SMS'e vir 23 Julie 2021
SMS'e vir 23 Julie 2021

SMS'e vir 23 Julie 2021

"...werk asseblief..."
Mandy Rittmann
Councillor Dausab. Ons wil werk asseblief, die pad begin. Wanneer gaan ons werk kry vir die youth? Die jaar is ook nou klaar en jy ry net rond. Die mense wag die beloftes wat jy gesê het.



Ons wil NBC 2, 3 en GoTV kyk, dis goed wat julle moet doen.



Adidas moenie mense opsteek nie. Jy het ook jou kans gehad, los die man waarmee jy besig is. Dom mense sal agter jou staan, gee ook ander mense kans. Jy was daar, wat het jy gedoen? Niks. ACC, kom asseblief Kalkrand toe. IPM en IPC is besig met corrup (sic) asseblief, asseblief.



Eto! My Namibia My Country My Pride lead by South West-Africa People's Organization. The party nogal. Etse! – MR



Die spotprent in Republikein van 22 Julie diskrimineer. Hoe kan julle net sekere lede (3) van Nam se span by die Olimpiese Spele voorspoed toewens? A nee a? [Ons wens beslis vir almal ewe veel voorspoed toe. - Redakteur]

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!