SMS'e vir 23 Januarie 2019
SMS'e vir 23 Januarie 2019

SMS'e vir 23 Januarie 2019

"...sal niks regkom nie."
Mandy Rittmann
Me. Dienda, sober gestel, maar solank onse president vir me. Katryn daar hou, sal niks regkom nie. Dalk weet ons president self nie wat in sy regering aangaan nie.

Glo die mense oorsee het nie in jou werk belang gestel nie? Nou moet ons natuur geskend word. Dit maak die oog seer om dit te aanskou.

Kan jy glo! Mense het nou baie simpatie met die Zimbabwiese betogers, ook omrede die regering hulle met geweld onderdruk. Dis dieselfde betogende oproermakers wat niks gesê of gedoen het toe honderde plase ook met erge geweld en sonder vergoeding afgevat was nie. Piet, kry vir jou.

Sit in ’n lang ry of loop 2 tot 3 dae staatshospitaal toe vir operasie of X-strale.

Die smokkelhuise, die “clubs” speel klipharde musiek. Oorverdowend. Daar is party nagte wat hierdie musiek so donder mens kry nie rus tot 5 of 6 in die oggende nie. Die geraas is net te veel. Ons praat nou eens nie van die taalgebruik nie. Dank die Here my kleinkinders slaap al. Nou loop vat jy die kerk se instrumente af. Hoekom? Daar is nie bakleiery nie. Nie lelike taal nie. Jammer, as ons nie die evangelie ken nie, moet ons buite staan. Gaan die Psalms deur. Hopelik sal u verstaan. Amen. Die Here moet geloof word vir Sy weldade. Sluit die drinkplekke en sit meer kerke aan om die evangelie te verkondig. Aaaamen.

Ag! Anders as 99% van politieke leiers kom president Trump sy verkiesingsbeloftes na! Het jy enige idee hoe goed die Amerikaanse ekonomie onder hom doen? Duidelik nie. Nou is die “shutdown” sy skuld? Neee! Dis die walglike liberale demokrate se skuld! Los vir president Trump uit. Sy idee van ’n muur is ’n fantastiese idee. Wens ons het politikuste van sy kaliber gehad. Maar helaas.

Piet van Grootfontein: Het jy ’n muur of draadheining om jou erf? Wat is die doel daarvan, om onwelkome besoekers buite te hou? “I rest my case”.

Jy wat gal braak oor rook, hou op drink en gee jou geld vir die DBV. Julle maak my naar.

Aan Anoniem. Ek reken al jou tee- en koffiegeldjies is reeds by die DBV.

Wanneer besef Namibiërs, dat daar altyd, maar altyd ghetto's en slums in alle lande (eerste en derde werêld) sal wees en bestaan. Soos ons almal nie mediese dokters kan wees nie, so sal almal nooit huise hê nie. - SAP&H

UNAM School of Medicine. Students are paying a fortune for studies. 22 January 2019 already classes cancelled! Please draw up a workable timetable!

Ek wens mense wat op die groep vuil wasgoed was, wil dit asseblief privaat hou.Ek wil my hartlike dank uitspreek aan die personeel van Novel Ford Windhoek. Hulle lewer ’n vriendelike en ’n fantastiese diens. Hou so aan julle is die beste!Die naweek van die 20ste ry ek met Bailey’s vanaf die Kaap. Die rit was aangenaam, behalwe die video’s wat hulle vertoon het, wat vol seks en vuil taal is, befoeter dit. So onsmaaklik met kinders en vrouens op die bus, dieselde met die Otherwise-bussies wat ook musiek vol gevloekery speel. Kom mense, hou julle voorkeure vir julself en nie vir die betalende reisigers nie.

Het Duitse kinderboeke beskikbaar. Skakel 081 616 5755.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!