nog nie nodig gehad om ’n ondernemer se diens te gebruik nie; indien eendag nodig, dan bel ek vir Dove Funeral.
Is there really no way for the big shots to replace Sebastian Ndeitunga? It seems as if the police force cannot continue to entertain a man with such a bossy and arrogant attitude. Crime is escalating and there’s hardly a newspaper in which our brother is not implicated. Replace the man; promote him!
Dankie EBH dat hulle help om ontslae te raak van die Russiese boot in Walvisbaai se hawe. Ons soek hulle nie hier nie!
Ek stem saam met persoon van Rehoboth. Ja, oral raak Nampost se dienste swakker en swakker. Wat doen management?
Mandume se erfenis leef voort: Wat ’n insiggewende berig en wat ’n inspirerende man. Ons kort nog leiers van sy kaliber.
Chinees pleit skuldig: Wat nou? Is daar geen informasie uit hom gekry oor waar en hoe en wie alles betrokke was nie?
Bethanie, die spookdorp: Ek is baie, baie teleurgesteld oor Bethanie besigheidslui wat gedurende die Kersseisoen al hulle besighede sluit en plaas toe gaan. Petrolpompe was reeds toe vanaf Saterdag eenuur tot Dinsdag agtuur. Toeriste het tougestaan toe ons ook daar aansluit en tevergeefs gewag het. Dankie Bethanie, julle sien ons nie weer nie! Oor die algemeen sluit die winkels vyfuur elke weeksdag. Wat ’n skande vir ’n dorp. Dorpsraad, tradisionele owerhede, besigheidslui en die algemene inwoners, staan op en red julle dorp. Wie wag julle?
Keetmanshoop council, iets rym net nie. Hoekom is die diens van die in Noordhoek opgeskort wat deur die ministerie van landbou finansier was sonder rente? Kan julle meer lig daarop werp sodat ons agter die kap van die byl kan kom asb.? Ons het erwe nodig om te bou, nie kambashoes nie.
Roads Authority, what is going on at your office at Natis Valley? I’ve called for the whole week to 3226000/1/4 without any reply! What kind of service is that! NO SERVICE! Frustrated client
Mr Kingsley Ngishi (article in New Era): You say a student wishes to but cannot study medicine at UNAM because of D symbol in English. Can you explain how it is possible then that she can have A symbols in all other subjects if her English is so poor? Something does not add up here?
Wil net weet hoekom dit nou so stil geraak het oor Rossing Surplus na die saak afgehandel is?
Vra tog asb. vir Food Lovers Market by Metro hoekom alles nou ewe skielik 20.17 of dit .17 of dat .17 kos. Dis weer die een of ander money making issue. Kan ons ook maar weet? En moet asseblief nie dat hul ons vertel dat dit iets met 2017 te doen het nie.
Die Omarururivier-foto op bl. 4 van 16/1/17 se bord se “fooding” en nie “flooding” nie!
Janu-"worries" knou my al weke lank. Dit blyk die geld is vir amper almal op. Hoekom kan ons banke, wat so miljoene wins maak jaar in en uit, nie iets doen vir Namibiërs wat altyd aan die begin van die jaar so swaar kry nie?
Hoe gaan ons oor ’n paar jaar maak wanneer daar reeds te min parkeerplek in die middestad is? Stad Windhoek sal moet planmaak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie